Ans en die Lid
deur Niel A Morum
So ‘n paar jaar gelede moes ek vir ‘n ruk lank by ‘n myn in die ooste van ons land gaan werk. Die naaste dorpie het ‘n bekende naam, dus gaan ek maar net daaroor sjarrap, want ek is seker mense gaan mekaar herken. En dit wil ek nie hê nie.
In elk geval, na my eerste dag op die aanleg het een van my nuwe kollegas my op en af in die kleedkamer bekyk.
“Ek weet jy gaan nog donners alleen word, ou bees, want jy gaan nog lank hier werk. Maar gelukkig weet ek van ‘n plek waar daai tooltjie van jou sal kan baljaar,” het Rufus my oor my kort voël gespot.
Hy het duidelik nie geweet hoe die ding van my kan groei nie, ek was nie lus om die eerste aand alleen te wees nie en bowendien is ek ALTYD jags, so ek het gesê hy moet my maar gaan wys.
Ek het gedog ons gaan na een of ander dodgy boshotel toe, maar dit was toe op die ou end ‘n plaaspub met min fensie stofkakkies. Daar was genoeg barstoele, genoeg drank op die rakke agter die toonbank en groot staanyskaste met genoeg bier in. Die vrou agter die toonbank was mooi en mooi kort. En sy het genoeg tiete gehad … meer as genoeg. Hulle het trots en stewig in haar bra gerus. Ek het net geweet dat haar tepels groot en grof sou wees as mens hulle suig. Sy het my ook op en af bekyk na sy vir Rufus gegroet het. Hy het ons wedersyds voorgestel en toe het Ans vir my, met ‘n groot glimlag, ‘n oppi-huis-welkombier gegee. Rufus het my na die linkerkant van die toonbank toe getrek om my iets te wys.
Teen die linkerkanste muur, as deel van die toonbank, was daar ‘n afskorting wat ‘n private hoekie geskep het. Dit was net breed genoeg vir een ou om daar te sit. “Weird, maar ooookeeeeii,” sê ek.
“As jy alleen is of alleen wil wees, gaan sit jy daar. Jy sal dit like,” grinnik hy.
Ons het ‘n ent daarvandaan gaan sit en mekaar uitgevra oor stuff, want ons sou vir ‘n ruk nog saam werk: dit maak dinge net makliker as jy so iets van die ou wat soms jou lewe in sy hand hou, weet.
“Check,” sê hy skielik.
Daar het ‘n ou in die inham ingeskuif en gaan sit. Ans het die dop wat hy bestel het, gebring en hulle het saggies oor iets gesels. Hy het geld in haar hand gestop en toe het sy verdwyn.
“Wat moet ek sien?” wou ek weet.
“Kyk mooi …”
Die ou het aan sy dop gedrink en agtertoe gesit, lekker gemaklik, met sy onderlyf nog dieper onder die toonbank in.
Hy het doodstil daar gesit en verder nie aan sy dop geraak nie. Na ‘n ruk het hy so weird begin bewe en na ‘n kort rukkie weer ontspan. Hy het sy glas opgetel en dit met groot slukke leeggemaak. Kort daarna het hy opgestaan en onder luide toejuiging en gespot uitgeloop.
“Waddehel?” vra ek.
‘n Jong girltjie met ‘n emmer skoonmaakgoed het nadergeloop en in die hokkie gepeuter.
“Ans glo aan higiëne,” was Rufus se duister antwoord op my vraag.
En toe hoor ek die storie agter die storie.
Ans-hulle was baie diep in die skuld by ‘n klomp mense en die drank alleen het nie soveel geld gemaak nie. Een aand, tydens ‘n bachelorpartytjie, het die “manne” die arme bruidegom kaalgat uitgetrek en hom so in die kroeg laat rondloop. Die stripper was teen daarde tyd ook bietjie lamgedrink en sy kon nie veel met hom regkry nie. Iemand het voorgestel dat hulle vir Ans dubbel die strippersfooi sal betaal as sy die kaalgat laat kom en sy, ook ‘n paar vodkas sterk, het ingestem.
In haar hande en met die goedjies wat sy in sy oor gefluister het, het hy nie lank uitgehou nie. En net daar het die plan begin. Sy het ‘n afskorting in die toonbank laat bou. Jy moes redelik privaat daar kon wees. ‘n Luik onder die toonbank het toegang tot jou broek en jou voël verskaf. ‘n Gewone handjob, deur Ans of Hettie (die jongetjie), was R50 (maar jy het net in die dak vasgekyk of toe-oë daar gesit, want een van hulle was onder die toonbank). Vir R100 het Ans by die toonbank bly staan en kon jy haar tiete deur ‘n kantbra bekyk; Hettie het dan jou draad onder die toonbank getrek. (Daar was ook ‘n paar ouens wat Hettie se klein knoppies wou bekyk terwyl hulle in Ans se hand geklop het.) Vir R200 was haar borste kaal, maar die afskorting het gekeer dat die res van die ouens ‘n gratis vertoning kry. Nou en dan, vir die gelukkiges, het sy aan hulle gevat en haar tepels gevryf; dit het hulle superjags gemaak, maar sorry, ou maat, daar was nie afslag as jy self jou draad gepluk het nie.
Dit was Hettie se takie om na so ‘n sessie die blertse te gaan skoonmaak en die stoel en alles te ontsmet. Sy was ‘n regte klein tease: sy het oral waar sy kon, gebuk en haar oulike stertjie rondgewiggle. Almal het geweet dat sy die reuk van kom en jagsgeit inasem en het haar dopgehou om te kyk of haar tepeltjies iets wys, maar haar bra was maar dikkerig, so ons het niks gesien nie.
En toe, so maand of twee in my kontrak in, verskyn daar een dag ‘n nuwe ding aan die regterkant in die pub: ‘n hokkie, amper soos ‘n aanpaskamertjie.
Ek het gaan kyk: daar was ‘n barstoel in; daar was twee borshoogte, ronde luike met skuifdeurtjies en ‘n kleiner, ronde een, omtrent heuphoogte. Gloryholes, dis al wat dit kon wees …
Die deur het elektronies, van binne af, gesluit. Privaatheid was gewaarborg.
Om te dink dat Ans of Hettie ‘n man deur daardie gat kon laat kom, het my erg jags gehad. Toe ek die opset vir Rufus gaan wys, het hy soos ‘n meisie gegiggel. Ek het net gekwyl. Ek het nooit self van die hokkie gebruik gemaak nie. Ja, ek was baie keer baie jags, maar omdat ek so half en half vir Ans geken het, kon ek nie sover kom om dit te doen nie (sover kom? Hahaha … ek dink nogal ek sou ver kon kom as sy my deur daardie gat in haar hande beetgekry het.)
Maar daar was iemand wat die hokkie redelik gereeld gebruik het: die GM van die myn se seun. Hy was duidelik jonk en onskuldig, want dorpsgirls was maar skaars en almal sou in elk geweet het as hy een van hulle gestreep het. Die detail van sy ontwikkeling het ek lank daarna by Ans self gehoor:
Hy het ‘n paar keer, voor die hokkie se tyd, in die afskorting (links) gaan sit, maar dit was elke keer ‘n kortstondige spul: hy het so gou as nou gekom.
Hy was baie bly oor die hokkie se verskyning, want dit het hom minder skaam laat voel en hy was blykbaar meer op sy gemak. Sy eerste paar keer in die hokkie was maar ook net vir vryf en streel en so aan, want dis al wat hy wou bekostig. Ans en Hettie het beurte gemaak om hom te laat kom en hulle het amper elke keer een of ander nuwe triek probeer. Hy was immers onervare en hulle het gedink hulle is die beste leerskool wat hy kon kry.
Sy voël was nie baie dik nie, maar dit was langer as die gewone lid s’n; hy het volgens Ans lekker ver deur die glory hole gesteek. Sy komskote was blykbaar iets om te ervaar: sulke lang, dun strepe, vier of vyf van hulle wat letterlik uitgeskiet het. Dan was daar ‘n paar kleiner druppels, ook skote, en dan ‘n laaste blob of twee wat afgedrup het. Hettie het geskat dat die lid verder as ‘n groot tree kon skiet.
Dit het so (rukkend en vrywend) aangegaan vir ‘n hele ruk, tot Ans hom eendag jammer gekry het: sy het die boonste glory holes oopgemaak en haar pragtige borste daardeur gedruk. Lid het met sy voël deur die onderste een gestaan, dus het die paar tiete hier reg teen sy lyf verskyn. Hy het nie geweet of hy moes wegruk of bly staan nie, toe doen hy maar Plan C: hy spuit komstrepe tot verby sy vorige merk.
Ans het stadig teruggetrek en die luike toegemaak.
“Wag asseblief,” smeek Lid.
Sy het hulle weer oopgemaak, maar niks meer as dit gedoen nie.
“Ek wil hulle weer sien, asseblief. Ek wil hulle weer teen my voel. Ek sal betaal.”
Ans het haar tiete deurgedruk sodat hulle weer teen sy lyf was. Sy het gewonder of hy die “Don’t touch-rule” gaan breek … en terselftertyd wou sy hê dat hy aan haar moes raak.
Sy voël was weer deur die gat en het met polse regop en stywer geword. Dit was letterlik minder as ‘n minuut na sy eerste komskoot en daar was Lid weer reg soos ‘n roer.
Hettie het hom geroer: sy het hom gestreel en gevryf en gekielie tot hy daar gestaan en bewe het soos ‘n teelbul. Ans het haar tiete teen hom gevryf en tot haar skaamte die hardste nipplestand in die land gekry. Dit was blykbaar nie veronderstel om te gebeur nie, maar die laaitie het iets in haar wakker gemaak. Sy het gesê sy was bang sy krap slote in die Lid se bors met haar tepels.
Ewenwel, Hettie haal trieks uit, Ans raak warm en Lid se tril tril van die lekker … tot hy weer met ‘n gekreun en gehyg kom en die vloer vol kolle spuit.
Ans het vir hom gesê dat hy nie hoef te betaal vir die tweede skoot nie; dit was blykbaar deel van die pakket en dis in elk geval vir hom ‘n bargain as hy twee keer so vinnig na mekaar kan kom.
Sy volgende keer, ‘n paar dae later, was nog beter. Hy het gewag vir Ans se tiete, maar hy het Hettie s’n gekry. Haar skerp nippeltjies was ook reeds styf en sensitief en hulle het baie lekker oor sy bors geskuur. Ans het sy tril bewoel. Sy het ‘n warm lap oor hom gevou en hy het gekerm van lekker. Toe sy vir hom sê dat ‘n mens se mond ook so lekker warm en nat voel, het hy blykbaar soos ‘n Vickers aan’t skiet gegaan: sulke kort, dik blertse wat nie baie ver getrek het nie, maar waar hulle geval het, het hulle saakgemaak.
En toe oortreë hy “The Rule: no touch”- wel, tegnies het hy nie. Want hy het nie aan Hettie geraak nie, maar het afgebuk en elkeen van haar tepeltjies ‘n sagte soentjie gegee. Sy was so verbaas oor die eerste soen dat sy nie eens weggeruk het nie en dus, per implikasie, hom toestemming gegee het om die ander een ook te soen. Dalk het sy hom soortvan gevra om dit te doen, of nie? Ek bedoel, per implikasie, soortvan.
Sy het ook nie vir Ans daarvan gesê nie; die skok wat hy deur haar lyf laat gaan het, was te privaat om met enigiemand te deel.
Die volgende dag was dit weer sulke tyd. Hy het gevra vir Hettie se boobies en Ans moes hom pluk. Ans was ook jags en het kaalkwas voor hom gaan staan (nie dat hy dit kon sien nie nie) en hom goed bewerk. Hy moes hulle waarsku dat hy naby was. Ans het sy voëlkop deur haar sloot gevee en hom reguit op haar klit gemik. Lid het geweet dat hy iets onverwags gekry het en het gereageer deur haar vol op haar knoppie met van sy beste skote te skiet. Hy het Hettie se tieties weer gesoen, sy het weggebuk en sy voël net agter die kop ‘n langer, sagte suigsoen gegee. Maar Lid se blus was uit en sy orgaan het net effens opgetel.
Ans het vir hom gesê dat hy die volgende dag moes rus en nie sy draad trek nie: sy wou weer sy skote voel, en die keer moes hy lekker vol wees. Toe hy besef wat gebeur het, wou hy omtrent bars van lus en trots. So gesê … daar stap hy toe na ‘n dag se rus en lus by die pub in met balle wat soos ‘n lawa-put kook. Hettie staan styf teen hom, sy hande om die buitekante van haar boobies, en Ans vee hom op en af deur haar sloot asof sy verf. Elke deurvee is net ‘n balhaardikte dieper, tot hy uiteindelik rifdiep deur haar dik lippe gly. Toe skiet hy haar klit toe onder die mansous. Ans was teen die tyd al goed opgewerk en toe sy voel hoe hy teen haar spuit en pomp, klap haar eierstokke hande en sy kom ook met ‘n gehyg en ‘n gebeef. Hettie buk, vee die man se tool af en daar kry hy weer ‘n soentjie. Die keer pomp hy stadig weer regop en staan gou orent soos Jakop van die plante.
En toe stap die jonge dame nader en skuif weer voor die glory-holes reg. Maar die keer was sy self aan die stuur van sake. Sy het haar tieties en haar kwassie tot sy beskikking gestel, Ans moes net van die kant af handbysit. (So was dit in elk geval baie gemakliker: om kromlyf te staan waar sy en Ans albei voor die gate moes staan, was hel op mens se rug.)
Hettie se poesie was nog jonk en onskuldig. Sy het nie geskeer nie, sy het net die ergste bosse weggeknip; haar lippies was lank en dun amper weggesteek. Maar sy het ‘n bultjie gehad wat mans laat swets het. Volksiebonnet se moer. Daai knop het haar Jean se gulp en koeknate laat kreun om als heel binne te hou. So, daar staan Hettie teen Lid en Ans het sy lit in haar hand. Sy wriemel die ding van onder af tussen die lippies deur, oor die klittie en deur die haardos totdat die twee jongetjies begin hyg en kerm. Hettie se tieties is in sy hande en sy mond en sy is mal oor die aandag.
Ans het gesien dat die dame hom al hoe dieper toelaat en Lid was op pad om te kom, maar sy het ook geweet dat daar nie sprake van behoeding was nie. Sy het vir Hettie weggedruk en die lang voël in haar mond ingegly, so diep soos sy kon.
Lit het geweet wat aangaan. Hettie kon sien, Ans moes sluk en almal was erg tevrede met die uiteinde. Ek het gewonder of Hettie nie jaloers was nie, maar sy het later gesê dat dit eintlik nice was om te sien hoe Ans ‘n mens ‘n voël eet, sy weet dat Lid baie daarvan gehou het en Ans moes ook darem lekker kry.
En daar begin dit toe in alle erns.
Lid (aka Charl) en Hettie (ek weet nou nog nie wat haar naam is nie) het van toe af die hokkie omtrent alleen gebruik. Ons ander het die kreune en steune vaagweg gehoor en ons kon maar net verbeel wat als daar binne gebeur het. Ans het my vertel dat die twee redelik gou na die “insident” aan die spyker geraak het. Hettie het gewoonlik haar bult teen die onderste gat gedruk sodat Charl kom kyk en ruik en lek soos hy wou. Charl het op sy beurt sy laaistok deurgesteek sodat Hettie kon vryf en terg en eet. Hy het net ‘n paar keer bietjie gesukkel om heeltemal in haar in te pas. Maar toe hy eers in was, het Hettie se ogies omgedop van die lekker en het sy hom gery tot hy klaar was.
Ans het nou-en-dan ‘n beurt gekry, maar sy het vir Charl maar vlak gehou (aangesien sy nou nie die storie vir die ouman wou bederf met ‘n grot so diep soos Sudwala nie).
Is hulle getroud? Sover ek weet.
Spyker hulle verwoed? Ek glo so.
Leen hulle nou en dan die hokkie? Hell, yes.
Is die res van ons jaloers?
Ag nee wat.
Ons drink ons jaloesie en ons jagsgeit weg en Ans-hulle se skuld is laaankaaal betaal.

Baie Geniet.. Jy bly n meester skrywer
Baie dankie, almal.
Ek gaan hierdie jaar weer baie rondloop, met die gevolg dat ek menige los uurtjies in hotelkamertjies gaan deurbring en myself op interessante maniere gaan moet besig hou.
As julle ve’staan wat ek bedoel
Bon Voyage!
Niel, briljant geskryf. Erge goeie storie. Ons wag vir die res.
Wat n lekker storie.
Pragtige foto en heerlike storie!
Amper vergeet om Annelise te komplimenteer: Dis een van die mooiste tiete en mees erotiese bypassende foto wat jy nog ooit geplaas het.
Sou graag by die manne wou hoor of daar pubs met ‘gloryholes’ / privaat hokkies in ons land is?
Oorsee is dit algemeen tot standaard aangesien dit beslis die omset in inkomste verhoog.
Daar is glory holes en private hokkies in sekswinkels (soos Adult World) en selfs in sommige winkelsentrums se openbare toilette.
Om ‘n nuwe verhaal van Niel A Morum te lees te kry is soos tjoklits voor ete vir ‘n soettand kind!
2020 spring beslis weg met ‘n knal !
Niel hierdie tong-innie-kies, sprankelende relaas (maar tog baie belustig!) is ‘n refleksie van jou standaard van skryf.
Baie dankie, mag ons hierdie jaar nog vele verhale uit jou pen ontvang…was veral lekker om bietjie humor saam met ‘n storie te lees, ons klomp is geneig om ons naaiery te ernstig ter woord te stel asof ons motivering soek om die Ultimatum van seksstories te skryf.
Bravo!