Die pad van ontdekking van my seksualiteit (2)

Deur Jazz

Die ou met die pet

My soeke na maats op die Internet gaan voort. Nou verstaan, ek sien myself as ‘n intelligente, volwasse vrou met my twee voete plat op die aarde, maar die geselsery en flirtasies is pret en ek voel ek is ten volle in beheer. Ek weet die kanse om my soul- mate hier te kry is bitter skaars, maar daar is niks verkeerd om intussen pret te hê nie. Na tien jaar se getroude lewe met ‘n alkoholis is die laaste plek waar ek geselskap wil gaan soek ‘n kroeg met ‘n klomp dronk mans, so die manier pas my 100%.

Ek plaas ‘n advertensie en leer vinnige om deur die kaf te skei en eindig uiteindelik op met so handvol moontlike kandidate met wie ek gereelde gesprekke begin voer Maar kom ons vertel eers van A. A kry my aandag met sy “cheeky banter.” Hy is so tien jaar jonger as ek en stel himself voor as “an attractive well endowed guy.” Ek myself is nie so seker nie … tien jaar is baie, maar A is lus vir ‘n ouer vrou en sy boodskappe is vol self vertroue.

Hy laat weet my hy kan Vrydagmiddag vroeg afkom en ek gee vir hom my adres. Toe hy my laat weet hy is op pad freak ek bietjie uit … hy sal, after all, die eerste man wees met wie ek seks sal hê behalwe vir my eks vir twintig plus jaar,  maar my jagsheid dryf my, want ek weet ek gaan nie veel langer sonder seks kan leef nie. Ek raak ontslae van my bra en party en wag hom in met ‘n loshangende katoen broek en my DD tiete swaai lekker los rond onder ‘n dun t-hemp.

Die nodige sekuriteitscheck word by die hek gedoen en toe ek my weer kon kry toe maak ek my deur oop vir ‘n wildvreemde man vir die uitsluitlike rede om deur hom ge”fuck” te word. Toe ek die deur oopmaak gaan my moederhart uit na die baie senuweeagtige man voor my deur. Maar ek is nou eenmaal nie ‘n persoon wat uitchicken nie en hy is nou hier en ek’s baie jags so ons kan maar net sowel “go for it”

Nou kyk die mannetjie was bietjie weird en obviously desperaat vir seks maar “oh so suspicious.” Hy het agter elke deur en gordyn geloer en seker gemaak daar is nie nog ‘n siel in die huis nie. Na ‘n paar minute se gesels beweeg ons die trap op na my kamer toe waar ons begin soen, hy is nog steeds baie senuweeagtig en ek besluit miskien sal ‘n blow-job hom laat ontpan. Ek trek myself kaal uit en gaan sit wydsbeen op die kant van die bed, trek sy gulp af en is bly om te sien dat sy piel so halfmas staan. Ek vat eers so saggies aan sy balle en onthou net betyds dat hy in ons do’s and don’t do’s dit duidelik gemaak het dat hy nie sy ballas gekrap wil hê nie.

Na ‘n paar minute het die blow-job die gewenste uitwerking en hy begin ontspan. Hy vra my om te stop, want hy wil nie nou al kom nie en hy stoot my terug op die bed en gee al sy aandag aan my poesie. Ek moet erken dat ek binne minute gekom het. Sy sagte, warm mond op my poesie en klit was soos ‘n dream come true en ek het geen beheer oor my liggaam se reaksie gehad nie. Ek was nou reg om te naai maar eers het A daarop aangedring om ge tea-bag te word. Ek het geen idee gehad wat dit was nie maar binne oomblike was ons in die 69 posissie en hang hy sy ballas so bo-oor my gesig sodat ek hulle so een vir een in my mond insuig en baie, baie amper kom die mannetjie net daar. Ek sê vir hom dat hy nou moet opcover en my moet naai wat hy ook bo verwagting goed doen en ek kom nog so twee keer tog te lekker voor hy ook klimaks bereik en die kondoom lekker vol maak.

Terug in die sitkamer sluk hy ‘n vinnige glasie Coke en kan duidelik nie wag op weg te kom nie.

Toe hy weg is sit ek lank en dink oor die ondervinding, die seks was bevredigind en ek wil nie weer so lank sonder dit gaan nie. A wil ek nooit weer sien nie en ek glo hy ook nie vir my nie. Die laaste gedagte wat ek het voor ek die ondervinding agter my sit en my laptop nader trek om te kyk of daar enige sexy emails vir my is, is dat hy deur die hele sessie nie sy pet afgehaal het nie …

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Die pad van ontdekking van my seksualiteit (2)

  • June 29, 2016 at 9:59 pm
    Permalink

    Jazz, ek dink dis tyd dat ‘n ouer man vir jou biekie musiek maak..met jou lyf speel tot jy note hoor wat jy 20-j gemis het..jou bedwelmd vry en eers in jou insyl lááánk na jy gekom het

    Reply
  • June 28, 2016 at 8:49 am
    Permalink

    Net eers die smaail van my dial afvee vir Lawmangler se limerick…smile….Jazz, jy is ooglopend baie frusteerd en baie jare se goddelike seks om in te haal. Die outjie het sy job gedoen maar kry nou ‘n ouer man met baaie ondevinding dat hy jou behoorlik diens en jy nog baie seks myle kan laat waai….

    Reply
  • June 28, 2016 at 7:22 am
    Permalink

    Met Groot Askies aan die oorspronklike poheet:
    I feel like that fellow called Lancelot;
    my colleagues look at me askance a lot,
    for this tale of Jazz humping
    caused my heart to start pumping
    and the front of my pants to advance a lot.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)