Bucket list (3)

deur Pacman

Ek soen haar in haar nek, my een hand op haar borste. Ek vryf en voel versigtig, stadig. Die oomblik is groot en die energie tussen ons is elektries. Soen, vry, voel, verken. Ek ruik haar hare, haar lyf. Hoor die sagte kreuntjies en geluidjies. Haar liggaam is sag en ruik soos coconut en spices. Haar nippels is hard en staan soos koeëlpunte. Die kamer is donker, met net die lig deur ‘n skrefie in die gordyn wat die oggendsonlig inlaat. Sy is in ‘n sexy swart satyn slaaphemp en panty, en ek in my boxer onderbroek.

Lus vir ontbyt more oggend? het die boodskap gistermiddag op my foon deurgekom. Klink lekker stuur ek terug. Ek het nou al twee dae sedert ons bike trip nie van Monica gehoor nie. Ek wou haar nie pla nie en het gewag vir haar om te kontak. Maar ek is nie lus vir onbyt met haar nie. Inteendeel, ek wil haar liewer eet! Goed! stuur sy terug, weer met so ‘n duiwel gesiggie agterna.

Ek hoor niks die res van die middag nie. Na sesuur kry ek weer ‘n boodskap met ‘n adres. Parkeer ‘n paar huise weg, die kode is 99101. Kom net na negeuur. Aha! Dit klink belowend. Ek maak so skryf ek. Res van die aand hoor ek niks van haar nie. Laataand, net voor slaaptyd vibreer my foon. Dis ‘n boodskap van Monica af. Hoop jy is honger kom die boodskap. En dan volg ‘n foto soortgelyk aan die eerste een wat sy gestuur het. Met haar hand in haar panty. Diè keer is die panty bietjie meer weggetrek, en jy kan bietjie haartjies sien. Die beligting laat lyk haar vel sag en songebrand. Fok! Ek kry sommer ‘n moerse horing! Beslis! stuur ek terug. Hoop jy het ‘n groot porsie! stuur ek nog ‘n boodskap. Sy stuur net die duiwel gesiggie terug. Min het ek geweet wat op my wag …

My hande beweeg oor haar lyf, ek verken haar maag, naeltjie en dan weer op. Die satyn hemp nou hoog opgelig. Ek sirkel om haar borste, soen tussen hulle en vryf en verken dan haar naeltjie. Ek kan voel en hoor sy geniet dit. Haar rug trek krom as ek onder haar naeltjie begin voel. Ons tonge vleg. Dinge tel spoed op, maar ek hou terug en probeer stadiger gaan. Ek wil nie jaag nie en ek wil elke oomblik geniet, indrink, proe. Ek soen weer liggies tussen haar borste af, verder af tot by haar naeltjie. My hande is op haar heupe, my tong speel in en om haar naeltjie. Sy druk haar lyf uit na my, hou my kop vas. Sy steun en haal vinnig asem. Ek sak bietjie verder, vryf liggies en soen haar bo-bene. Sy maak haar bene oop en ek kan ruik sy is gereed. Ek soen liggies en beweeg in sirkels. Ek beweeg weer stadig op. Ek voel hoe sy haar heuwel teen my uitstoot, haar lekkerste plek aanbied. Dan het sy haar hand in my boxer en ek hoor hoe sy sug terwyl sy my harde penis verken. Die satyn gly tussen ons, amper soos ‘n vlinder wat oor my vel dans. Ek trek die hemp oor haar kop, en dan is my warm mond oor haar nippels. Liggies en soms bietjie harder trek en speel ek. Sy het haar arms bo haar kop uitgestrek en haar knieë opgelig, haar bene oop. My penis vryf oor haar heuwel as ek afbeweeg en dan weer op. Dis ‘n hemelse ervaring. Die hitte tussen ons is dierlik. Ek voel hoe haar vingernaels my rug krap. Ek sak af tot tussen haar bene. Haar panty en die ryp vrug daar binne is reg voor my gesig. Ek soen liggies oor die heuwel. Sy sug hard, asof haar asem wegslaan en haar lyf ruk. Sy trek haar bene verder op en maak oop. My mond is nou op haar privaatste plek en my arms hou vas om haar dye. Ek soen haar op die heuwel en om die area, haar bo-bene, en af verby onder toe. Ek vat my tyd, maar sy is angstig, sy druk my kop vas teen haar geslag. Ek kom orent op my knieë, ek kan voel hoe my harde penis beur teen die boxer. Ek leun vorentoe en soen haar op haar mond, ‘n diep nat soen. Ek leun dan terug en trek haar panty stadig af met beide hande. Sy lug haar onderlyf op om dit makliker te maak. Dan skuif sy na die voetenend van die bed en gaan lê op die onderste rand, en plaas haar voete op die rand van die bed en met haar bene wawyd oop. Ek is nou op my knieë op die vloer met my gesig reg in haar nat geslag. Sy druk haarself in my gesig, stel haarself oop aan my. “Nick, vat my, vat my. Asseblief!”

Met my duim vryf ek ferm oor haar spleet op tot waar ek haar klit voel. Ek vryf op en af, maar ek druk nie my duim in die spleet in nie. Net genoeg dat ek kan voel hoe sy verder oopmaak. Ek kan voel hoe geswel haar geslag is en hoe sensitief sy is. Dit is ‘n heerlike warm, slymerige nat vog. Daar is ‘n breë landing-strip geskeer, maar haar lippe is seepglad. Ek vryf ferm maar nie haastig nie, die natheid blink in die bietjie lig. Elke keer vryf my duim net so bietjie dieper. Dan stop ek vir ‘n oomblik en begin weer haar dye soen. Liggies en in sirkels. Sy haal vining asem. Ek soen oor haar geslag, ek proe haar. Ek soen net eers met my lippe en dan dartel my tong liggies oor die ryp vrug. Ek soen en lek meer intens, verken die nat gleuf met my lippe en tong. Monica het nou haar kop in albei hande.

Dan vryf ek weer met my duim oor die lippe terwyl my mond en tong die sopnat gleuf verken. Sy is nou so nat dat ek die vloeistof om my mond kan proe en voel. Dit maak my ontsaglik jags. “Nick, asseblief, hou op speel en vat my. Asseblief! Ek wil jou binne my voel”. Ek hou egter aan waarmee ek besig is. My tong is nou by haar opening en ek werk saggies maar ferm. Lek, suig, proe, verken. Sy kreun. Ek speel by haar opening met my vinger terwyl my tong nou op haar clit is. Haar onderlyf begin in ‘n ritme beweeg, soms saam en soms teen my tong. Ek druk stadig my vinger dieper in haar in, en wanneer ek uittrek, draai ek my vinger dat hy boontoe krul. Sy hou daarvan, ek kan aan haar kreune hoor. Ek het nou twee vingers in haar, sy is sopnat en word net natter. My duim vryf oor haar klit, en haar onderlyf is nou aan die beweeg. Sy druk, beur vorentoe, asof sy haar hele lyf oor my twee vingers wil vou. Sy ry my duim op haar klit, en stoot oor my vingers. Ek weet sy is besig om ‘n groot orgasme op te bou. Sy kreun harder en meer. “Uhmmm  … mmmm … uhmmm. Nick …” Ek trek my vingers stadig uit, en druk hulle in my mond. Die soet-suur, die slymerigheid. “Jy is mooi,” is al wat ek uitkry. “Ek wil ook proe,” sê sy.

Ek staan regop voor haar. Hier lê sy blootgestel en dierlik lus voor my, bene oop en haar lyf oorgegee aan my. Ek trek my boxer uit en my penis spring los. Ek is so jags, ek kom amper net daar. Ek beduie aan haar om bietjie terug te skuif op die bed, en gaan sit tussen haar bene. Ek vryf weer liggies deur die nat spleet. Sy is vuurwarm binne. Ek beweeg oor haar en sak net genoeg dat die pers kop van my penis aan haar klit raak. Ek tik, tik op haar klit. Sy ruk in reaksie. Ek tik tik weer en sy gryp om my polse en gooi haar kop agteroor. Ek sak af tussen haar bene en druk stadig my penis in haar nat, warm lippe in. Net die kop, en ek kan voel hoe sy terugstoot, my wil inneem. Ek stoot bietjie in en trek dan uit. Stadig, en kort strokes. Haar asem jaag. “Nou Nick, nou! Asseblief,” blaas sy deur haar tande. Ek stoot stadig in haar in. Vol lengte. Ek voel hoe sy vou en saamtrek om my, hoe sy my penis masseer. Haar hande is nou om my boude, hou my vas binne haar. Ek wag vir ‘n sekonde of twee en trek dan stadig uit. Sy snak weer na haar asem. Ek skuif op oor haar en hou my penis voor haar mond. “Proe,” sê ek vir haar. Sy aarsel nie en begin met oorgawe suig en lek. Ek moet mooi keer dat ek nie te vroeg kom nie. Na so 30 sekondes trek ek weer uit haar mond en beweeg af na haar geslag toe. Ek gaan sit op my knieë voor haar en tel haar voete oor my skouers. Ek begin weer haar klit masseer met my duim. Ek maak sirkels en skryf die alfabet. Ek voel wanneer sy reageer en werk dan weer die plekkie. Hard, sag, vinniger, stadiger. Ek is in so ‘n posisie dat my penis reg voor haar ingang is. Terwyl ek haar klit opwerk druk ek net so effe vorentoe dat sy my voel by haar ingang. Dis nat en vuurwarm. Dis sò nat dat ek die vloeistof voel afloop tussen haar boude in.

Ek is nou besig om haar baie op te werk en ek kan voel en hoor hoe sy ‘n ritme opbou. Ek wil haar nie nou al laat kom nie. Ek wil haar ‘n paar keer naby bring, en dan op die ou end oor die wal stoot.

Haar asem begin jaag, en sy stoot hard teen my duim terug. “Uhmmm, mmmm, ja, ja …  Moenie ophou nie.” Sy lig haar heupe op en stoot haarself nader aan my. Ek sien in die bietjie lig hoe natgesweet sy is. Dan begin sy vinniger beweeg en terugstoot. “Uhmm  … uhmmm … ek … ek …” Ek besef sy gaan binnekort ‘n orgasme hê. Ek hou op vryf en lig haar voete van my skouers af. “Nee! Nee! Wat doen jy!?” sy is uit asem en haar lyf is vuurwarm.

“Moenie ophou nie!”

Ek skuif op en soen haar. “Ek … ek was amper daar,” blaas sy weer deur haar tande.

“Ek weet,” sê ek.

Ek draai haar op haar maag en gaan sit wydsbeen oor haar rug. Ek masseer haar skouers en rug. Ek werk rustig en vermy die onderlyf vir eers. Ek sien handeroom op die bedkassie en spuit bietjie oor haar rug. Ek hoor hoe haar asem stadiger en rustiger word. My harde penis lê soos ‘n geweerloop in ‘n mik in die gleuf van haar boude. Sy roer haar ondelyf asof sy ‘n manier soek om my penis in haar in te wikkel. Ek hou egter aan met die masseer en sy gee oor.

Na sowat tien minute kan ek hoor haar asemhaling is diep en rustig. Ek begin weer haar liggies soen op haar rug. Ek soen liggies op en af teen haar rug, oor en weer. Sy begin weer respond, lig haar boude bietjie op. “Gaan jy weer my opwerk en my dan los?” vra sy.

“Jy sal moet wag en kyk,” sê ek en soen haar al laer af op haar rug.

Ek is nou net bo die gleuf van haar boude en ek kan haar steeds ruik. Ek soen oor elke boud en vryf en knyp liggies met my hande. Sy maak haar bene effe oop, en lig haar boude op na my. Ek soen, nou met meer gevoel en met nat lippe in haar binne boude. Sy reageer met ‘n nuwe kreun, en lig haar boude verder die lug in. Terwyl ek soen vind my vingers die pad terug na haar gleuf, en ek gly my vingers stadig op en af. Sy beweeg nou op sodat sy op haar knieë voor my staan, en haar skouers op die kussings. Sy bied haar lyf, haar vrug aan my. Ek het twee vingers in haar, en begin ferm in en uit beweeg, en met die uittrek draai ek weer my vingers en trek asof ek iemand nader roep. Sy geniet dit duidelik, en begin kreun met ‘n dieper stem. Ek hou aan daarmee en ek kan voel hoe sy weer vorm om my vingers en hoe sy natter word. “Nick, Nick, moenie weer …” prewel sy.

Ek trek my vingers uit en begin met my tong en lippe lek en proe. Ek eet haar nou soos ‘n ryp mango. Ek het albei my hande op haar boude en ek werk haar geslag met oorgawe. Sy stoot terug en beweeg ritmies op my mond. Ek hoor weer haar asem versnel en sy mompel in die kussing. Ek lek en proe aan die geswelde lippe, ek gly my tong op in die gleuf en werk haar klit met ‘n harde tong. Haar onderlyf rol op my tong. Ek voel hoe haar boudspiere saamtrek en dan ontspan. Sy bou weer ‘n ritme en haar stem is dieper, meer hees wanneer sy praat.

Ek sit meer regop agter haar, met my een hand op haar boude en die ander hand nou hard aan die werk. Sy ry letterlik my hand. Ek het twee vingers diep in haar en ek draai en vinger haar goed. Elke keer as my hand ingly masseer ek haar klit met die duim. Dis ‘n ritme en tegniek wat goed werk vir haar. Sy beweeg nou haar boude al vinniger, en ek werk al hoe rowwer met haar geslag en klit.

“Kan ek asseblief kom. Asseblief, ek moet kom?!” blaas sy nou. Sy is nou amper onbeheerbaar. Sy naai nou my hand met oorgawe. Haar asem jaag vreeslik en sy is nou op haar elmboë.

“Ja, jy mag kom,” sê ek.

“Kom hard, kom, kom, kom!” Ek vryf en vinger haar nou soos ‘n dier.

Sy word stil en haar onderlyf begin bewe. Soos iemand wat yskoud kry bewe sy. Vinnig en onbeheers. Dan bewe sy vinniger en sy druk teen my hand.

“Nick, o fok, Nick,” kreun sy uit in ‘n baie diep stem. Ek vryf en vinger dat my gewrig lam word. En dan lyk dit of haar onderlyf in ‘n spasma gaan. Onbeheerbare rukke stuipings en stampe. Sy gee oor aan haar liggaam se drange. Sy ruk en skud en haar asemhaling klink soos diè van iemand wat besig is om te verdrink. Ek sukkel om my posisie te hou, maar kan haar nie keer nie. “Fok, fok, fok!!!” kreun sy soos ‘n dier. Sy ruk en val op haar sy. Haar bene ruk en bewe steeds, sy lê in die fetus posisie en smag na asem. Die stuipe bedaar bietjie, maar sy bewe nog toe ek aan haar vat. Amper soos ‘n skokgolf wat deur haar gaan toe ek aan haar vat.

Ek gaan lê agter haar rug en soen haar liggies. Sy bedaar later bietjie en skuif terug teen my. Ek voel hoe haar hart nog klop en hoe warm haar vel is. Dit voel of sy gloei. Toe haar asemhaling rustiger is, reik sy na die glas water langs die bed. Sy drink die koue water en soen my op my mond. Sy glimlag.

“Moenie dink eks klaar met jou nie,” sê sy. Met diè is haar hand op my penis. Sy vryf op en af, liggies oor die kop. Sy draai my op my rug, en begin soen my. Van onder my oksels af onder toe. Af teen die kant van my lyf. Haar een hand knyp my nippels. Sy vryf oor my naeltjie, sirkel die gaatjie en byt liggies aan my nipple. En dan is haar hand weer op my penis wat nou weer kliphard regop staan. Sy sak afen dan voel ek haar warm mond oor die pers kop. Haar tong draai nat en gulsig om die kop. Sy trek die vel op en af terwyl sy suig.

Dan vou sy haar been oor my lyf en gaan sit bo-oor my. Ek voel hoe my penis in die gleuf van haar boude lê. Sy beweeg stadig vorentoe en agtertoe, gly oor my penis met haar nat geslag. Sy stut op my skouers en beweeg haar onderlyf oor my penis. Haar pragtige borste hang voor my. Ek voel haar natheid en warmte. Sy buk vorentoe en soen my. Ek ruik haar weer. Duur parfuum, rome en mens. Sy is effens nat van die sweet. Ek lig my kop en suig bietjie aan haar nipple. Sy kom weer vorentoe tot op die punt van my penis en lig haar boude. My penis vind moeiteloos die plek waar die natheid en warmte hom toevou. Sy sak stadig af en hou haar asem op. Ek hou haar boude vas. Sy begin my ry, stadig en diep.

“Ek wil hê jy moet binne in my kom. Ek wil voel hoe jy oorgee. Kyk in my oë wanneer jy kom, asseblief,” fluister sy in my oor.

Elke tweede of derde stroke lig sy amper heel af, en sak dan stadig weer af. Sy begin versnel en ek weet ek sal nie lank kan hou nie.

“Monica … uhmmm …”

En toe begin sy my hard en vinnig ry. Soos ‘n ruiter op ‘n perd werk sy haar heupe en boude. Ek gee oor aan die heerlike nat slymerige gevoel en gryp haar boude en stamp, stamp, stamp haar soos ek my warm saad in haar uitskiet. Ek kyk diep in haar oë, ek sien die jagsheid en die versadiging. Ek voel hoe my hamstrings kramp en my bene reguit trek van die spasma. Ek pomp en pomp en Monica ry my tot die laaste drupel saad uit my lyf is. Sy kyk nie een oomblik weg nie. Toe ek ophou ruk smile sy.

Sy gaan lê vorentoe op my bors, met my penis nog binne haar. Ek voel haar hartklop en sy myne. Ons lê net so en koel af. Ek voel hoe my penis nou pap is en ek voel hoe die sperm uit haar loop oor my penis en ballas. Sy soen my weer diep.

“Ons moet seker opstaan en iets maak vir ontbyt,” sê sy.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

6 thoughts on “Bucket list (3)

  • August 8, 2017 at 7:55 am
    Permalink

    Hierdie storie het my laat voel of ek Monica is

    Reply
  • May 23, 2017 at 4:02 pm
    Permalink

    Pacman, jy het my laat voel of ek elke sekonde saam met jou is.
    Baie goed geskryf, jy’s welkom om ons nog baie in die toekoms te vermaak. Dankie.

    Reply
  • May 23, 2017 at 9:50 am
    Permalink

    Dankie vir die kommentaar, dis nogal ‘n verrassing! Volgende storie is op pad…

    Reply
  • May 9, 2017 at 12:01 am
    Permalink

    Amazing…. As jy maar net kon sien of voel wat jou storie aan my ryp vrug gedoen het! Volpunte!!!

    Reply
  • March 18, 2017 at 7:57 am
    Permalink

    Pacman – fantasties ou maat wel gedaan. Soos ek altyd sê, vrouens is soos rooiwyn, hoe ouer hoe beter.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)