
Aankondiging: Gemeenskap het ‘n nuwe adres.
Hello daar,
Ek wil net vir jou laat weet dat Gemeenskap se url verander het, so moenie bekommerd raak as jy dit nie op die ou plek kry nie. Dis nou www.gemeenskap.co.za en jy sal by die regte plek uitkom as jy die link in die menu hierbo of in die advertensie hier langsaan volg.
Vir die wat nie daar is nie, julle mis uit. 😉 Dis die mees oopkop, cool, snaakse, lojale en ingeligte mense wat jy kan droom om mee te flirt of te gesels oor onderwerpe wat jy nooit iewers anders oor mag praat nie.
En dan wil ek asseblief sommer hier ‘n meer persoonlike aankondiging maak. Mense vra my gereeld dat ek ook selfies met julle moet deel. Hier is dan ander vroue wat wys en waarom doen ek nie? 😉
Wel, ek feature ook hier op Kombiekiehier, maar onder ‘n skuilnaam wanneer dit by selfies kom.
Omdat dit nou al so baie versoek word het ek besluit dat ek wel selfies onder my eie naam in kombiekiehier Vreesloos sal wys. En die wat hier is van my, daar “erken.” Onthou, al die ander mense se selfies en selfs stories is onder skuilname. Dis net ek wat nie een gebruik nie. So as ek aan julle versoek wil/moet voldoen, dan is dit onder my eie naam. Dis waarom ek dan kies om dit eerder in Kombiekiehier Vreesloos met julle te deel waar enigiemand nie sommer net kan gaan kyk, soos hier, nie. Uit die aard van Vreesloos vertrou mense mekaar so bietjie meer daar. 🙂
So, as jy my wil sien, kom sien my daar. 😉
(Ek weet hierdie tweede deel klink weird, maar dis makliker vir my om sommer hier met almal gelyk te praat daaroor as om al die mails te antwoord. 😉 )
Sien julle aan die anderkant. 🙂
Lus en liefde
Annelise
2 COMMENTS
Dankie ons waardeer!!
Annelise, dankie vir die inligting…EN die DEURBRAAK !☺
Die vele navrae oor “selfies” van jouself moet jy beskou as van die grootste komplimente wat jy kan voor vra.
Dit wys die vertroue en liefde en respek wat jy as ons leier op jou uitstekende webblad weerspieel.
Dankie, Meesteres!