Vrydagmiddag vroueporn

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Vandag post ons nie vrytonele nie. Vandag deel ons “toesprake” wat heldinne laat swymel.

Hierdie speech deur Kevin Costner kom uit die fliek Bull Durham.

 

 

Hier sê Harry vir Sally hy wil haar hê.

 


En laastens probeer Jack romanties wees in As Good as it Gets.

 

Want soms is romanties die basiese bestandeel van vroue-porn. Want van daar af kan enigiets mos gebeur. 🙂

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)