Die Kontrakteur (2)

deur Bobcat

(lees die vorige episode HIER)

“Burger,” antwoord Neels sy telefoon. Dis twee maande vandat hy en Chante hulle verhouding verbreek het. Laasgenoemde is verplaas en sy het dit duidelik aan Neels uitgespel dat hul verhouding niks meer as ‘n vriendskap met seksuele voordele was nie. Hy het baie daaroor getob, hulle intense seksuele ervarings oor en oor in sy kop afgespeel en tot die slotsom gekom dat sy hart gebreek is.

“Mnr Burger …. kan jy my hoor? kom die vrouestem deur die gehoorbuis.

Neels voel geirriteerd, want die stem laat hom aan die van Chante dink.

“Ja mevrou, ek hoor u duidelik” antwoord hy effens onge-ergd. “Noem my sommer Neels,” gaan hy voort in die hoop dat die vroutjie nie geaffronteer voel deur sy kortaf antwoord nie.

“Nou goed Neels …. Ek is Liza-Ann, maar jy kan my sommer net Liz noem. Ek het jou nommer by ‘n vriendin van my gekry. Sy het aan my genoem dat jy die herstelwerk by haar huis gedoen het en dat sy baie tevrede was met jou dienste.” ‘n Klein giggeltjie volg en dan stilte.

“Waarmee kan ek jou help, Liz?”

Weer ‘n stilte wat volg voordat sy antwoord. Neels maak aantekeninge terwyl Liz praat, maar sy gedagtes trek gereeld terug na Chante. Hy skrik effens toe Liz groet en sê dat sy uitsien daarna om hom die volgende dag te ontmoet as hy deurkom om vir haar ‘n amptelike kwotasie te gee.

Dit is vroegoggend Saterdag en die paadjie na Liz se huis kronkel teen die berg uit. Hy hou voor ‘n baie groot, netjiese dubbelverdieping huis stil en wonder waarom die nuwe klieënt enige veranderinge sou wou laat aanbring. Liz ontvang Neels by die voordeur. Sy is gekleë in ‘n wit tennisrompie en bypassende bloesie van rekmateriaal. Haar songebleikte blonde hare hang in ‘n dik vlegsel oor haar skouer en een bors met ‘n effense kuifie wat tot net bokant haar goed versorgde wenbroue hang. Haar bene is lank, goed gevorm en effens bruingebrand.

Sy vra Neels om haar te volg na die en suite badkamer van die hoofslaapkamer waar sy veranderinge wil laat aanbring. Terwyl hulle deur die huis stap merk Neels op dat hierdie vroutjie presies weet wat sy in die lewe wil hê en dat hy deur ‘n perfeksionis se huis stap. Hy is verstom oor die mooi badkamer wat sy wil laat verander maar, toe hy opmetings begin neem besef hy dat die uitleg uiters swak gedoen is en dat daar erg met bruikbare spasie gemors is. Hulle kom ooreen op ‘n totale verandering van die badkamer insluitend nuwe teëls, ondervloerse verhitting, spa bad en ‘n groot “his and her’s” soomlose stort.

‘n Week later is Neels en sy spannetjie druk besig by die imposante huis terwyl Liz en haar man Andre vakansie hou by die see.
Neels wonder soms oor Liz, maar nie vir te lank nie aangesien sy hele wese nog na Chante verlang en Liz in elk geval getroud is. Hy wonder soms waarom daar nie kinders is nie, want Liz is ‘n aantreklike vrou. In sy geestesoog sien hy haar soos toe hy haar die eerste dag ontmoet het.

Liz bel hom een middag laat en stel hom in kennis dat hy die sleutels by vriende van haar moet gaan afgee aangesien sy eers laat die aand by die huis gaan wees. Hy het reeds volle betaling ontvang vir die werk en is gretig om die “jobkaart” af te sluit, dus ry hy en gaan gee die sleutels af.

Neels lê nog en slaap die Saterdagoggend toe sy telefoon begin lui. Dit is Liz en sy klink glad nie gelukkig nie.

“Neels kan jy asseblief so teen negeuur oorkom. Daar is groot fout in die badkamer?”

Voordat Neels kan antwoord druk sy dood. Neels is effe op sy senuwees oor die oproep, want alles het vir hom 100% gelyk in die badkamer. Hy maak gereed en ry dadelik na Liz se huis. Niemand antwoord die interkom by die voordeur nie. Hy druk teen die deur met sy voet en laasgenoemde swaai oop.

“Iemand hier?” roep hy na binne, maar steeds geen antwoord.

Hy raak onrustig en begin in die gang afstap na die badkamer. Toe hy deur die hoofslaapkamer stap sien hy dat die bed deurmekaar is en aarsel ‘n oomblik.

“Iemand hier?” roep hy weer, maar geen antwoord nie.

Hy snak na sy asem toe hy die badkamer instap. Daar is roosblare oral gestrooi, die spuitbad is tot oorlopens vol skuimwater en daar hang twee afdroog japonne oor die verhitte handoekreling wat hy geinstalleer het. Neels voel asof hy gaan stik van verleentheid aangesien dit ooglopend is dat Liz en haar eggenoot op die punt staan om ‘n baie romantiese bad te neem.
Hy swaai om om homself uit die voete te maak en loop amper bo oor Liz wat met ‘n skinkbord vol sjampagne, aarbeie en room om die hoek kom. Sy gil en hy is net betyds om haar hande wat die skinkbord los saam met die skinkbord vas te vat. Liz is in niks meer as ‘n baie fyn kantbroekie en bra gekleë nie en haar lang blonde hare hang los oor haar skouers. Neels weet nie waar om te kyk nie totdat Liz haar hande uit syne bevry sodat hy gedwing word om die skinkbord vas te hou nie. Sy neem Neels se gesig in haar hande en sê: ”Kyk asseblief na my vreemdeling.”

“Uhm … niemand het die deur geantwoord nie …. wou julle nie pla nie,” stamel hy.

“Ons pla nie?’ vra Liz pleitend. Dan glimlag sy en sê: ”Nou weet ek hoekom jy my nie in die oё kyk nie. Jy het gedink ek en Andre is getroud!”

Neels word al die kleure van die reënboog en besef dat hy nie weet watse kleur oё Liz het nie.

Sy neem die skinkbord uit sy hande en sit dit op die breё rand wat om die spuitbad gebou is, dan neem sy Neels se gesig weer in haar hande en sê: ”Kyk asseblief na my,” terwyl sy haar lippe teen syne druk. Sy binneste ruk en vir ‘n paar sekondes kyk hy in die mooiste paar blou oё voordat hulle toegaan en hy oorgee aan Liz se soen.

Neels proe die vars aarbeie op Liz se lippe. Haar onderklere is sag onder sy groot hande en hy hoor dat sy sulke keelgeluidjies maak terwyl hy haar soen en terwyl hy Chante laat gaan en hom oorgee aan die nuwe “Delila” in sy lewe. Sy hele wese is honger vir die vrou in sy arms en toe sy haar onderlyf teen syne druk kan hy die warm en hard van sy manlikheid teen sy eie lyf voel.
Liz krul haar regterbeen om sy linkerbeen en trek haarself nog harder aan teen Neels. Haar een hand dwaal na sy sitvlak en sy gee sy boud ‘n druk. Hulle soen breek en met hortende asem ruk sy Neels se hemp oop. Haar hande vryf oor sy manlike borskas eksploreer sy liggaam suidwaarts en begin om sy lyfband los te maak. Sy haak haar vingers oor sy broek en onderbroek en trek dit versigtig af.

Toe Neels se plesierspier ontbloot word is dit reeds kliphard. Liz kyk na Neels, dan na sy liefdessoldaat en weer na Neels. Haar blou oё lag vir hom voordat sy op haar knieё gaan, Neels se piel in haar hand vat en dit in haar mond druk. Die kombinasie van haar kopbewegings, haar lippe oor sy voёlkop en die suigkrag van haar warm mond het Neels binne sekondes waar hy dit nie veel langer gaan hou nie. Hy vat haar gesig in sy hande en trek haar op. Hy proe sy eie liggaamssout op haar lippe toe hy haar optel en sy haar lang goed gevormende bene om sy lyf vou.

Binne sekondes is hy voor Liz se bed en hy laat haar agteroor op die bed neer. Sy trek haar knieё op en maak haar bene oop. Haar kantbroekie se rek maak ‘n opening tussen homself en haar lies. Neels druk sy vingers in die opening en trek haar broekrek na links terwyl hy sy piel in sy hand vat en dit teen haar genotgrot druk. Haar poesie is sopnat en opgehewe en Neels se voёl gly sonder moeite heeltemal in haar in. Hy gaan lê bo op haar en haar bene omvou sy rug.

Terwyl Neels op sy elemboё bokant haar skouers druk begin hy om so hard hy kan vorentoe te druk met sy heupe terwyl hy Liz vry. Binne sekondes het hulle ‘n ritme van druk en ontspan. Liz voel of sy gaan oopskeur en vir Neels voel dit of sy piel gaan afbreek wanneer hulle druk en met die ontspan slag kan hulle mekaar se warmte, nattigheid en elke knoppie, rimpel en vou voel.
Liz se naels byt in Neels se rug in terwyl hy haar bra oor haar tiete stoot en een van haar nippels in sy mond neem. Haar hande gly oor sy rug na sy boude toe en sy vat ‘n boud in elke hand. Wanneer Neels druk trek sy hom nog dieper-stywer in haar in terwyl sy haar bene nog hoёr oplig. Dit voel of iets in Neels skietgee toe hy kom en terwyl sy saadbom in haar losbars ontketen dit Liz se eie orgasme.

Neels verander sy soen na ‘n tere sagte dankie-soen en Liz beantwoord hom met ‘n dankie ek het dit lankal nodig gehad soen.
Hulle praat nie baie toe hulle opstaan en gaan bad nie. Ook nie terwyl hulle sjampagne en aarbeie geniet nie. Neels glip sy hande oor Liz se borste as hy haar rug was en soen haar nek as sy tussen sy bene met haar kop agteroor teen hom aanlê. Haar hand is speels met sy balsak en die kop van sy voёl.

Toe hulle afdroog en begin aantrek staan Liz met haar rug na hom. Hy verkyk hom aan haar vroulike lyf en wanneer sy vooroor buk om haar broekie aan te trek is haar bene effe uitmekaar en haar poesie hang soos ‘n ryp vy voor hom. Hy bak sy hand en omvou haar hele koek in sy hand. Sy draai haar kop na Neels en sê: ”As jy hom kan vang moet jy hom gebruik.”

Hy draai haar om en druk haar teen die muur vas en lig haar een been, Sy gly haar vingers deur haar skaamlippe en wys dit vir Neels. Haar vingers is sopnat en sy vat dit en smeer dit aan Neels se voёlkop.

Dan draai sy om sprei haar bene, buk en trek haar lippies weg van mekaar met haar vingers.
Neels druk sy nou kloppende pielkop van agter af tussen haar lippies in en verdwyn weer in haar poesie. Haar lang blonde hare hang amper tot teen die grond en Neels sien die dimpels van Eva net bokant haar stuitjie op haar rug.
Hy trek sy voelkop terug tot net binne haar lippies en stamp dit hard en diep in haar weg. Neels kan voel hoe sy balle teen haar klitorus stamp. Na die tweede insteek verloor hy homself effens, vat met beide hande aan haar heupe en begin haar naai. Liz begin kreun en gilletjies gee elke keer as hy instamp en dit sterk Neels net verder in sy macho waan.

Liz se hand kom tussen haar bene deur en sy “cap” Neels se balsak in haar hand. Haar boude bewe nou effe van die inspanning en die lekker. Haar warm hand op sy balle maak vir Neels rasend en hy stamp nog vinniger en harder. Liz gil hard in haar voldoening, knyp Neels se balle weer liggies in haar hand en dit stoot hom ook oor die muur van terughouding. Hy pluk sy piel uit haar en skiet haar hele rug vol kom.

Liz draai stadig om, sak op haar knieё en gee Neels se voёlkop ‘n “once- over” met haar warm mond. Sy glimlag terwyl sy orent kom.

“Chante was reg oor jou …”

“Chante? Wie de fok is Chante? wonder Neels by homself.

 

(Lees die volgende episode HIER)

 

 

 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Die Kontrakteur (2)

  • November 6, 2017 at 9:26 am
    Permalink

    Chanté het Liz aanbeveel maar ek wonder hoekom het syself nie weer van Neels se ‘ekspertise’ gebruik gemaak nie en hom vir haarself gehou nie ?
    Iedergeval, lekker storie soos die vorige een wat my korrasie fel opgestoot het !
    Bobcat laat ons saamry op nog ‘n paar joppies van die kotrakteur, asseblief………

    Reply
  • November 4, 2017 at 12:49 pm
    Permalink

    Hoe wens ek nou ek was n bouer. Die manne naAi laat bakstene bars

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)