Fotoverhaal (1)
deur Wille Will
Sy het net uit die bad geklim toe Wim se SMS deurkom. Nakend, terwyl sy ‘n handdoek deur haar nat hare vryf, lees sy: trek jou rooi outfit aan, ek bring ‘n gas.
Met ‘n glimlag stap sy hangkas toe en haal die rooi latex borsrok uit. Dit is gesny met ‘n halfmaan onder wat haar geskeerde mons duidelik laat uitbult en dan met vele gespetjies wat styf om haar middel en ribbes vasmaak en dan twee kommetjies bo waar haar klein borsies kaal op lê, maar groter vertoon as gevolg van die Latex se knap kleef aan haar lyf.
Sy vryf baba-olie oor haar hele lyf in en trek dan die glimmende latex outfit aan en maak die gespes voor op haar ribbes vas en maak seker die borste vertoon mooi. Sy stap weer spiëeltafel toe, neem van die aarbei-geur aroma sproei en spuit dit mildelik oor haar tepels en poesie. Dan trek sy die blink latex rooi polvye, wat onder die spiëeltafel lê, aan haar voete.
As sy opstaan stap sy deur die koepelvormdeur, skuins agter die hangkas weggesteek. Die klein vertrek se mure is reg rondom met swart fluweelgordyne gedrapeer en die mat is spierwit. In die middel van die kamer staan ‘n fluweeldivan en langs dit ‘n houtstoel met vier ligte kettings en boeie wat aan elke stoelpoot geheg is en op die mat lê. Op die sitplek van die stoel lê ‘n karwats met nege punte, swart latex handskoene en ‘n tou met ‘n lus voor waarvan die lus met spons aan die binnekant gelym is.
Sy skakel die enkel gloeilamp aan wat reg bo die divan en stoel hang. Sy stap tot by die bank, skuif weer bietjie aan die latex om haar boude, stoot haar vingers deur haar hare en gaan lê dan op haar rug op die divan met haar kop op die een kantleuning. Sy strek haar een been reguit tot haar polvy op die ander kant leuning rus. Die ander been lig sy op dat dit oor die kant van die bank se rugleuning hang. Haar vulva is oopgetrek en sy kan die aarbeigeur ruik wat uit die sagte lippe opwalm.
Asof gesinchroniseer hoor sy nou stemme uit die slaapkamer en Wim se donker bas stem staan uit met: “Net die deurtrekker en dan plaas jy hierdie oor jou kop.”
Sy voel ‘n tinteling van antisipasie deur haar hele liggaam vloei en haar een hand sak af in haar dye en streel haar klit en oor haar gleuf. In die enkel lig wat brand weerkaats die nat druppels op haar doos.
As die koepelingang verdonker met twee figure wat instap, lyk hulle soos iets diabolies uit die Middeleeue. Altwee is bykans ewe lank en het net twee deurtrekkers om hul lende en ‘n kleedmus wat oor elkeen se kop tot op die skouers rus. Al wat jy van die gesigte kan sien is die gleuwe waar hul oë uit blink en ‘n gleuf oor die mond.
Hulle stap tot by die stoel en een trek die handskoene oor sy lang vingers en beduie die ander man moet tot voor die rusbank stap. Sy kyk af na sy lende en kan die duidelike, bultende silhouette van sy penis sien. Soos die ander een oorstap tot reg voor haar by die divan kyk sy ook na sy wortel en trek haar asem saggies in. Syne is beslis groter en erek in sy deurtrekker en staan prominent uit. Half verward wonder sy watter een is Wim. Die een by haar gaan op sy kniëe en plaas sy een hand op die een dy en die ander ferm op haar been wat oor die rugleuning hang. Hy spoeg op haar koek en buig sy bemusde kop af daarna. Terselfder tyd erken sy skielik Wim se naskeermiddel waar hy nou agter die rugleuning staan. Sy voël dring nou amper deur die kleed van die skamel bedekking wat sentimeters van haar gesig oor die rugleuning hang. Sy latex handskoene omring haar gesig en sy voor vingers gaan in haar gulsige mond in op dieselfde tydstip wat die ander mond haar klit en toe… haar hele plesiergrot in sy eie mond insuig.
1 COMMENT
Kom (he-he) julle ander jagse “kombiekiehierders “, waar’s julle stories ? Sonder julle bydraes en deelname is dit nodeloos om met hierie blad voort te gaan ……