Briefie aan ons lesers

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hallo almal,

Due tot popular demand het ons begin om die stories in kategorieë op te deel. Dis nie altyd so maklik nie, want sommige val in verskeie en ander pas weer nerens regtig in nie. Die vat ook nogal lank, want mens moet hulle weer lees om seker te maak jy sit dit op die regte plek. En daai vat lank, want lus. 😉

Baie dankie vir almal wat so baie stories verlede jaar bygedra het. Sover kry ons hierdie jaar baie minder stories, maar ons glo dit sal ook weer optel.

Intussen het ons gister vir die eerste keer vandat kombiekiehier begin het nie op ‘n weeksdag iets gepost nie. Kabeldiefstal was die rede, maar dit gaan waarskynlik al meer gebeur met al die kragonderbrekings. Wees verseker ons probeer ons bes.

Vandag se storie volg binnekort. 🙂

Liefde

Annelise

2 thoughts on “Briefie aan ons lesers

  • Abie Smit

    Wonder wat die lewensvatbaarheid daarvan sal wees as jy dit in boekvorm publiseer. Jy is dan die samesteller

    Reply
    • AnnelisePost author

      Jip, ons dink daaraan. 🙂

      Reply

Leave a Reply to Abie Smit Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)