
Alaturcka (2)
deur Ramkat Erasmus
Ek kyk by my studeerkamervenster uit oor die warm somersdag wat soos ‘n donskombers op Pretoria kom lê het. Hittegolwe dans van geboue se dakke af en honde lê en hyg in elke koeltekolletjie.
Langs Fonnie se swembad lê Alida, my “Turkish girl” in ‘n piepklein blou bikini op ‘n wit handdoek. Haar soepel liggaam blink in die son van al die sonbrandolie wat sy aangesmeer het. Ek staan in die skaduwee en verlustig my in haar skoonheid.
Dan rol sy om en plons in die water in. Sy verdwyn onder die water en as sy weer opkom gooi sy haar bos swart hare na agter. Die water spat van haar kop af soos ‘n silwer kroon. Sy vee haar hare met haar hande plat en dan vee sy die water van haar gesig af. Sy kyk op na my venster. Ek staan roerloos in die skaduwee.
Na ‘n ruk beweeg sy na die kant van die swembad toe en klim uit. Sy gaan lê weer op die handdoek en voel na die bottel olie. Dan sit sy regop, haal haar sonbril uit ‘n sakkie en sit dit op. Voor sy weer gaan lê, trek sy haar bikinitoppie uit en gooi dit eenkant toe. Sy vat die olie en begin haar swaar borste saggies en sensueel invryf. Ek voel die roering in my onderlyf. As sy klaar is sit sy die olie neer, maar haar vingers bly met haar tepels speel. Een hand beweeg af en vryf oor die klein blou broekie.
Ek beweeg vorentoe uit die skaduwee uit. (Dit vat, per slot van rekening, ‘n slim man om te weet wanneer hy verlei word…) Ek maak die venster oop. Sy draai haar kop lui-lui in my rigting, maar haar hande hou nie op streel nie. Ek waai vir haar en beduie sy moet oorkom. Vir lank reageer sy nie, dan lig sy haar hand van haar broekie af en wys vir my 5 vingers. 5 minute? Ure? 5 uur vanmiddag? Ek besluit om te wag.
Ek maak die venster toe en gaan sit agter my rekenaar en probeer werk, maar voor my geestesoog sien ek die handjies wat haarself streel. Ek staan op en loop weer na die venster toe , maar sy is weg. Net haar wit handdoek lê op die gras.
Ek maak my rekenaar dood en stap af na die koel sitkamer toe. Die huis is oud en die mure dik. Selfs op die warmste dae is die sitkamer koel en as ek die outydse dakwaaier aansit is dit die lekkerste vertrek in die huis. Ek haal ‘n bottel witwyn uit die wynyskas. Pinot Noir Chardonnay. Ek sit glase reg, sit ys in die ysemmer en wag met al meer afwagting vir my klokkie om te lui.
Wanneer die klokkie wel lui, skrik ek amper. Ek druk die interkomknoppie en die hek gly oop. Ek maak die voordeur oop en staan op die stoep en wag. Alida kom stadig aangeslenter asof die hitte dit vir haar te moeilik maak om te loop. Sy’t ‘n lap om haar gedraai wat bokant haar borste met ‘n los knoop vasgemaak is. Die patron op die lap is meesal blou blomme, seker om by die bikini te pas.
Sy klim teen die trappies op en kom staan voor my. Sy lig haar gesig en ek soen haar liggies. Ek proe iets soet. Sjokolade? Lip glans? Dan beweeg sy by my verby en ek druk die swaar voordeur toe. Sy gaan sit diep in die rusbank en gooi haar arms wyd oor die ruglening. Die lap om haar lyf val oop en ek besef dat sy nie haar bikinitoppie aangetrek het nie. Ons gesels lui-lui oor die hitte en die lekker swembad wat Fonnie ‘n jaar of wat voor sy vrou se dood laat bou het, terwyl ek wyn skink. Ek vat haar glas na haar toe en sy vat ‘n slukkie. Dan laat sy ‘n bietjie wyn oor haar borste mors. Ek is amper seker dis aspris. Deur die nat lap kan ek sien hoe haar groot tepels orent staan. Sy glimlag
“I make mess…” sê sy en trek die vel op haar groot neus op ‘n plooi.
Ek lag en vat ‘n sluk van my wyn. Dan sit ek die glas neer, vat hare by haar en sit dit ook neer. Ek trek haar regop en druk my hande onder die lap in en sit my arms om haar lyf. Haar vel is warm van die son en effens klam van haar sweet. Ek trek haar nader en my ereksie druk teen haar lyf aan. Sy kreun.
Ek tel die lap op en trek dit in een beweging oor haar kop. Dan vat ek daai pragtig borste vas en begin haar tepels soen en suig. Haar asem begin jag en ek druk my hand tussen haar bene in. Die materiaal van haar bikinibroekie is sopnat.
Ek kan skielik nie langer wag nie en druk haar terug in die bank in. Ek stroop die broekie oor haar heupe af en gaan staan op my kniëe voor die bank. Ek druk my arms onder haar boude in en tel haar vroulikheid op na my mond toe. Sy proe souterig en soet tegelyk. Ek gly my tong tussen haar skaamlippe in en begin ‘n ritme bou oor haar plesierknoppie. Sy kreun en trek my aan die hare dieper in haar in.
Ek beweeg heen en weer oor labia en dan wissel ek dit met op en af bewegings. Haar vingers kramp en sy gee ‘n diep sug. Haar sappe loop uit haar uit en ek lek dit gulsig op.
Dan pluk ek my belt los en druk my broek en onderbroek net vergenoeg af dat my staaf regop kan staan. Ek trek haar rof nader aan die end van die bank se kussings. Dan steun ek my gewig op my arms aan weerskante van haar lyf en werk my piel in haar sopnat poesie in. Sy gryp my boude en trek my diep in haar in en ek pomp hard en vinnig tot ek kom.
Ek sak af en lê met my kop in haar skoot. Na ‘n ruk steun sy en vra my om te beweeg. Ek rol om en trek my klere uit. Ek gaan sit langs haar op die bank en begin haar soen. Ek soen haar diep en innig. Ek vry haar soos ek laas op skool gevry het voor ek seks ontdek het. Haar asem jag en sy druk haarself al harder teen my aan asof sy in my lyf wil inklim. Die bank is lekker groot en sag en ek het hom spesifiek gekoop sodat ek gemaklik kan lê en tv kyk.
Ek druk haar nader aan die kant van die bank totdat haar kop oor die kant van die bank afhang. Sy lê op haar rug en kyk met groot oë na my. Ek gaan staan met my bene aan weerskante van haar kop, leun vorentoe en sit my hande aan weerskante van haar heupe neer. Sy besef wat kom en maak haar mond oop. Ek druk my piel in haar mond in. Haar asem jaag en ek druk al dieper tot ek hoor hoe sy stik. Ek trek uit en gee haar kans om asem te kry. Dis nie iets wat alle vroue van hou nie en ek wag vir haar om die leiding te neem. Sy sit haar hande om my boude en trek my nader. Weer druk ek in haar mond in. Stadig, al dieper, tot sy weer stik. Ek trek uit maar sy hou vas. Dan begin ek haar stadig en ritmies naai. Sy stik en snak na asem maar sy wil my nie laat gaan nie. Spoeg loop by die kant van haar mond uit en haar oë traan. Maar sy “deep throat” my vir die eerste plek. Dan voel ek hoe ek begin kom. Ek trek teen haar protestasies my piel uit haar mond uit en tel haar op sodat sy op haar boude sit. Dan laat ek haar kniel met haar boude na my toe en haar arms op die ruglening van die bank.
Ek druk my spoegbelaaide piel in haar warm poesie in en began haar met stadige lang hale naai. Sy kreun en slaan met haar hande op die ruglening van die bank. Sy kom en spuit ‘n straal vloeistof oor my. Ek leun vorentoe en sit my arm om haar maag. Ek hou haar styf vas en naai haar hard. Wanneer ek kom is dit ‘n allemintige omploffing.
Lank, lank staan ek so vooroor gebuk met my piel diep in haar grot. Dan begin my bene bewe van die inspanning. Ek onttrek en gaan sit langs haar. Sy maak haar gemaklik met ‘n kop op my skouer. Dan leun sy vorentoe en tel haar wynglas op. Sy vat ‘n slukkie.
“Hey Boer man …”
“Yes?”
“You fuck my face good … I like it very much.”
En ek doen ook.
1 COMMENT
My volgende happie Turkish Delight sal gedagtig wees aan die verruklikheid van Turkse diepkeling – danksy hierdie oortuigende storie.