Bloufoto vir ‘n bloumaandag

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hello almal, ek was siek en as die enigste mens wat ‘n webwerf aan die gang hou siek is, dan gaan staan alles ongelukkig. Maar ek is nou terug. 🙂 Bly gesond, bly snoesig en bly lus.

xxx

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)