Chandri (1)

deur Jakkie

As ‘n verkoopsman reis mens na verskillende dorpe en ontmoet baie verskillende mense. Een ding wat die werk lekker maak is die feit dat mense in verskillende streke van die land soveel verskil. Ons weet almal dat mense van een deel van die land na die ander verskil. Selfs in die provinsie waar ek werk verskil die mense baie. Plattelandse dorpe is net anders. Vreemd om te beskryf, maar omdat mens se vermaak seker minder is in die kleiner dorpe, as in die stede, is dit net anders om op ‘n kleiner dorpie na ‘n “jol” toe te gaan.

Een van die take van ‘n verkoopsman is om nuwe kliënte te soek. My werkgewer gee vir ons meer kommissie as ons die eerste keer nuwe bestellings van ‘n nuwe klant plaas. Daarna kry ons “herhalende” kommissie wat minder is. My area in die provinsie is in drie dele opgedeel. Elke week ‘n ander deel van die provinsie en een week op kantoor. Min tyd vir jou eie lewe.

Ek het al paar keer in die een dorp by ‘n besigheid verby gery en gedink ek moet daar ingaan. Om een of ander rede het ek elke keer as ek in die dorp is nie daar aangedoen nie. Ek ry die Dinsdagoggend die dorp in. Koop koffie by die Wimpy by die vulstasie soos altyd en werk deur my dagboek terwyl ek die “breakfast special” eet. My dorp is in twee dele opgedeel en ek slaap weer by tannie Marie se gastehuis waar ek altyd slaap. Ai, tannie Marie boek my al sommer vooruit, want sy ken al my roetine na drie jaar op die pad. Na my “special ontbyt” is dit kliënte. So ry ek in die straat af en sien weereens die naam van die besigheid soos so baie kere tevore. Ek besluit … kom ons “cold call” die winkel. Ek stap in en word ontvang deur die ontvangsdame. Jong meisie. Na ek myself voorgestel het en die rede vir my besoek noem, sê sy Chandri sal nou by my wees. Vreemde naam is my eerste gedagte. Ek sit op die bank van die ontvangsarea en hoor die ontvangsdame bel Chandri en sê ek is daar.

Na seker so 20 minute stap ‘n vrou die ontvangsarea in. Stap na my toe met selfversekerheid wat ek baie lanklaas gesien het. “Hallo ek is Chandri,” ek staan op en stel my voor.

“Stap saam,” sê sy.

Ek loop agter haar na haar kantoor. So kyk ek na die boude en die noupasende romp met die panty se lyn wat onder die romp wys. Haar bloes is noupassend en ek kan die lyne van haar bra onder die bloes sien. Ruik die parfuum agter haar. Sonder dat ek wil voel ek so effense gevoel in my broek. Maar ek het geen rede om “jags’ te raak nie. Ek sit aan die oorkant van Chandri se kantoortafel. Mooi kantoor, mooi tafeldoek met mooi prentjies (tipies vroue se kantoor) teen die mure. Ons gesels pryse en ek los die nodige dokumente by haar met die versoek dat sy met die eienaar die pryse sal bespreek en ek moet asseblief more na 14:00 weer ‘n draai maak vir verdere bespreking. Sy is baie spesifiek dat dit nie ‘n belofte is vir ‘n bestelling nie, maar hulle sal na die pryse kyk. So is ek daar weg.

Die besigheidsdag het sy loop geneem. Die dag is klaar en ek ry na die gastehuis toe. Tannie Marie groet en wys my normale kamer met die buitedeur, want ek ry altyd vroeg. Sy het vir my kos gemaak, soos altyd, die eerste aand as ek daar slaap. Ek eet en stort en trek ander klere aan. Soos altyd besluit ek om by “Corner Shop” ‘n bier te gaan drink. Ek ken die plek goed. Was al baie daar. Stap in en bestel ‘n bier. Kry my tafels waar ek al baie gesit het en kyk na die sport op die TV. So raak ek bewus van die jong meisie wat ek vanoggend by die nuwe besigheid gesien het. Sy kom nader en stel haarself voor as Ellie. Ek groet en gesels vriendelik, onthou my sale van more kan daarvan afhang. Ellie noem Chandri gaan daarheen kom. So gesels ons lekker. Na seker so 40 minute kom Chandri en sluit by ons aan. Ons gesprek is in die algemeen, maar dis opvallend dat die dames oor die stories wat die hoofaktiwiteit in die dorp is, gesels. Ek weet nie veel daarvan nie en dit wil amper klink of hulle skinder.

So bestel hulle iets om te eet. Ek sit by hulle en ons gesels lekker. Ek verskoon myself en stap toilet toe. Soos ek uitkom, sien ek Chandri sit steeds met haar werksklere aan, maar die romp is effens opgetrek en ek sien meer van haar been as verwag. Ek voel weer vanoggend se gevoel, maar besluit ek is simpel. Ek sit by die tafel. Ons gesels. Die vrouens eet en na ‘n ruk is hulle klaar. Ellie sê dat sy moet gaan en ek kyk op my horlosie en sien dis so 22:20. Ellie verskoon haarself. Ek en Chandri gesels algemene goed en ek het al geleer om nie nou besigheid te gesels nie. Ek vra algemene vrae soos hoe lank sy in die dorp is. Ek hoor sy het hierheen gekom, want haar tannie het vir haar werk gereel, na sy geskei is, so amper twee jaar terug. Sy is ‘n gekwalifiseerde finansiële rekenmeester. Hou van perdry en ry elke Saterdag perd. Sy gaan die Fauresmith-uithouwedren ry. Ons gesels en sy kry nog ‘n drankie. Sy bestel vir my ook een. My horlosie sê dis so 23:10. Ek noem dat ek 06:00 vanoggend gery het en wil klaarmaak. Ek skuif my voet onder die tafel en trap haar voet raak. Ek kyk instinktief onder die tafel in en vra om verskoning. Soos ek onder die tafel inkyk, kyk ek direk onder haar rok in en sien net ‘n swart panty. O, shit! nou is ek in die moeilikheid, want nou spring my plesierspier op aandag.

“Toemaar,” antwoord Chandri, “dis niks.” Die manier wat sy glimlag maak my bewus dat sy moet weet dat ek onder haar romp ingekyk het. Ek besef ek moet nou mooi trap sodat sy nie sien dat my aandag wil verander om haar te probeer vanaand nie. Ek begin om oor die ander besighede en die boere te praat. Sy neem nie deel nie.

“Waar bly jy,” vra sy. Ek noem tannie Marie se gastehuis se naam. “O, dis my tannie,” antwoord sy. Kom ons gaan daarnatoe. “Ek slaap baie daar oor as ek in die dorp kuier,” sê Chandri. Skielik besef ek dat ek vanaand dalk meer gaan kry as wat ek verwag het.

Ons kry ons voertuie en ry na die gastehuis. Ek parkeer onder die afdak waar ek altyd stop. Daar staan nog drie karre waarvan ek een ken as iemand wat altyd daar is as ek oorslaap, sy voertuig het die besigheid se “branding” op. Sy parkeer haar kar waar ek gewoond is die mense van die huis stop. Ons stap by die hekkie in na die kamers. Daar is n paadjie van stene uitgelê. Skielik steek Chandri vas, draai na my toe en trek my aan my hand nader, soen my op die mond en ek voel hoe haar tong in my mond speel. Ek is effens uit die veld geslaan maar hou my “pose.”

“Slaap jy by die kamer met die buitedeur soos altyd,” fluister sy in my oor.

Ek treë so een tree terug.

“Hoe weet jy,” hoor ek my vra, maar ek is meer verbaas oor my eie opmerking as wat sy lyk.

“Ek het jou al hier gesien as ons die aand in die dorp was vir ‘n jol en nog altyd gedink jy is nogal sexy. Ek het al in die oggend by tannie Marie ontbyt gekry terwyl jy in die eetkamer is en jou dopgehou.”

Ek is so effens geskok.

Ons is in my kamer. Chandri laat weet duidelik wat haar planne is. Ek sit op die bed besig om my skoene uit te trek. Sy loop na die badkamer en maak die stort se krane oop. Ek is nog besig om my goed uit te pak toe ek skielik voel hoe sy my van agter af om die lyf vat en haar hand in my broek indruk. Ek is reeds halfpad reg vandat ons in die kamer ingestap het, maar het nog nie eintlik met so “up front meisie” te doen gehad nie. Toe ek omdraai staan sy kaal voor my. Daar is ‘n vlinder op haar linker tiet getatoeer. Haar tiete is prominent, die areolas effens donker en die tepels orent, nogal lank. Ek treë terug om die prentjie te bekyk. Die hare bo haar poesie is geskeer na die middel toe. Die kante is lank na haar bene toe en die middel skoon, nogal vreemd. Eintlik sexy, maar vreemd want meisies is altyd heeltemal skoon of het ‘n “Hairy Bush.”

“Gaan ons stort, die water is seker al warm, vra ek.

“Kom,” antwoord sy.

In die stort staan sy op haar knieë met die water wat oor die kortgesnyde donkerbruin hare in die stort loop. Toe ek inklim is my voël dadelik in haar mond en my balsak in haar een hand. My knieë knak onder my en ek is nie eers gesuip nie. Die meisie verstaan ‘n blow job! Ek is te bang ek gaan kom. Sy druk die onderkant van my balsak teen die skag van my voël net as ek amper kom. Lek my balle en sit dit in haar mond. Speel met die skag van my voël. Die is een van die beste nog!

Skielik staan sy op. Maak die water toe. Trek my aan die arm uit die stort uit. Vat ‘n handdoek en met een beweging droog sy my af. Toe ek my kry lê ek op die bed op my rug. Sy is bo-op my met haar boude na my toe. Ek sien hoe my voël die opening van haar poesie oopmaak waar hy ingaan. Soos sy op-en-af beweeeg sien ek hoe die lippies beweeg. Die opening en die binnekant van haar lekkerte om my sluit, my vashou, sy beweeg op en af, op en af, die opening van haar omsluit my skag. Ek sien die opening van haar anus vir my loer. As sy opgaan maak die lippe na buite toe oop. As sy afsak sien ek die nattigheid van haar lekkerte wat sy agter gelaat het in haar verdwyn…

Dan ontplof my orgasme in haar.

(Lees die volgende episode HIER)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Chandri (1)

  • June 3, 2017 at 6:11 am
    Permalink

    Lekker man, goed geskryf.

    Reply
  • May 26, 2017 at 10:47 am
    Permalink

    Twee v/d min voordele van ‘n plattelandse verkoopsman is dat hy in anomiteit kan kuier vêr van huis- of kantoor- verantwoording en dat sommge dames/vrouens baie verveeld is en miskien graag meer avontuurlik wil wees met ‘n onbekende op die dorp.
    Welgedaan, Jakkie…stuur gerus nog sulke stories vir ons, ek het dit baie geniet.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)