Vingerlekkerte (5)

Hoe lank gaan ek lees: 9 minute

deur Wille Will

(Lees vorige episode HIER)

Karen en ek het saam besluit dat ons hierdie wonderlike geniet van mekaar vir eers gaan stil hou en dat ons nie skielik as ‘n item in die openbaar gaan verskyn nie. Ons sal vriende bly en sou daar mettertyd iets meer ontaard tussen ons, sal ons dit opvolg. Intussen kon ons ook met ander maats uitgaan het ons ooreengekom.

Ek het voordat ek die tweede keer voltyds studeer het, ‘n Italiaanse vriend, Giovanni, ontmoet en hom uit ‘n finansiële krisis gered deur hom na die regte mense te stuur vir bystand. Hy het daardeur sy restaurant
van bankrotskap gered en ook ‘n aanbod gekry vir ‘n konsessie by die wêreldwye “La Perla” groep. Hy was my lewenslank dankbaar en het my ‘n eed laat sweer dat indien hy my ooit kan help in die toekoms ek my na hom moet wend.

“Ons Dorp” was afgerond en gereed en die aand voor die opening het ek Giovanni geskakel en gunste gevra en reëlings getref. Dawerende applous na die openingsaand het ons almal eufories laat voel na al die harde werk wat dit vooraf gegaan het.

Ek het na beide mans en vrouens kleedkamers gegaan en vir almal genooi om op my ‘treat’ na “La Perla” toe te gaan vir ‘n bietjie viering van ons sukses. Ek het sommer by een van die karre ingespring en my motor by die teater gelos. Ons is toe so tien stuks wat by Giovanni se plek opdaag en tafeltjies naby mekaar beset het op die patio, want dit was ‘n soel somersaand.

Met ‘n lepel op ‘n glas, onderbreek Giovanni, geklee met ‘n rooi strikdas, ons almal se geskerts en gelag :
“Miei cari giovani amici” ( my dierbare jong vriende). Willa and me hav-a been best-a friends for twenty years all ready.”

Sporadiese applous weerklink tussen ‘n paar van die ouens.

“Grazie, grazie!” glimlag hy.

“Too chink glasses with you on your success I will serve you Bolle Campari – that’s Campari and Vodka topped up with-a Champagne!”

Almal klap hande en twee kelners bedien ons met tulpglase gevul met ‘n oranje-rooi vloeistof. Ek neem ‘n vinnige slukkie en dit smaak asemrowend!

Giovanni lig sy glas en roep: “Chin-Chin” en ons almal ledig ons kelkies met een teug.

“My guys will bring-a out platters with ten different canapés, antipasta snacks for the hungry ones but the rest-a of the night it will be “Vanni-cafés” as much as you want until you go home to make love-a to your ‘l’amante piű’ (brandende minnaar).”

Met ‘n groot glimlag lig hy ‘n tweede glas: “Saluti.”

Onnodig om te noem het almal ingeklim in die eetgoed en hul sjampanje gedrink. Dit was ‘n gelag, ‘n pruttel of twee en babelse gesels. Karen wat by my tafel langs my sit, leun oor en fluister vir
my: “H-hierdie vannie-cafés van jou vriend is h-heerlik, maar dit slaan my vir ‘n s-s-ses! Wat’s d-daarin?”

Ek gee ‘n laggie: “Dis maar soos Irish-Coffee, maar buiten die Dean’s Ierse whiskie, voeg hy ook ‘n tot Kahlua likeur by.”

“Ek weet jy moet wag tot almal weg is en nog met G-G-ovannie praat maarr-r sal jy om-omgee as ek v-vroeër waai saam met een vannie a-ander?” Sy gee ‘n lang gaap.

“Go for it!” bemoedig ek haar en gee haar ‘n drukkie.

Almal het blykbaar versadigingspunt bereik, want skielik staan almal op en begin groet en kom bedank my. ‘n Paar motors vertrek reeds.

Soos stilte na ‘n storm, staar ek om my na die leë tafels.

Daar lê tussen al die borde en servette ‘n gebreekte glas en by ‘n ander tafel lê ‘n vergete handsak. ‘n Swart stola hang oor ‘n stoel leuning by die tafel naaste aan my. Ek staan op, maar merk iemand wat van die toilette af aangestap kom.

Dis Pinky en sy kom tel die stola op.

“Dit was rêrig fab hoor,” wind-soen sy ‘n soentjie na my toe. “Waar’s jou kar? Ek gaan ook nou waai”

Ek slaan met my palm teen my voorkop: “Shit! Dit staan nog by die teater!”

Sy lag haar donker lag uit haar maag uit. “Toemaar ek gaan nie nou nog soontoe ook ry nie, kom slaap in my spaarkamer en dan vat ek jou more.”

**

Saaklik het Pinky my die spaarkamer uitgewys en met ‘n piksoentjie op die wang gesê: “Lekker slaap. Sy het die deur so halfpad toegetrek agter haar. Ek het ontklee tot net my skants en wil net die hooflig gaan
afskakel toe die deur weer oopswaai.

”Sorry Will, mens kan sien ek kry nooit baie gaste wat oorslaap nie. Ek wou net hoor of jy nie wil gaan
stort nie?”

My horing begin dadelik rys in my onderbroek met wat ek voor my sien!

Ek sien haar oë afgaan na my dye. Sy kyk weer op en sy skuif haar lyf agter die deur in: “Of wil jy dit los vir more?” ‘n Effe rooi kleur kom op oor haar hals.

Ek gee die twee treë tot by die deur en omvou haar in my arms. My dik harde voël skuur teen haar kroes koekie. Ek buig my hoof af en neem haar lokkende mond gulsig in my mond. Sy neem my hand weg van haar een boud en plaas dit op haar een bors. Ek voel haar harde tepel soos ‘n niekerbôl.
Sy stoot haar onderlyf nog vaster teen myne.

Sy trek haar mond weg van myne: “Here, Will, ek sien al uit na hierdie oomblik vandat ek jou heavy voël nou die aand in my hand gehad het.”

Haar hand gly af oor my lyf en sy sit haar hand in my onderbroek en pluk my ereksie uit. Dit voel vir my asof my meneer ‘n lewe van sy eie kry in haar groot hand. Ek buk en pluk die négligé’ op na haar skouers toe. Sy steek haar arms in die lug op dat ek dit kan uittrek. Ek gee ‘n tree terug en laat val die slaapstuk op die mat. My oë spring op en af en kwyn oor haar mooie naaktheid. Haar tiete is baie groter as wat dit daardie aand gevoel het.

Sy gryp my een hand: “Kom ons gaan na my kamer toe, my bed is groter.”

Ek volg gewilliglik met my ereksie wat bewend op en af wip.

Pinky klim handeviervoet op die bed en bly net so staan terwyl sy oor haar skouer asemrig sê: “Naai my van agter af, Will, dit is vir my die lekkerste!”

Ek skuif tot teen die bed se rant en tel my stywe riem op met my een hand, haar gat sentimeters van my lyf af. Sy kyk weer ongeduldig om en gryp my voël: “Het jy al so genaai? Jy vat te lank!”

Sy druk my lat onder haar boude tot teen haar nat poes terwyl sy haar bene nog wyer van mekaar skuif. Sy vryf hom op en af oor haar gleuf en dan skree sy amper: “Stoot hom nou so hard en diep in as wat jy
kan.”

Ek knyp haar boude oop met my duime en slaan dan met geweld in haar in. Hierdie keer gil sy baie hard: “Daai fokken dik ding, maar hy’s baie lekker!”

Pinky se boude slaan baie vining en hard teen my bekken, aanhoudend, ek sien hoe albei haar hande die laken opgefrommeld vasklou en grawe. Ek kom in ritme met haar en stoot hard vorentoe en vining weer terug.

“Moenie kom nie, ek’s naby” skree sy weer.

Ek byt op my tande, sluit my oë vir ‘n sekonde en sien dan hoe sweet van my voorhoof op haar rug spat. Haar rugwerwels staan uit in haar bewegende rug.

Skielik gryp sy na agter my een gewrig en op daardie oomblik druk ek my ander duim in haar hol op vir een of ander rede sonder nadenke.

Haar lyf ruk onbeheerbaar vorentoe en agtertoe en sy skree: “O god ek kom! Ek kom ek kom ek kom-m-m-m!”

My eie beheer verloor ek en ek skiet straal na straal diep in haar in. Ek buig vorentoe styf oor haar rug en gryp haar borste onder haar in my hande. Ek knyp hulle hard en vol in my vuiste soos wat my saad in haar inskiet.

Ons staccato-lywe begin in spoed verminder soos wat die vuur in die na-gloei vervloei. Pinky val plat op haar maag en haar asem jaag. Ek gaan lê saggies op haar rug met saad wat nog slymerig uitloop in
haar boude se gleuf.

“Ek het jou gesê die kans gaan nog kom,” fluister ek in haar oor. “Dit was baie lekker.”

“Jy’s amazing hoor,” antwoord sy my.

***

Eendag in die garderobe terwyl ek ‘n praktiese lesing bywoon oor kostuumontwerp en die skep daarvan, kom Karen oor na my tafel en sê onderlangs: “Ons moet praat asseblief, na hierdie klas.”

Ons twee het nou al ‘n paar kere ‘n kans gemaak om lekker te naai en elke slag was dit beter as die vorige een. Wanneer ons saam by die lokaal uitstap vra ek: “Jy’t my nuuskierig gemaak. Is daar fout?”

Ek gee haar elmboog ‘n drukkie.

“Nee,” lag sy met daai Julia Roberts mond. “My Pa is Vrydag en Saterdag terug uit Athene voordat hy Sondag weer Spanjé toe vlieg. My ma het toe voorgestel dat sy vir jou en my Vrydag kom oplaai, sommer by my koshuis, en dan bly jy oor tot Sondag wanneer my Pa weer moet vertrek.”

“Dit sal ‘n groot voorreg wees, maar ek sal albei aande moet terugkom, want Saterdag vanaf sesuur bou ons aan die stel van Romeo en Juliet en Sondag moet ek nog twee take voltooi vir Maandag oor die Griekse en Romeinse invloed in klassieke stukke.”

“No probs, my ma sal ‘n plan maak ! Sorg dat jy so seweuur by my koshuis is Vrydagaand as niks anders voorval nie.”

***

Ek en Karen staan lekker en ginnegaap op die sypaadjie toe die swart Merc geruisloos langs ons ingly. Sy klim voor langs haar ma in en ek glip by die agtersitplek in. Ons gesels nie juis nie en ek probeer maar uitkyk by die motor ruit langs my, effe verbouereerd, want dit voel asof Mona se donker oë die heeltyd op my is in haar tru-spieëltjie.

Emily het toe vir ons ‘n vier-gang maaltyd bedien en veral die eiervrug-met-hoender patee was besonder lekker. Coen en ek het op die veranda met ‘n likeurtjie verder gaan gesels oor sy plasie wat ook sy stokperdjie is. Toe Karen en Mona by ons aansluit, met Emily wat filterkoffie en beskuit kom neersit, sê Coen: “Wille en my vroumense, julle sal my hierna moet verskoon, want ek’t nog vlugflouheid, maar more kan ons weer saam kuier.”

Só gesê, só gedaan het hy na sy koffie my met ‘n beenkrakerhanddruk gegroet, Mona op die voorkop gesoen en binnenshuis verdwyn.

“Ek moet seker ook waai, want ek moet more vroeg op,” sê ek voor ek en die vrouens weer gaan sit.

“Sal jy omgee as ek nie saamry waneer ma vir jou gaan aflaai nie? Ek wil ook nog bietjie aan my taak werk,” vra Karen my.

Ek glimlag instemmend en Mona gryp die Merc se sleutel.

“Ek wil sommer kyk of ek nog ‘n winkel oop kry, want ek sien ons melk is min,” sê Mona.

Ons stap deur toe. “Sien jou more, Karen,” stuur ek haar ‘n soen deur die lug.

“Moenie vir my opwag nie hoor!” groet Mona en ons is by die deur uit.

***

“Jy moet my asseblief help met die kortste pad oor die berg na jou plek toe, Will,” sê Mona met die wat ons nader aan die stad kom. Ek is op daardie oomblik besig om Mona se lyf agter die stuurwiel te bekyk.

Sy’t ‘n kort somersrokkie aan- wit, met groot blou en akwamaryn blommme daarop. Dis skouerloos met
geriffelde rekband wat dit om haar borste bo hou. Die borste vertoon so middelmatige grootte daaronder.
Haar songebruinde lyf kontrasteer soveel met die wit materiaal dat dit die lyf se voorkoms verskerp.
My oë dwaal verder af en ek merk dat sy die rokkie hoër opgeskuif het onder die stuurwiel en haar selfoon lê tussen haar effe oop dye. Sy’t haar sandale uitgeskop en bestuur kaalvoet.

‘Sjoe dink ek: Sy’s korter as haar twee dogters, maar met so’n lyfie kan mens nie glo sy’s die ma van twee volwasse kinders nie.’

‘Hei, wat kyk jy, hoor jy my nie praat nie?” lag Mona skielik en klap my op my bo-been.

Haar hand huiwer ‘n besliste oomblik daar met ‘n kortstondige vryfie voordat sy dit weer op die stuurwiel
plaas. Ek’s bly vir die skemer in die kar sodat sy nie die rooi op my nek of die knop in my broek kan opmerk nie. Ek lag lekker saam om my kalmte onder beheer te kry.

“Groot askies, Mona, ek’t vergeet om jou te sê dat ek op die huidige oomblik in ‘n huis in Atterburystraat bly.”

Ek gee haar ‘n ‘askies-drukkie’ op haar kaal skouer en los my hand daar.

Dit pla haar blykbaar nie, want sy sê vervolgens: “Aitsa, ek het geweet Karin het haar ma se neus vir ‘n welaf man. ‘n Student met twee blyplekke, nogal.”

Sy draai die Mercedes regs in ‘n straat in : “Ons is nou in Atterbury, watter kant toe?”

Ek kyk links en regs en sê: “Mooi so! Twee blokke af is die huis aan die linkerkant.”

Die Merc kom geruisloos voor die huis tot stilstand.

Mona buk vorentoe en loer na die huis deur my kant ruit. Ek ruik appelbloeisel in die stywe bolla wat nou sentimeters van my gesig af is. Haar regterhand is meteens weer op my bo-been en haar linkerhand is agter om my hoof: “Soen my” sê sy sag en hees.

Haar lippe gly oor myne soos sy my gesig nadertrek en nie wag vir my reaksie nie. Haar mond proe na groenment en haar tong is soos ‘n by wat nektar soek op ‘n blom, dartelend oor my verhemelte.

Ek voel haar vingernaels ingrawe op my bo-been en voel ook my ereksie wat nou seer-volgroeid is in my broek. My logiese denke het gewyk en ek probeer desperaat my tong verweef met hare terwyl ek haar groenment sluk. Mona ruk skielik weer regop in haar sitplek en kyk by haar kant ruit uit.

“Dit was onvanpas. Ek moet ry.” Kyk sy weer vlugtig na my kant toe.

Ek gee haar weer ‘n drukkie op die skouer terwyl ek my motordeur oopmaak.

“Dit was baie besonders, miskien moet ons dit opvolg,” sê ek en klim uit die Merc uit. Ek buk weer in: “Dankie vir die huis toe bring. Mooi ry en lekker slaap.”

Ek maak die kardeur toe. ie ruit sak egter outomaties weer af.

“Hoe laat kan ons jou more middag optel?”

“Ek sal so by ses uur gereed wees. Sal jy jou pad weer kry tot hier?”

“Soet slaap!” lag sy en soos die ruit weer opgaan suis die Mercedes weg.

5 thoughts on “Vingerlekkerte (5)

  • Jan Pielewiet

    Will! Jy kan ons nie so lus maak en dan net so los nie! Hoop die opvolg is binnekort hier.
    Lekker gelees, dankie.
    Jan

    Reply
    • Jammer jan, ek’s in die hande van die redakteur. Die besluit lê daar wanneer ‘n volgende aflewering geplaas word.

      Reply
      • Fantastiese hande om in te wees. Sal einlik nog beter wees on haar onder hande te kan kry.

        Reply

Leave a Reply to willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)