
Om te tos of nie te tos nie
deur Jan Pielewiet
Ek lê hier in my bed: verveeld, alleen, bietjie eensaam, maar darem nie depressief nie. Ek wonder oor die lewe, en meer spesifiek oor vrouens. Ek dink aan die kere wat ek “gaan koffie drink” het, maar daar is alles behalwe koffie gedrink. My piel is besig om te ontwaak en ingedagte dwaal my hand na die wortel van die kwaad.
My vrou het die kinders saam met haar ouers Wildtuin toe geneem vir die week. ‘n Dag saam met skoonmoer in hulle massiewe huis is al lank, hoe de fok gaan ek cope met ‘n hele dag in een kar saam met haar, sewe dae in ‘n ry. Nee, dankie. Nou het ek tuis gebly met die verskoning van te veel projekte by die IT maatskappy waar ek werk.
My gesin sal more-aand tuis wees, kan nie wag om die klomp weer tuis te hê nie. Ek en my vrou kon maar min gesels tussen die loadsheddings, swak seine en haar verpligtinge om saam met haar ouers te kuier, dus is die verlange groot. My gedwagtes dwaal nou na ons huweliksnag waar ons die eerste keer na twee maande se geheelonthouding gespyker het. Alhoewel ons lekker rof genaai het voor ek nog ‘n ring aan haar vinger gesit het, het sy daarop aangedring dat ons die laaste twee maande glad nie liefde maak nie. Sy wou hê ons huweliksnag moet iets spesiaal wees.
En was dit nie. Ek het haar amper net daar in die onthaalsaal op die tafel bygekom en slegs my skoonma se kyk het my daarvan weerhou. Asof sy nie weet wat ek met haar dogter gaan doen as ons in die honeymoon suite kom nie. En het ek gekom. Terwyl ek op die bed lê en wag terwyl sy nog besig is in die badkamer – fok, hoe lank kan dit nou vat om jou trouklere uit te trek, vinnig deur ‘n stort te spring en ietsie sexy aan te trek. Ek het net my boxer aangehou en verder soos ‘n adonis op die bed gelê – piel in die lug met die prekom wat strepe afdrup. Ek was bang as ek aan my piel vat ontplof ek net daar, al het ek amper elke tweede aand draaadgetrek van lusgeid.
Dan verskyn my bruid in die deur, net toe ek wonder of ek maar solank ‘n uiltjie moet knip nie. Haar deursigte nagrokkie sweef wasig om haar, die push-up bra wat sy onder dit aan het is beslis ontwerp om alle suggestiewe dele te beklemtoon en dan, oor haar begeerlikste gedeelte, span daar ‘n pikswart kant en satyn nommer.
Sy loop sensueel heupswaaiend nader en dan druk sy my op my rug. Maak nie saak hoe besig ons sekslewe voor die twee maande was nie, sy het nooit die voortou geneem nie en nog minder het sy bo gelê nie. Maar vanaand druk sy my op my rug en laat skuur sy haar warm doos oor my stokstywe piel. Dan trek sy haar panty eenkant toe en laat glip vir Jakob Regop baie stadig in haar blom in. Ek wil alles wat ek het in haar in stoot, maar sy lig op en kyk my kwaai aan.
“NEE! Vanaand is dit EK wat JOU spyker, jy lê stil en geniet dit of ek klim af!”
Nog nooit het ek die kant van my nuutgetroude vroutjie gesien nie, nie seker of ek bang of opgewonde moet wees nie. Maar dan beheer ek my jagsgeit en geniet elke oomblik as sy stadig al hoe meer oor my piel afsak. Wanneer sy alles wat ek kan bied ingeneem het, begin sy haar poesie vryf terwyl sy stadige draai bewegings met net haar heupe maak. Ek moet myself met alle mag beheer om nie net daar te kom nie, maar wanneer sy haar orgasme begin uitsug, skiet my sakke vanself diep in haar leeg. Dan rol sy af en sê ek kan haar maar nou ook bietjie spyker, of is ek nie mans genoeg nie.
Ons tweede sessie is heelwat langer en dan kom ons beide ‘n tweede keer voordat ons moeg, maar gelukkig en tevrede in mekaar se arms aan die slaap raak.
Die volgende oggend skrik ek in my bed wakker, besef dan dat ek aan die slaap geraak het met ons honeymoongedagtes in my kop en dat my eie vroutjie oor ‘n paar ure tuis sal wees. Wie weet, dalk sal sy die keer weer bietjie inisiatief neem soos soveel jare gelede…
2 COMMENTS
As niks anders beskikbaar is nie, Me palm en haar 5 kinders al uitweg.
Draadtrek is altyd n wenner