Candice
deur Ryno Griese
“Kom ons gaan eet, bring julle doppe saam,” roep Fred ons bymekaar waar ons by die kroeg staan en klets.
“Raak rustig ek wil iets sê, ek weet vandag was rof, maar ons moet die kak nou uitsort – ons kom nêrens. Candice sorry vir die taal en die Afrikaans maar ek weet jy verstaan Afrikaans, dan nie?”
“It’s ok, Fred, I do understand”
Ek raak erg gefrustreerd met Fred, my kop is lankal nie meer by sy gekerm nie. Ek skrik effe toe Candice vir my kyk en saggies knipoog. Ons gesprek gisteraand het heeldag deur my kop gemaal, die baie, baie antreklike swart dame, as mens dit so kan noem, damn as sy darem nie swart was nie was sy die fok weet moer sexy. Ek hoor hoe Fred verder ramble oor môre wat meer intens gaan wees en dat ons vanaand nie weer moet kuier soos gisteraand nie, ons moet lekker eet en sulke kak.
My gedagtes dwaal terug na gisteraand, ek sien Candice sit regoor my aan tafel en dat sy my onderlangs dophou, ek weet ek het haar vandag vermy, maar shit, ek het amper my bek verby gepraat gisteraand.
“Have you ever been with a black woman, Ryno”?
“No, why do you ask such a question, Candice?”
“I just wondered, you’re always so nice to me, always looking for a chat, it sometimes feel like you are flirting, or am I wrong?”
“I think you’re imagining things Candice, I’m just polite, I like to chat to you. I see you just as I see Ronel, a profesional in our legal department.”
“Oh” is al wat sy geantwoord het, ek kon nie glo sy dink ek flirt met haar nie, al wou ek, daar is darem die kleur en sulke goed. Sy lyk half teleurgesteld. Ek moet seker dieselfde vra, dit sal seker ook polite wees. Nee damn, kom ek los dit, die ander het al almal gaan slaap en dis net ons twee hier by die kroeg, en ek het lankal te veel gedrink, netnou dink sy ek stel belang.
“Have you ever been with a white man?” vra ek voor ek my tong kan afbyt.
“No, not that I don’t want to, it will be different, I know I’m married but I do have a fantasy about that, have you never had such a fantasy” antwoord sy.
“No I must be honest, but then again I’m married too, so my mind just don’t think that way.”
“It’s a pity. Otherwise we could have realised out fantasies, both being married and both liking each other”
“Aarde na Ryno!” hoor ek Johan roep.
“Skuus Johan ek was effe in gedagte” lag ek hardop …
Die aand verloop sonder enige ander ongemaklikhede, die tafel raak leeg, hier en daar sê die manne en vroue nag. Ek sal wat wou gee om uit die werksklere te kom en ‘n swem te gaan vat, miskien moet ek wegglip, nag sê en ook maak of ek gaan slaap.
“Nag julle,” groet ek, dis tyd vir bed toe gaan.” Ek staan op en kan sweer Candice is teleurgesteld, my magtig die vrou like my, miskien moet ek gaan slaap, dinge kan ongemaklik raak. Ons is nog die res van die week hier en ek sal swaarlik kontak met haar kan vermy vir die volgende vyf dae, sy is tog immers die regskonsultant vir my area.
Ek stap kamer toe en vertoef so tien minute binne voor ek my baaibroek aantrek, handoek oor my skouer gooi en na die verste swembad in die oord stap. Dis ‘n heerlike aand, eintlik warm, maar dis maar die weer in Nylstroom. Die polisie-oord is bekend vir die lekker klimaat.
“Going for a swim Ryno?” hoor ek ‘n stem agter my, kyk om en sien Candice sit by een van die tafels saam met Antoinette, ons ontvangsdame.
“Yes, it’s warm and I want to cool down before I go to bed.”
“Enjoy,” is al wat ek hoor en hoor dadelik hoe die twee meisies verder gesels.
Die water is effe koel met die inklimslag, maar raak vinnig beter as my lyf daaraan gewoond raak. Dis effe donker hier, weg van die hoofgebou en die gewoel daar. Ek staan so halflyf in die bad met my rug na die geboue gedraai en trek salig aan ‘n sigaret.
“Mind if I join you?”
Ek skrik half toe ek Candice se stem hoor. “Are you stalking me Candice” vra ek so lag lag
“Maybe I am” lag sy terug.
Dit is gelukkig half donker so sy kan nie my verbasing sien nie, ek hoor hoe sy die water ingly en ‘n sagte gilletjie gee as sy die koue op haar lyf voel.
“May I ask you something Candice? vra ek half onbeholpe
“Sure ask away.”
“I know it might sound funny but is that your own hair?” shit wat ‘n kak vraag skiet dit deur my gedagte. “Sorry forget it” sê ek vinnig
Candice lag uit haar maag uit en swem nader aan my.
“Yes it is, my mother never cut my hair since I’ve been ten and these days you get wonderful stuff to straighten your hair, do you like it?”
“I was just curious.”
“You want to feel it?” vra sy vinnig, damn die vrou gaan nie opgee totdat ek of ongeskik is of verlei word nie. Dalk is die kleur ding nie so erg nie en moet ek aan myself bieg ek wonder dalk nou ook hoe sal dit wees om saam met ‘n swart vrou te wees, maar Ryno jy is getroud dammit!
“No. it’s ok, I’m fine” sê ek vinnig, “I must go, it’s getting late”
“Yes it is. Will you walk with me?
“Sure.”
Ons stap in die rigting van die kamers en gesels oor môre en wat dit mag inhou. By Candice se kamer gekom nooi sy my vir ‘n drankie.
“It will be nice, but not to let people talk lets go the bar, it’s still open” stel ek voor wat sy vinnig en gretig aanvaar.
“I agree, I’ll quickly get into dry clothes – see you now.”
Ek stap kroeg toe en bestel solank vir ons elkeen ‘n drankie. Met my eerste sluk verstik ek letterlik toe ek Candice in die lig van die buitekroeg sien instap. Sy het ‘n mini aan en ‘n bloes wat wel ja, niks regtig aan die verbeelding oorlaat nie. Sy het lang bene, haar donker voete het ligtepienk naellak aan, sexy dink ek. Die kroegman loer haar half deur skrefies oë aan en ek kan sien die man is nie tevrede hoe sy lyk en dit nog saam met ‘n wit man nie.
Die chitter-chat duur nie lank voor Candice my aan die hand vat en optrek nie
“Come lets go, I want you as I know you want me.”
Soos ‘n slaaf stap ek saam met Candice na haar kamer toe, sy maak die deur oop en stoot my letterlik die vertek binne en voor ek my kon kry is haar lippe op myne en haar koue lyf vas teen myne. Ek soen haar terug en hoor haar saggies kreun, dit voel snaaks, haar mond smaak soet en effe na rook, ek kyk in haar oë en sien dat dit toe is. Sy wikkel stywer teen my vas.
Ek stoot Candice stadig weg en lei haar na die bed toe waar sy vinnig uit haar klere kom, ek staan vasgenael na haar liggaam en kyk. Sy is kaal geskeer, haar borste is baie groter as wat ek my verbeel het en hang effe, dis moer sexy. Haar tepels staan stokstyf en haar aerolas is donker swart, baie donkerder as haar ligbruin vel. Ek voel hoe ek in my baaibroek styf word. Candice sit op die rand van die bed en trek my nader, trek my broek af en gryp my vas. Toe haar mond oor my gly voel ek effe lighoofdig, shit ek het dit nooit verwag nie.
Ek kyk af en sien die swartvrou met my speirwit meneer in haar mond, shit dis sexy. Ek kan voel hoe styf ek raak en voel amper of ek kan ontplof so hard is ek. Sy speel met my sakke, gly haar tong op en af oor my stywe meneer, ek sug en maak self my oë toe. As ek haar nie nou stop nie gaan ek in haar mond kom verseker.
Stadig druk ek haar terug en skuif haar teen die kussings, ons soen mekaar met ‘n passie wat ek laas as jong seun in ‘n skelm vry by die skool ervaar het. My hand gly oor haar borste en ek speel met haar klipharde tepels, sy begin stadig kerm en probeer my hand tussen hare bene indruk.
“Wag” sê ek vinnig en besluit om dit stadig te vat , dis nou as ek myself kan keer om nie nou te kom nie. Ek wil hierdie swart vrou opgebruik. Ek sal seker nooit weer so kans kry nie.
My hand glip tussen haar bene en ek snak self soos Candice na my asem as ek voel hoe nat sy is, weer kyk ek af na waar die wit en swart mekaar ontmoet. Fok! Ek speel met haar en voel hoe sy onder my hand kom.
“Fuck Ryno, fuck me now!”
Ek laat my nie twee keer nooi nie en kniel tussen haar bene, ek druk myself hard en vinnig in haar in, sy is sopnat en ek gly met gemak in. Ek kyk na waar ek spierwit in haar swart lyf ingly, ek voel hoe sy kom en kan myself nie keer nie, ek kom met ‘n kreun wat my binneste lam maak.
Ek lê so half op my sy nog steeds binne haar. Sy kriewel onder my uit en vat my weer stadig in haar mond terwyl sy prewel: “I want more.”
Dit vat nie lank nie of ek begin stadig weer lewe kry. Die keer druk ek terug op die bed en maak haar bene wyd oop, ek laat sak my kop en begin haar suig en soen, ek proe myself in haar wat my mal maak. Ek voel hoe ek styf word en hoor Candice weer kom.
Sy trek my nader en stoot my op my rug, klim op my en stuur my binne in haar in. Saggies begin sy my ry. Sy soen my hard en beweeg al vinniger op en af. Ek suig aan haar tepel en voel hoe die klimaks in my lyf opstoot, sy kom hard en druk hard teen my vas. Ek kom met ‘n sug wat haar laat kerm.
Terwyl ons in mekaar se arms lê en rook, sê Candice: “I don’t give a fuck if we are married, Ryno but I need more of this often. I never thought I would go so crazy to see your white cock sliding in and out of me, you’ve got a problem you know that?”
“I know, and I must admits it was most probably the craziest sex I’ve ever had, but nobody must know.”
“Do we go for a swim again tomorrow night?” vra Candice terwyl sy my meneer streel met swart vingers wat ‘n lekker rilling teen my ruggraat laat afgaan.
“For sure we are.”
6 COMMENTS
Kan nie glo ek het die storie nog nooit gelees nie! Daar was al n paar Candice’e in my lewe. Elkeen was die moeite werd. Wonderlike minnaresse sonder inhibisies. Nog asb!!!
Spyker haar en geniet haar en ek vertel jou st is opreg. Ek glo ek sou dit ook terdee geniet het. Tyd dat die rasse klein verdwyn
Ek weet ons het verlig geraak in SA maar die taboe’s van apartheid kleef nog soos ‘n stigma, selfs aan die kinders wat grootgemaak is deur daardie tyd en dis moeilik om gevestigde morale waardes af te skud…..die grootste les is dat seks nog nooit ‘n kleurgrens gehad het nie. Punt.
Ek Wens ook dit was ook net so gewees want sou ek nie gesekul om om ordentlik seks te he
Great annelise! Daar val nog ‘n grens. Hoe fiktief is nie baiemaal nie.was al daar
🙂 Hierdie grens het al lankal gewaai hier op kombiekiehier. Kleinboer skryf ook vir ons, maar daar was al ‘n hele paar soortgelyke stories. 😉