Ek onthou – Memoirs van ‘n boerhoer

deur Bikilus en sy naaimaatjie

Geagte Mevrou Dominees,

Dankie vir die geleentheid om my storie te deel. Maklik sal sit nie wees nie, maar hopelik sal dit as waarskuwing dien vir die kuise boeremeisie en veral hoop ek dat my ervarings ons susters sal help om hulle skaamte te oorkom en die genot van liefde-maak vir hulleself en die man in hulle lewe toe te eien.

Ek deel my verhaal as gebeurtenisse, en dus nie altyd kronologies nie. Daarom gebruik ek opskrifte voor elke gebeurtenis, sodat u kan verstaan waar dit in my verhaal inpas.

Oom Paul Kruger het glo eendag vir ‘n jonge dame gesê: “Deur my kop het baie dinge gegaan, maar dogter, deur jou ding het baie koppe gegaan.” Dis ek daardie, Mevrou.

Die vet weet, ons boermeisies in onnooslik as dit by bedsake kom, en kan ons regtig die boerseuns kwalik neem as hulle dan rondloop?

Ek gaan eerlik wees, al mag dit tot my nadeel wees. Ek vertrou dat u my identiteit tot die dood toe sal beskerm. Ek kan maar net dankbaar wees vir u hulp, ondersteuning en dat u my gehelp het om op te staan en vandag in die samelewing welkom is.
Weet tog dat ek nie glo dat my verlede ‘n doodsonde is nie, ek glo nie die hel is my onvermydelike voorland is nie, ek glo dat seks goed en lekker is. Seks is die gom wat geliefdes aan mekaar vasbind. Soms kan mens neuk, net vir die lekker, met wie ookal beskikbaar is, maar met jou geliefde is dit anders, beter, kry dit betekenis.

Wees gewaarsku – ek noem ‘n ding by sy naam. Dit hou my verhaal outentiek. Ek skryf soos ek in die Maison gepraat het, op die man af. Vergewe tog maar as dit u pla. In my boek is ‘n hoer, ‘n hoer, ‘n man se spies is sy piel. Ons neuk of steek. Ons vrouens het koeke of poesies. Dis hoe ons gepraat het. Mooi broodjies het ons nie gebak nie.
Behalwe my eie naam, moet u verstaan dat ek skuilname gebruik om die onskuldige en ook die skuldige byspelers in my verhaal te beskerm.

Ek is gebore as Petro Berg, dogter van stoere boere en een van ses kinders. My ouers was nou nie juis ryk nie, maar ons het genoeg gehad om te oorleef. Ons het op die plaas Bergrus, so min of meer halfpad tussen Kroonstad en Bothaville geboer. Die Valsrivier, so genoem om dat dit die een oomblik nog stadig, rustig vloei en dan met ‘n gedruis afkom, oor sy walle breek en alles voor hom wegspoel, vloei langs die plaas verby. Pa Berg het n keerwal in die spruit gebou, wat hom die argwaan van ons bure, die Van Zijls (Ou Piet Hensopper en sy gespuis) op die hals gehaal het.

Die rivier wat ons lande benat het, het ook die lewe van Ousus geeis. Terwyl sy klere gewas het, het die rivier een van sy vals streke uitgehaal en haar meegesleur. Ons het haar lyk eers ‘n dag later gekry, waar dit in die riete vasgehak het.
Altesaam het ma aan sewe kinders geboorte gegee, maar net ek lewe nog. Enetjie is dood gebore, een het long onsteking opgedoen, ‘n ander is aan erge koliek dood. Die res is ek nie seker nie, maar daar in die begraafplaas op Bergrus, lê my boeties en sussies.

Skoolgaan het ek nie geken nie, maar ma het my darem geleer lees en tel. Die Bybel was al boek in ons huis. Soms het ‘n reisende “Meester” ‘n tyd op die plaas oorgebly en dan het ons so bietjie skool gegaan. Dit moes maar so tussen die werk op die plaas gebeur. Pa en Ma het nie in hogere geleerdheid geglo nie.

Oorlog

Toe breek die Engelse oorlog uit. Ek was skaars sestien.

Pa is op sy perd se rug daar weg. Ma en ek het op die plaas agtergebly. Die weke het maande geword, toe kom die tyding. Pa het op die slagveld gesterf. Ma in trane, ma in swart, sleepvoet deur die huis.
Een swart oggend wemel die werf van die Tommies. Ons kry skaars tyd om ‘n paar goedjies te red. Binne ‘n half-uur staan gloei ons huisie rooi teen die oggendlig. Die werf is leeg.

Kampstaaldraad op Kroonstad. Soos diere word ons toegekamp. Kos was bitter skaars, was is ‘n luukse. Om ons sterf babas en kindertjies. My ma gaan agteruit, maerder en maerder, haar wil om te leef geblus. Toe is sy ook weg.

Ek bly alleen oor.

Ek moes die tentjie ontruim, die bure ontferm hulle oor my. Ek en, kom ons noem haar Gretig, Gretig Wijd, agtienjaar, blond en skraal, eintlik maer, moes ‘n matras en kombers deel. My kombers en haar matras en daar gebeur die ding. Lag. Dit het gehelp dat ons in die koue Vrystaatse winters nie verkluim nie. Nagklere het ons nie, ons slaap maar so in ons dagrokkies.

Die rokkies was maar dun, verslete, eintlik opgewas. Teen die winterkoue of die somerson het dit weinig beskerming gebied. Onderrokke was daar nie. As ons teen die son gestaan het, het ons maer bene duidelik gewys. As die lig reg val het was ons swart driehoek koekies duidelik sigbaar. Dit het ons nie juis gepla nie, want behalwe vir die Tommmies was daar net ‘n paar oumans in die kamp. Vir Sondae het ons darem rokke gehad waarin ons die kerkdiens kon bywoon. Dit was maar hoe dit was.
Soms het Gretig snags opgestaan en verdwyn. ‘n Uur of twee later weer terug gekom. Die volgende oggend was daar kos. Boeliebief, klinkers, soms ook bietjie suiker, mieliemeel en rys. Kondensmelk en enkele kere aartappels. Dit was n fees.
Ek en Greet was beste maats, altyd bymekaar, gekook, gewas, die kleintjies besig gehou. Eendag, ek meen dit was Maart 1902, want die seisoen het reeds begin ryp word, en die vrede is nie lank daarna gesluit nie, gryp sy my hand en sleep my na die parade, soos die Tommies die oop stuk grond genoem het. Dis waar ons getel is. “Roucal” noem die Tommies dit. Een-een is ons name geroep en moes ons eenkant staan. Net om seker te maak ons is nog hier. Asof ons kon uitkom. Hier kon mens darem privaat gesels, en sien as iemand aankom.

“Koeks, jy moet my help. Die Tommies soek jou, en hulle betaal met kos.”

“Wat moet ek doen?”

“Die Tommies neuk,” sê sy pront.

“Waaaat?”

Laat ek eers verduidelik – Daaityd was neuk maar wat ons dit genoem het. Vandag praat hulle van seks, en ek hoor ook naai. Dis nogal vir my mooi – soos mens lappe aan mekaar vasnaai met sulke dun stekies so kan twee geliefdes hulle ook aan mekaar vasnaai. Maar daai tyd het dit maar geneuk.

“Ja, man die Tommies daar in die rations tent, ek trek hulle draad, lek hulle pielle en soms laat ek dat dat hulle my neuk.”

“Dis verkeerd. Die Here sal jou straf.”

“Luister, ek wil hierdie oorlog oorleef. Ek wil my boetie en sussie sien groot word. Ek wil my Pa weer sien. As die Here my daaroor wil straf, dan so. Maar Hy sal nie, dis oorlog, Hy sal verstaan. Na die oorlog kan ons kerk toe gaan, bid. Maar nou moet ons doen wat ons moet doen.”

“Dis hoerery, dis verkeerd.”

“Ja, en moreoggend eet jy lekker saam aan my hoerkos, of gaan jy honger bly?”

Dis ‘n hou op my maag. Ek antwoord nie dadelik nie. Dan: “wat moet ek doen?”

“Ek sal jou wys, dis nie so erg nie, jy hoef nie bang te wees nie.”

“So nou ek raak in die ander tyd?”

“Jy sal nie, hulle is medics, die Tommies is slim. Waar dink jy kry ek die seespons wat ons gebruik as ons bloei? By hulle. Mens sit dit net in voor die tyd. En as mens klaar is spoel mens jou koekie met ‘n enema pompie uit. Hulle het alles.”

“Ja?”

“En partykeersit hulle n FL aan.”

“Watse ding?”

“n FL, French Letter, dis so ‘n rubberding wat hulle oor hulle pielkoppe trek en dan bly die saad binne. Hulle hou nie eintlik daarvan nie, sê dit vat die lekker weg. As ek in die middel van my maand is dan moet hulle maar net, anders vat ek die kans”

“Wat bedoel jy? Middel van die maand?”

“Die Tommies sê ‘n vrou kan net vat in die middel van die maand. Dis maklik om uit te werk. Jy tel van die eerste dag wat jy bloei. Dag veertien is jy reg om te vat. Vir veiligheid moet mens van dag nege tot so dag agtien versigtig wees. Dis die tyd wat mens kan vat.”

“En as mens bloei kan jy nie vat nie, maar ook nie neuk nie,” waag ek

“Nee, dan is dit die lekkerste. Dis nat en glad. Mens was net jou koek voor die tyd, sit die sponsie in en laat waai. Assblief Koeks, dis al hoe ons gaan oorleef. Hulle het belowe om vir ons ekstra kos te gee as jy ook kom. Sal jy saamkom?”

“Ja, ek moet seker…”

“Vanaand as almal slaap, sluip ons na die rations tent toe. More eet ons almal. Dis beter so. Kom ons moet gaan was.”

Terug by die tent het ons deur die gewone rituele gegaan. Skottel water, waslappie. Rokkies uit. Hier is nie plek vir skaam wees nie. Lappie natmaak, was onder die arms, tussen die bene. Ek kyk vir Gretig. Onder haar arms loer haartjies uit en haar koekie verdwyn in ‘n bos donker hare. Haar tieties is rond maar effens sakkerig van maer, haar ribbes sigbaar, lyf benerig. Hier is nie kos vir vet word nie. Ons kyk vir mekaar, giggel.

Sy gee die lappie vir my.

“Was jou ordentlik. Jy kan nie vanaand stink nie.” Dan vat sy die waslap terug en was my, amper asof ek nog ‘n dogtertjie is. Onder my arms, dan onder my tieties en dan my koek. Sy maak my koekie goed skoon, was tussen die lippies in. Sy omhels my. Druk my styf teen haar vas.

“Dankie Koeks, ons sal oorleef. As hierdie bliksemse oorlog die dag verby is. Glo my, iewers gaan ek ‘n Tommie se piel afbyt, Soutpiele, die … die bliksemse moere.”

Haar kru woorde skok my, maar ek verstaan haar afsku. Ek gaan ‘n Tommie moet neuk, maar iewers sal die wiel draai. Ek sweer!

Die Rations tent

Daardie aand maak sy my wakker, ons sluip by die tent uit. Oor die parade, by ‘n syflap glip ons die rations tent binne. ‘n Parrafien lampie maak lig. Daar bly drie Tommies in die tent. Hulle is die Kings. Hier word kos en medisyne gebêre. Hulle is die uitdelers, hulle besluit wie kry wat, en hoeveel.

Gretig omhels een van die Tommies. Sy soen hom en druk hom agteroor op sy stretcher.

“Jim, this is Koekie, and that there is James.”

“Hello Coookie,” kom dit van Jim en James so half gelyk.

“Ek dog hiers drie Tommies.”

“Hier is, een hou kywie. As ons met die twee klaar is, ruil hulle om en dan kry hy kans om te steek. Dis hoekom ek jou nodig het. Drie op ‘n aand is nogal erg.”

“Jy neuk drie Tommies in een aand?”

“Ek doen wat ek moet, maar nou kan jy help.”

“What are you saying, I don’t understand?” kom dit van Jim.

“Shattap Jim, I only tell Koekie what to do, she is new. James, hens-off her,” beveel sy.

Gretig trek sonder omhaal haar rok uit. Skraal en wit staan sy in die lamplig. Sy druk Jim speels teen sy bors tot hy op sy rug op sy stretcher lê, knoop sy broek oop en haal sy voël uit.

So ‘n skraal dun dingetjie waarvoor ‘n teefhond haar neus sal optrek. Kyk ek moes my kleiner boeties skoonmaak, ek weet hoe ‘n seuntjie se pieletjie lyk, maar die ding lyk anders, amper soos ‘n slang, met ‘n groot perserige kop. Lelik.

Mevrou moet verstaan ek is ‘n plaaskind. Ons moes almal op die plaas help. Ek het die bulle en koeie gesien, hane en henne, die bokramme en die ooie. Ek het pa gehelp om ‘n kalf wat vassit by geboorte, uit te trek. Ek weet ook van steek. Ons hartbeeshuisie was maar een vertrek. Pa en ma slaap op ‘n katel en ons kinders op klapperhaarmatrasse op die vloer. Soms kon ek in die nag my pa en ma hoor vroetel, dan kraak die katel. So piep-piep piep-piep. Dit hou ‘n rukkie aan, dan hoor mens ‘n steun, dan vroetel hulle weer en dan is alles stil. Ek het geweet pa en ma maak babatjies.

Skielik is Gretig iemand anders. Sy kyk speels na Jim en speel met sy voël. In haar oë dans duiweltjies. Sy sluit haar mond oor sy voël. Gly hom ‘n paar keer diep in en uit. Die ding groei.

Dan kyk sy vr my.

“Kyk hier,” sy wys die onderkant van sy voel. “Sien jy die rif, vryf saggies daaroor. Dis vir hulle baie lekker.”

Sy vat my hand en ek vryf oor sy voël, oor die kop, oor die rif. Dit voel snaaks, maar tog opwindend. Iewers in my is daar opwinding, afwagting. Jimmy kreun. Ek voel ‘n vreemde nattigheid teen my bobene. Ek huiwer tussen walg en geniet, tussen gewete en ontspan. Ek wil dit doen, maar ek wil ook nie.

Die oerdrang om te koppel, kinders te maak, te baar en te versorg roer in my. Ek verstaan nie wat gebeur nie, maar tussen walg, skaam en verleë geniet ek wat hier gebeur, al is dit met ‘n bliksemse soutpiel.

James vou sy arms van agter om my. Hy trek my weg van Jim en druk op my kop sodat ek op my knieë moet afsak.

“Stop it, she is virgin”. Gretig gil amper. “You must be soft, give her time.”

“Eks, ok Greet, die plaaskind sal Tommie doen. Speel jy maar met Jim.”

Ek druk James op sy strecther soos ek Gretig sien doen het, knoop sy gulp oop en haal sy voël uit. Dis reeds stokstyf. Ek vat sy voël in my mond, lek die kop, dan die riffie soos Gretig my gewys het. Dan ruk die dem tommie, een-twee-drie keer. Iets spuit in my keel af. Ek dog eers hy pis in my mond, maar die is anders, dikker, ietwat bitter, maar dit smaak nie te sleg nie. Ek skrik, ruk weg en die volgende sarsie tref my reg in my gesig. Weer en weer spuit hy, en ek probeer keer, tevergeefs.

“I am sorry. Sorry, sorry.”

“Jou bliksemse moer,” Gretig is uitgesproke kwaad. “Hens-off I told. She’s virgin.”

‘n Verleë James bring ‘n lappie te voorskyn. Ek vee my gesig af, spoeg die gemors uit my mond uit. Ek pes die smaak en wil-wil naar word. Gretig help om my skoon te maak. Sy vee my gesig skoon en gee vir James ‘n vuil kyk.

“Poepol. You no good. Ek druk sommer ‘n paal in jou hol op,” së sy vir hom.

Die arme James weet nie waar om te kyk nie. Probeer verskoning maak. Gretig maak hom met ‘n kortaf “Shattap” stil.

“Sorry, Jimmy will do you now.” Gretig hervat haar spel met Jim. Amper liefderik soen sy sy voël, krul dan haar vingers daarom. Stadig bewerk sy hom, op en af. Kort-kort soen sy die kop, krul haar tong om die voël. Dit lyk regtig asof sy dit geniet. Jim lig sy rug op, beur sy voël nader.

“Slow, slow,” keer Gretig. “Enjoy.”

“Koeks, vanaand hoef jy net te kyk, en hulle draad trek, ek wil jou eers oopmaak voor hulle jou steek.”

Gretig gaan terug na Jim toe. Sy trek sy draad en lek sy kop. Haar hande beweeg met ‘n draai beweging op en af, teryl sy sy voël die hele tyd lek, soen en dan heeltemal in haar mond laat verdwyn. Jim kreun, sy boude trek saam, dan maak sy liggaam rukbewegings. Gretig het haar monds net betyds weg gevat, haar kop skeef gedraai sodat sy saad verby haar skiet. Ek verkyk my aan Jim se rukbewegings, sy boude wat saamtrek en die dik wit saad wat ‘n boog by sy piel uitskiet. Ek sien sy voël saamtrek, die saad skiet weer, nie so vêr die keer nie, ‘n derde skoot kom uit, dan vloei die wit room oor sy voelkop. Gretig vryf die saad met haar vinger liggies oor sy kop, plaas dan haar hele plam oor sy kop en vryf sy saad saggies oor. Jim ruk weg, rol weg van haar op sy sy.

“Enough, enough. Lekkerrr,” kreun hy.

“Lekkerrrr, lekkerrrr, Soutpiel,” terg Gretig.

“Sootpeel, why do you call us sootpeel?”

“Omdat julle met die een been hier in Afrika staan, die ander in Ingeland en julle piele hang in die see,” lag sy.

“I don’t understand Dutch”

“Ek weet Soutie, but don’t worry, you know how to come.”

Ons lag. “Get your mate, that I can do him quick,” beveel Gretig.

“Hys ‘n perd van ‘n ander kleur,” sê sy vir my.

Gretig staan op, haar harige koekie vir almal om te sien. Sy vroetel tussen haar bene, druk die sponsie in haar koekie op.
James verdwyn buitentoe, ‘n ander Tommie kom in.

“Hi Soutpiel, this is Koekie” sê Gretig

“What did you call me?”

“Big Penis,” giggel sy.

Hy lag. “Come on, lets do the business before we get caught.”

Gretig sak op haar knieë en knoop sy broek oop, haal sy voël uit. Toe het ek dit nog nie besef nie, maar dit was regtig ‘n rare gesig. Groot, dik en goed gevorm.

“Kom Koeks, trek uit jou rok dan lek ons hom. Dan wys ek jou hoe om ‘n Tommie te steek.”

Ek maak so. Op my knieë bekyk ek sy voël, vat versigtig en dan druk Gretig my gesig nader. Ek soen die kop, dit smaak heel goed. Gretig trek sy voorvel terug en dan druk hy sy voël in my mond. Ek speel met my tong om sy voël. Gretig speel met sy ballas. Dan lek sy teen sy skag af, ruil met my en lek sy kop. Om die beurt speel en lek ons die Tommie. My linkerhand op sy kaalboud, voel ek hoe sy spiere saamtrek, hoor sy asem jaag.

“Dis nou genoeg, as ons aanhou gaan hy skiet,” waarsku Gretig. Sy druk hom op die stretcher, trek sy broek heeltemal af en klim bo-op hom. Sy vroetel tussen haar bene, ploeg met hom ‘n voor deur haar land. Ek sien hoe haar lippe oopmaak, rooi en opgehewe. Weer ploeg sy haar land om, heen en weer deur dieselfde sloot. Ek kyk skaamteloos na die spel wat voor my afspeel. Gretig se koek drup, ‘n helder taai vloeistof vloei uit haar uit. Dan glip sy voël in haar in. Sy sak stadig op haar boude, vroetel met sy voel totdat dit heeltemal in haar verdwyn. Gretig sit vir ‘n oomblik doodstil op hom, haar bene onder haar ingevou. Tommie se voël in haar diepte.

“Kyk nou mooi, Koeks, mens beweeg so op en af, en dan vorentoe en agtertoe.”

Gretig beweeg stadig, ritmies op en af. Ek sien sy voël uitkom en terugglip. Soms beweeg sy so vêr dat ek die kop kan sien, dan sak sy terug op hom. Sy voël en haar koek is nat in die lamplig. Nou sit sy plat op hom en beweeg haar boude vorentoe en agtertoe. Grootpiel, soos ek hom in my gedagte noem, probeer sy gat beweeg, die pas aangee maar Gretig is in beheer.

“Relax, I do,” sê sy vir hom.

En dan vir my: “As mens hulle los kom hulle te gou. Dan gaan jy self nie lekker kry nie.”

“Ek dog ons doen dit vir kos.”

Sy giggel. “As ek moet neuk, kan ek dit net sowel geniet.”

Gretig beweeg vinniger, sy wissel die op en af en heen en weer bewegings ritmies af. Grootvoel se oë is toe, hy kreun. Sy voël is snaarstyf, ‘n aar pomp blou-pers aan die onderkant. In-uit, in-uit ploeg dit Gretig se land. Beide dans nou die dans van Eros, die groot genotmaker. Hulle steek mekaar in ritme, Gretig se kop agteroor, sagte kreun geluidjies. Grootvoël se boude trek saam, hy kreun hard. Gretig ruk saam, haar boude trek op ‘n bondel, sy ruk, kreun, ruk weer, stamp haar koek teen sy onderlyf vas. Stadig bedaar hulle rukkings. Gretig val vooroor op sy bors, haar koek sigbaar met Jim sy voël binne-in. Sy wit saad vloei uit haar koek, loop teen haar binne bene af.

Grootvoël streel met sy hande oor Gretig se gesig. Dis amper asof hulle regtig liefde gemaak het, en nie net geneuk het nie. Nog ‘n rukkie lê hulle so.

Ek kon nie help om aan my eie koekie te vat nie. Ek is verbaas oor die nat. Ek ken dit nie… My eie asem jaag. Wat ek hier gesien het is pragtig, dierlik-wonderlik mooi. Ek is so gereed om dit te doen as wat ‘n vrou ooit kan wees. ‘n Straaltjie loop uit my koekie, drup op my voete.

Ek ly aan die ergste graad van lekkerjeuk.

“Dis genoeg vir een aand. Laat ons ons goed kry en verdwyn.”

Gretig is skielik saaklik. Sy klim van af.

“Nou moet ek goed uitspoel, ek moes nie dat hy binne my gekom het nie,” sê sy.

Jim gee vir haar ‘n dunnerige pypie aan. Die een kant druk hy in ‘n beker water, die ander druk sy in haar op. Die ding het n rubberbal in die middel. Gretig gaan staan wydsbeen oor ‘n skottel, kaalgat, skaamteloos. Tommie pomp die rubberbal en spuit haar koek vol water. Hy spoel sy saad uit haar uit.

“Sien Koeks, nou is ek veilig.” Sy vroetel in haar koek en trek die spons uit. “As ek glip, soos vanaand keer die sponsie ook dat ek in die ander tyd raak.” Sy spoel die spons in die water af en bere dit.

Ek is teleurgesteld, maar weet nie juis waarom nie.

Ons is daar weg ‘n paar blikkies boeliebief, klinkers, meel, suiker, twee (ja TWEE) blikkies kondensmelk, botter en ‘n beker vars melk. More vier ons fees! Ons kan pap maak en vir die kleintjies melk gee. Ons kan EEEET.

Ons sluip terug tent toe. Giggelend, soos stout kinders. Gretig vat my hand. Ons giggel weer. Die Tommies is poepholle, hulle eet uit ons hande uit. “Pielslawe,” noem Esther hulle.

Later sou ek besef dat dit van die meeste mans geld.

Totsiens Mevrou. Ek sal aanstaande week weer vir u skryf.

Mag dit met U goed gaan
Die Uwe
Petro

 

(Lees tweede brief HIER)

 

Ge-inspireer deur Fanny Hill by John Cleland
“Introduction
Beautifully written and with unfiltered detail, the Memoirs of Fanny Hill enjoyed prolonged underground success in both Great Britain and the United States as what is considered the first English-language work of erotica. Readers of classics accustomed to vague and mysteriously worded romantic encounters will be delightfully stimulated by innumerable eye-popping sex scenes in this infamous novel. The graphic detail and frequent delight in physical pleasures expressed by the characters make for a unique reading experience amid the lavish writing style of the 18th century.

First penned in 1748 by John Cleland while serving in an English debtors’ prison, his erotic novel no doubt relieved the aching loneliness of his incarceration. The subsequent publication of Fanny Hill brought inevitable banning for obscenity that was not overturned until court cases in the 1960s and 1970s. But obscenity laws in both Great Britain and the United States did little to subdue public passion for the forbidden ecstacies of this erotic novel. Always in print on the underground market, Fanny Hill in its various forms no doubt instructed countless men and women about the workings and pleasures of their sexuality during a time when little to no information was sanctioned on the subject.”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

3 thoughts on “Ek onthou – Memoirs van ‘n boerhoer

  • November 6, 2017 at 8:51 am
    Permalink

    Die storie is raakgevat in sy milieu.
    Baie geloofbaar geskryf. Dankie

    Reply
  • November 4, 2017 at 1:08 pm
    Permalink

    Die britse was ma rof. Wens ek kan n boere poes naai. Dit moet in n skuur op lusern is

    Reply
  • November 4, 2017 at 6:52 am
    Permalink

    JUlle twee het welgedaan. Doen so voort asb.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)