
Die Piekniek
deur Wille Will
Ek werk in die Ontvanger van Inkomste se kantoor as ‘n aanslaer. Dis maar ‘n herhalingsprojek, maar almal moet belas word dus probeer jy maar dit soms vir jouself opkikker. Op hierdie oomblik het ‘n paar van ons salarisaanslaers tussen ons ‘n kompetisie aan: “Wie kan die meeste persone se lêers
klaarmaak in ‘n dag.” Hiervoor het jy die admindames se samewerking nodig, want soos jy ‘n bundel dokumente voltooi moet hulle vir jou die volgende pak belastingbetalers se dokumente bring.
Jy konsentreer so op die werk ter hande dat jy net soms opkyk en “dankie” sê wanneer ‘n nuwe pak gebring word. ‘n Pak word op my tafel geplaas, maar die dame bly staan met haar hande op die pak. Ek kyk effens gesteurd op: “Kan ek help?” vra ek.
Dis Emmie. Sy’s ‘n nuwe girl by ons, oorgeplaas na ons kantoor toe vanaf Suid-Wes, toe hulle onafhanklik geword het en nou Namibië heet.
Sy bloos: “Nee, ek wou net meneer iets vra, jammer dat ek steur.”
Sy’s ‘n kort, gesette meisie, maar altyd onberisplik gekleë en vriendelik. Sproetjies op die neus en vet wangetjies, maar mooi blou oë wat altyd vonkel. Ek plaas my geel Bicpen neer.
“Nou sit gerus en gesels, ek kan doen met ‘n blaaskans!” lag ek vriendelik.
Alhoewel ons individuele kantore afgeskort is, is die boonste helfte van die afskortings van glas en dus kan jy die hele kantoor – en hulle vir jou – die hele tyd sien.
Emmie loer vinnig om haar deur die glas en skuif dan so op een boud op die stoel op oorkant my lessenaar. Sy vee ‘n krul hare uit haar een oog: “Ek is in verwondering en baie beindruk met die rasse akkurate werk wat meneer-hulle tans mee besig is. Ek weet dit verg baie konsentrasie en meneer-
hulle is seker uitgeput aan die einde van elke dag.”
Emmie kyk af na waar haar linkerhand ‘n tieroog-ring aan haar regterhand in die rondte draai. Sy’t nie ander juwele op haar dik vingertjies nie. Sy kyk weer op: “Die ander aanslaers is almal getroud, verloof
of gaan vas uit en hulle het dus iets wat hul aandag kan aflei as hulle huis toe gaan. Maar ek verstaan meneer is nog los – sy bloos weer liggies – askies, ek bedoel dit nie verkeerd nie !”
Sy gee ‘n opregte laggie uit haar keel uit.
“Ek’t maar net gewonder of meneer nie saam met my wil kom piekniek hou nie aangesien die naweek more begin. – dan kan meneer ook mos bietjie weg van die lêers ontspan en die brein ruskans gee?”
Ek’s verbaas, maar wys dit nie: “Emmie dis baie vriendelik van jou en ek kan nie vir so’n uitnodiging nee sê nie, maar ek wil net vanaand my dagboek deurkyk en dan sal ek jou bel, okay? Maar baie dankie, iedergeval!”
“Reg so, meneer” sy staan op en beweeg deur toe. Sy loer egter oor haar skouer: “Is dit nie ‘n probleem by hierdie kantoor indien personeel mekaar privaat ook sien nie?”
“Ons is albei volwasse mense, Emmie, dit het niks met enige iemand anders te doen nie,” antwoord ek ferm.
***
Later by my huis sit ek in my Lazy-boy met ‘n glas van my beste rooi en dink aan die week wat verby is. Emmie verskyn skielik in my gedagtes en ek haal dadelik my selfoon uit my sak en skakel die nommer wat sy my verskaf het. Op haar “Emmie wat praat” bevestig ek ‘n kuier by haar en vra of ek iets kan saam
bring en hoe laat. Saterdagmiddag, 2 uur lui ek haar voordeurklokkie. Sy maak oop, gekleë in ‘n lang broek en ‘n bloes met ‘n vertikale strepemotief wat haar kort dik lyfie effens langer laat voorkom. Ons
stap binne en op my vraag waar na toe ons gaan vir ons piekniek antwoord sy met ‘n lekker lag: “Volg my!”
Ons stap deur haar ruim huis tot by die agterdeur. Sy sluit dit oop en stoot my vooruit. Die grasperk is lowergroen in die baie groot agterperk. Veelkleurige blomme en verskeie gekunstelde rotsformasies met ‘n Koi-dam aan die linkerkant vorm die geheelbeeld met verskeie bome wat skadu bied. Aan die regterkant staan ‘n groot Wilgerboom en onder dit lê ‘n oopgespreide, groot donsdeken met verspreide kussings en in die middel is daar ‘n wit tafeldoek met wynglasies, borde en eetgerei gedek. Ek kyk verstom na haar. Haar blou oë vonkel onnutsig: “Waarom ten duurste toegang betaal tot ‘n onversorgde piekniekterrein, met mense orals om jou, jillende kinders wat hardloop, hondestront oral op die paadjies na die enigste vuil, ongesonde ablusieblok as jy dit ten volle kan hê by al jou geriewe en benodighede en baie privaat, by jou eie plek?”
Ek lig my hand in ‘n vat-vyf saluut en sy klap terug en ons lag lekker. “Jy’s ‘n genie! “ lag ek.
Nodeloos om te verhaal het ons heerlik gesmul aan verskeie koue vleisdisse, baie gelag en stories vertel en te veel rooi wyn gedrink. Emmie gaan lê op die naat van haar rug met ‘n kussing onder haar kop en klap met haar hand op die deken langs haar lyf en sit nog ‘n kussing langs hare neer.
“Kom ontspan hier, meneer … het jy darem nou bietjie van die kantoor vergeet?”
Ek sak behaaglik langs haar neer op my maag en merk dat die boonste knoop van haar bloes los gegaan het en nog meer van haar welbedeelde boesem ontbloot.
“Ek kan net baie dankie sê Emmie, jy’t baie moeite gedoen om dit ‘n onvergeetlike piekniek te maak en my heeltemal te laat vergeet van die Ontvanger se kantoor!”
Ek offer my hand na hare vir ‘n drukkie, maar sy trek my op na haar gesig toe en sê: “Ek dink dit verdien darem seker ‘n soentjie.”
Ek soen haar, maar haar vol lippe omvou my mond en haar lyf druk teen myne wanneer haar tong myne soek en sy my gesig met haar een hand vastrek teen hare. Ek draai my lyf dwars na hare en sy gooi een been bo-oor my bene. Sy suig my mond nog dieper in hare in met ‘n dartelende tong.
My hand gaan willekeurig op na haar borste en dit verbaas my nie dat die bloes intussen heeltemal oopgeknoop is nie en die nuwerwetse bra reeds tussen haar tiete, voor, losgeknip is nie. Ek voel ‘n moerse ereksie groei in my broek en ek trek my lippe weg en soen haar op haar nek af na haar heuwels van genot.
My lippe gly oor die uiters sagte vel tot ek skielik haar een tepel in my mond kry.
“Aaah …” sug sy en ek voel haar hand afbeweeg tussen ons lywe in na my broek toe. My ander hand omvou haar ander groot bors en ek voel die klein tepeltjie is kliphard. Ek knyp en trek dit terwyl ek met my tande klein bytjies maak op die tepel in my mond. Haar hand het intussen bo-oor my broek my ereksie gevryf en sy knyp nou my balsak in haar hand.
“Dêmmit, jy’t pragtige tiete,” sê ek half binnensmond.
Haar asem jaag: “Haal jouself uit, e-ek wil jou voel voor jy hom insit!”
Ek lê bietjie terug en maak my belt gespe bewerig los en voel hoe haar hand reeds die ritssluiter aftrek.
Wanneer haar hand my wa warm omvou, skuif my eie hand onder haar maagrol in haar broek in en ek steek twee vingers in haar nat poesie in.
“H-h-ene Wille!” verstyf haar hele lyf en sy druk my voël hard tussen haar vingers.
“Sit hom in … ek weet nie of ek meer lank kan hou nie !” sê syhard.
Ek skuif my broek verder af van my boude af en gryp my stok in my een hand terwyl sy haar broek tot onder haar knieë afskuif en die een kussing onder haar boude invou. Ek kan nie haar poes tussen haar dik dye sien nie, maar ek beur tussenin en as ek haar kaal poes voel met my piel, skuif ek haar lippe oop en steek hom so diep moontlik in haar in!
“Aaaah! “gil sy. “Hy’s so lekker dik! Naai my, naai my!”
My lyf klap staccato teen hare en ek verdrink van genot met die nat binneste kanaal waarin my penis is wat my voël knyp en los soos wat ek haar ry.
“Ek kommm, … ek kom-m,” skree sy hortend.
1 COMMENT
Van die lekkerste seks wat ek al gehad het was met dames met n voller lyf! Dankie Will