7 thoughts on “Bloufoto vir ‘n bloumaandag

  • July 11, 2016 at 2:04 pm
    Permalink

    Wanneer mens ‘n geskenk ontvang wat toegedraai is, lê die afwagting, prikkel en sensuele ervaring soms meer in wat jy nie sien nie as die werklike inhoud. ‘n Kuns wat vele (meeste ?) ontklee-danseresse nog nie bemeester het nie.

    Reply
    • July 11, 2016 at 8:01 pm
      Permalink

      Dis nou alles mooi filosofie en diep denke en pragtige teorie, Will, maar ‘n onontwikkelde ding soos ek wonder of die girl nie ‘n draai moet maak in daai plekke waar ‘n hand wat oortree, afgekap moet word nie.

      Reply
      • July 12, 2016 at 9:35 am
        Permalink

        Lawmangler, dit was die indruk v/d foto wat ek omskryf het. Vir die werklikheid, stel ek voor ons besoek haar saam en neem net haar hand weg en vervang dit met iets beter > Wat sê jy ?…LOL

        Reply
        • July 12, 2016 at 7:08 pm
          Permalink

          Jy wil nou net weer saamgaan om te gaan tips vang 🙂
          Vir hierdie girl sal ek ure lank net kan kyk.

          Reply
          • July 13, 2016 at 7:25 am
            Permalink

            Jy kyk eerste, vir so’n uur, vang MY tips…en dan kyk ek vir 5 minute en sien of jy regkom ; )

            Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)