
Besigheid
deur Whale
Hierdie hele ding het gebeur met ‘n ironiese stelling in ‘n oomblik van rou woede. Toe sy vir my gesê het “go fuck yourself” en ek met “eerder myself as jy” geantwoord het. En dit alles omdat my humeur die oorhand gekry het toe ek ‘n pen soek en sy nie vir my een wou gee nie, want sy is nog nie amptelik aan diens nie. Kan jy glo? Dis ‘n fokken pen, nie ‘n finansiële verslag vir die afgelope drie jaar nie…
Nou sit sy langs my op hierdie ou dreunerige vliegtuigie op pad Oos-London toe. Ons is op besigheid hier, so dis alles behalwe plesier. Maar dit is ook twee maande na die pen-insident en vanoggend op die lughawe het ons actually ‘n normale gesprek gevoer. Sy is blond, blou oë (die cliché, o die cliché), skraal gebou, het al drie kinders gebaar, het ‘n ass wat skrik vir niks, ‘n paar bene wat skrik vir niks en ruik lekker. Verder rook sy, drink nie meer nie, en is bereid om so nou en dan bietjie gras te rook ook (of so sê sy). O ja, en sy het ‘n tattoo van ‘n skoenlapper op haar lae-rug. Ek voel ‘n lang vergete roering in my broek as ek aan die tattoo dink. Ek kyk weg, by die venster uit na George daar moer en gone op die grond, hard aan die probeer om Natalie uit my gedagtes te verban.
-o-
Daardie aand sit ons in ‘n steakhouse, die werk betaal die kos so ek het ‘n halwe bees op my bord en sy ‘n moerse pizza op hare. Ek verkyk my aan die blonde hare wat los oor haar skouers lê, die blink in haar oë en die lek van haar tong oor haar lippe as daar bietjie sous op is. Skielik is ek spyt ek het gesê ek sal eerder myself fuck voor ek haar fuck. Want sy is sexy, baie sexy. En al is ek geen engeltjie nie het ek drie jaar laas enige labia gesien, dus is my korrasie baie sensitief en elke beweging wat sy maak laat die knop in my broek groei totdat dit ongemaklik en seer skuins teen my broek druk.
“So, is jy nie bang daar is stories oor ons twee alleen hier nie?” kom dit skielik van oorkant die tafel en ek bloos soos ‘n skoolseun wat voël-in-die-hand in die badkmaers betrap is.
“Nee wat, stories is mos maar net stories, so wat sal ek nou worry?”
Baie gewaagd, gegewe die feit dat enige storie my kan sink by hierdie maatskappy.
“En wat as ek nou skielik besluit om jou te verlei?”
Sy is klaar geeet en vee haar hande af terwyl sy my oë met hare vaspen. Verbeel ek my, of is hulle donkerder vanaand?
“Jy kan try, kyk hoe ver jy gaan kom.”
Ek besef te laat dat die woordjie ‘kom’ in die skielike gelaaide atmosfeer baie suggestief klink. Ek weet ek verbeel my nie meer nie, sy is besig om haar voelers uit te steek, en swakkeling wat ek is weet ek reeds ek gaan mooi netjies in haar strik trap.
“In daai geval, kom ons betaal en gaan sit die gesprek in my kamer by die hotel voort” se sy nonchalant voordat sy parmantig van die stoel af wip en haar gatjie swaai soos sy na die betaalpunt stap.
Oorhaastig vra ek vir ‘n doggy-bag, sukkel die kredietkaart met bewende hande uit my beursie uit en betaal. Ek ruk die Avis-Polo twee keer dood voordat ek kan wegtrek, en ek verbeel my sy lag my saggies uit.
-o-
Toe die hotelkamer se deur agter my toeknip en sy die sleutel beslis in die slot draai weet ek dat ek pas van Eva se vrug gevat het…en nog wil hê. Sy trek haar t-shirt sonder pretensie oor haar kop, en haar tiete vertoon melkwit in die swart bra onder die flou lig.
“Jou beurt” sê sy met ‘n lae stem, en ek sien vir die eerste keer dat haar hande bewe.
Ek trek die t-shirt wat ek aanhet stadig uit, onseker wat om volgende te doen. Ek sien haar blou kykers oor my bolyf beweeg, my breë borskas (wat ek by the way geensins in ‘n gym tone nie, die ding is net daar), dan my skouers (breed en gespierd as gevolg van die baie rugby paar jaar gelede) en dan na die donker strook hare onder my naeltjie wat by die Lee Cooper jeans se rand in verdywn. Sy lek oor haar lippe en zip haar jeans oop. Sonder om van haar af weg te kyk doen ek dieselfde. Sy stap na die bed, gaan sit daarop en lê dan terug met haar bene reguit in die lug voor haar. Ek weet wat sy bedoel, stap nader en trek die jeans af, oor haar perfekte kuite en dan oor die slanke enkels. ‘n Swart g-string is nie genoeg om die oorontwikkelde labia te verbloem nie. Haar binne-lippe hang weerskante van die dun stukkie lap uit, en ek kan die klam kol daarop net-net uitmaak. Ek raak van my jeans ontslae en stel ‘n horing ten toon wat ekself nog nie eers gesien het nie.
“Kyk jy porn?” vra sy vanaf die bed met ‘n growwe stem.
Fok! Strikvraag. Natuurlik, maar sy hoef nie te weet nie…of moet sy? Ek kies die veilige opsie.
“Ek het al porn gekyk, ja”. Sy glimlag skalks as sy regop sit.
“Dan ken jy mos die volgorde?” sê-vra sy terwyl sy van haar g-string ontslae raak en ‘n skoongeskeerde sopnat poesie ontbloot.
Sy is reg, ek ken die volgorde en ek sak tussen haar opgetrekte bene in. Haar vroulikheid ruik soos seep, en ek proe liggies aan die slymerige nat wat by haar seks-gaatjie uitloop. Dit is soet en sout tegelyk. Ek trek my tong liggies oor haar klitoris en sy kreun. Dan verloor ek die bietjie selfbeheer wat ek oorhet en begrawe my tong tussen haar opgeswelde lippe, kneus haar klit met my tong en druk dit dan so diep in haar poesie in dat dit my seermaak. Sy begrawe daardie mooi hande van haar in my hare en trek my gesig so diep in haar vroulikheid in dat ek bang is ek versmoor. Ek proe die souterigheid toe sy kreunend en rukkend kom. Ek liefkoos haar klit totdat die rukke bedaar en sy weer normaal asem haal, staan op en vee my ken af waar haar kom nog afloop. Ek kyk na haar op die bed en vir ‘n oomblik twyfel ek of ek die regte ding doen. Maar sy is reeds besig om regop te kom en aan my onderbroek te vroetel. Sy trek dit met een beweging af en snak hoorbaar na haar asem toe my meneer regop spring. Dan druk sy dit in haar mond en gee my ‘n blow job soos wat ek nog nie vantevore gehad het nie. Ek wonder op ‘n stadium of sy nie vantevore ‘n prossie of porn actress was nie, want sy toor met daai mondjie van haar. Sy haal my voël met ‘n klapgeluid uit haar mond.
“Ek soek dit nes jy dit will gee, maar ek moet jou waarsku, ek hou nogals van anal” bars sy die bom.
Dan draai sy om stoot daai ronde gatjie van haar in die lug in.
Ek besef ek gaan haar seermaak toe ek voel hoe styf haar koekie nog is, en terwyl ek staan en probeer om versigtig en beheersd my voël in haar koekie in te druk, skuif sy skielik so hard agtertoe dat my voël met ‘n brandpyn tot diep in haar skuif. In dieselfde beweging kry sy my eiers tussen haar bene deur beet en begin ritmies pomp en trek daaraan. Dit is my cue en ek begin haar verwoed pomp in die doggy style. Ek voel hoe trek haar koekie saam en sy kom so intens dat dit uit haar uit spuit. Ek besef ek sal moet uithaal of ek kom ook en voeg die daad by die woord. Eers toe sien ek dat sy met haar ander hand besig om haarself te vinger … agter by haar kringspier. Ek sit my voël liggies daarteen en sy vat haar vingers weg. Sonder meer sit sy my voëlkop daar in en stoot weer agtertoe. Die gevoel is ongelooflik, styf, warm, nat en sag op dieselfde tyd. Ek begin haar weer ry en hierdie keer werk sy haar klit. Sy kreun, ruk en kom intens. Die gevoel in my voel is vir my een te veel, en ek stamp myself hard in haar in voordat ek ook rukkend kom. Ek het dit nog nooit so hard en lekker beleef nie, ek kan voel hoe my voël diep in haar pols soos ek straal op straal kom in haar in spuit terwyl my bene dreig om te knak. Toe ek klaar is haal ek dit uit en sy draai om.
“Wel, jy het net een aand om hierdie sekkie van jou op al die maniere te spyker wat jy ken. Ek soek kom in my mond en in my gesig ook nog. En niemand hoef te weet nie” kondig sy dood rustig aan.
Fokkit! Is sy ernstig?! Nodeloos om te sê dat ons altwee die volgende dag in die seminaar so lomerig was dat ons nie een vraag behoorlik kon antwoord nie. En eers later daardie aand op die vliegtuig terug huistoe het ek besef dat sy tien jaar ouer is as ek, met ‘n man en kinders en ‘n huis en honde … en ek ‘n bachelor wat per ongeluk haar baas geword het. O ja, en ek het nooit daarby uitgekom om haar bra uit te trek nie.