Carel

deur Saffie

Carel staan in tannie Minette se kamer. Dis doodstil in die groot huis. Ver onder op die terras langs die rivier, sien hy die partytjiegangers almal rondom die braaivleisvuur. Dis die eerste keer dat hy weer by sy vriend Braam kuier, na sy twee jaar verpligte weermagdiens.

Hy hoor byna sy hartklop soos dit hamer teen sy bors. Sy ma het hom geleer, ‘n man bly weg uit ‘n vrou se slaapkamer. Nou staan hy voor die oop klerekas van Minette. Sy’s die ma van sy beste vriend en hy’t een van haar satynbroekies in sy hand. Sedert sy tienerjare toe hy die eerste keer in sy ma se kas gekrap het, was hy gefassineerd deur hierdie geheimsinnige domein. Hy kon sy oë nie glo toe hy die onderklere ver agter in die kas ontdek het nie. Die sagte kant en satyn. Die klein broekies en die mooi bra’s. Nes die vrouens in die tydskrifte wat sy pa in die motorhuis weggesteek het. Die kousgordels en die knippies. Hy wens hy kon dit in lewende lywe sien.

Daarna het hy gereeld sy ma se klerekas besoek vir nuwe ontdekkings. Dit was byna verslawend. Hy’t male sonder tal, wanneer sy ouers nie tuis was nie, die klerekas verken en die onderklere uitgehaal. Die gevoel van satyn in sy hande het ‘n vreemde opgewondenheid diep in sy maag veroorsaak. Hy het toe al reeds begin masturbeer, met sy pa se tydskrifte as stimulasie, maar die onderklere het hom net meer gebied.

Somtyds het hy nakend op sy bed gaan lê, met van die broekies oor sy ereksie en homself so bevredig. Die orgasmes was net soveel meer intens. Wanneer hy sy oë toegemaak het, kon hy byna die vrouens in die tydskrifte op hom voel. Hy’t gedroom van die dag dat hy in realiteit met so ‘n vrou kon seks hê.

Met sy eerste seksuele ervaringe gedurende die matriekjaar en ook daarna op universiteit, het hy altyd hierdie beelde in sy gedagtes gehou. Seks bly baie opwindend, maar tot hede het hy nog nie ‘n meisie teëgekom wat sulke sagte onderklere dra soos die vrouens in die tydskrifte nie. Hy smag na meer. By ‘n paar geleenthede het hy oorweeg om een van die agentskappe, wat in sy pa se tydskrifte adverteer, te skakel, maar sy moed het hom nog altyd op die nippertjie begewe.

Hy hou die satynbroekie teen sy mond en neus en asem die sagte vrouegeur in. Sy hand reik onwillekeurig voor by sy kortbroek in en hy vryf sy ereksie saggies. Hy’s in ‘n ander wêreld. ‘n Wêreld waar alles sag en toeganklik is. ‘n Wêreld waar sy verbeelding kan dwaal na plekke ver beter en buite sy normale bestaan.

“Carel?”

…. sy wêreld kom meteens tot ‘n einde …

“tannie…”

Dis Braam se ma. Hy begin praat, maar sy stem is weg. Hoe’t dit ooit gebeur? Hy wens hy kan ‘n knoppie druk en die nagmerrie laat verdwyn.

“Tannie, ek’s so jammer. Ek’t dit nie bedoel nie …”

Sy kom al pratend nader, maar hy hoor byna niks. Hy wil net verdwyn. Hy voel haar warm hand om sy pols. Haar stem raak sag en haar gesig is baie naby syne.

“Bly staan net daar.”

Sy’s kaalvoet, net met ‘n los somersrok. Hy kyk hoe sy die deur sluit. Met die omdraai, sien hy die glimlag op haar gesig.

“Sedert die oom oorlede is, koop ek steeds gereeld vir my vroue-onderklere. Ek weet nie hoekom nie. Dalk in die hoop om weer iemand te kry. Wil jy sien hoe dit lyk? Moenie bekommerd wees nie, hulle braai almal lekker en Braam sal nooit in my kamer kom nie”.

“Asseblief,” is wat hy uitkry.

Sy gryp ‘n bondeltjie onderklere en verdwyn in die badkamer. Die ongemaklike stilte voel na ‘n ewigheid. Toe sy verskyn, sluk hy hoorbaar. Dis die mooiste beeld wat hy nog ooit in sy lewe gesien het. ‘n Vrou meer as twee keer sy ouderdom en sy staan voor hom in wit onderklere. Hy kan nie genoeg na haar kyk nie. Sy’s in wit lingerie met twee hoë sitletto’s. Haar groot ronde borste lyk aanloklik in die bra, haar heupe is rond en vol en die driehoek tussen haar bene bult lusmakend in die sagte satyn.

Voor hy hom kom kry, is sy by hom. Hy kan haar ruik, byna proe. Sy laat sak haar kop effens en kyk hom stip in die oë en sê: “ek soek jou jong lyf.”

Hy kan nie glo wat hy hoor nie. Sy hele lyf tintel onder die versoek. Die soen is hard op sy mond en hy voel haar warm tong – soekend, dringend.

Toe sy voor hom buk en sy broek aftrek, klap sy stokstywe ereksie teen sy onderlyf. Hy kan nie onthou of hy al ooit so hard was nie. Deur die horisontale blindings sien hy hoe die mense buite braai, lag en gesels. Met die afkyk, sien hy hoe Minette die manlike sap van sy staaf aflek en hom in haar mond neem. Sy sintuie skakel in op net een ding – hy wil haar neem. Hard neem. Hy wil haar middeldeur naai.

Hy stamp sy erkesie in haar mond dat sy byna verstik. Toe sy orentkom glinster sy manslym om haar mond en op haar ken. Hy lek haar gesig en trek haar bra af, om beide haar groot bruin tepels te ontbloot. Hy’s rasend lus en byt haar borste so hard dat sy hom wegdruk van haar. Met haar een voet op die kant van die bed, merk hy die nat strepie op haar satynbroekie, en hy trek dit hardhandig na die kant om haar skaamlippies te ontbloot. Dit bult vlesig tussen die fyn haartjies en hy eet haar met slurpgeluide wat die kamer vul.

Toe hy dit nie meer kan hou nie, gooi hy haar op die bed en beklim haar soos ‘n hings op hitte. Hy begrawe homself moeiteloos in haar nat roos. Hulle kopuleer hygend met mekaar. Carel voel die aarde begin draai en met sy eerste skote balbotter wat diep in haar spuit, klimaks sy en byt hom aan die bors om die snakgeluide uit haar keel te verberg.

Sy hand bewe effens toe sy hom die glas koue wyn langs die braaitafel aanbied.

“Lekker om jou weer hier by ons te hê, Carel.”

“Dankie tannie.”

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Carel

  • February 1, 2017 at 9:04 am
    Permalink

    Tannie Minette, waar was jy toe ek ‘n bronstige bulletjie was ?
    Nice storie, dankie Saffie

    Reply
  • January 27, 2017 at 11:39 am
    Permalink

    Foook enige jong man se fantasie!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)