
Vakansieromanse
deur Bobcat
Haar boodskap was kort en onverwags: ”Waar moet ek afdraai? Op pad na jou toe. So nuuskierig om te sien waar jy bly.”
Ons twee gesels al ‘n tyd lank oor een van die bekende selfoon applikasies. Sy het my vertel dat haar hart aan iemand behoort wat haar nie beskore is nie. Dat sy eensaam is. Dit eggo asof dit my eie verhaal is. Die Hoëveld se donderwolke steek swart op oor die berge en in die verte speel die blitse baldadig. Ek staan op die stoep en hou die bergpas dop. Dalk het sy net ‘n grap gemaak, maar dan sien ek haar voertuig se ligte oor die nek kom en my hart slaan oor. Ek stap hek toe, en as sy opgery kom beduie ek waar sy moet stilhou.
Wanneer sy uitklim begin die eerste druppels op haar bril, wat in haar lang hare opgestoot is, se lense ronddans. Haar goue hare agter haar ore ingedruk, gekleë in ‘n wit rektoppie en ‘n noupassende swart langbroek steek sy haar hand na my uit en ek voel hoe my knieë swik.
Dan bars alle hel rondom ons los. Die sluise van die hemele word oopgetrek en instinktief koester ek haar petite lyfie onder my arm terwyl ek met haar terughardloop na die huis. Ons lag en gesels asof ons mekaar jare ken terwyl ek haar ‘n handdoek aanbied en wys waar die haardroeër is. Terwyl sy haar hare verwoed probeer droog vryf sien ek die hoendervleis op haar arms en die twee prominente punte van haar tepels onder die wit toppie. Ek bied verskoning aan en gaan sit die ketel aan.
“Bliksem, sy is fokken ongelooflik mooi,” dink ek by myself terwyl ek koppies regsit en begin koffie maak. Ek hoor eers die donderslag, dan haar gil en dan is alles pikgietswart donker. Ek gryp die noodflits by die agterdeur en hardloop die gang af, maar voor ek kan keer hardloop sy teen my vas en gryp my om die lyf.
“Is jy ok, Daleen?” vra ek terwyl ek my arms om haar lyf slaan, haar teen my vastrek en voel hoe sy bewe van die skrik.
Die storm woed voort as ons eenparig besluit dat ‘n glasie rooi beter sal wees as koffie. Daleen het ontspan nadat ek ‘n paar kerse aangesteek het en sy op my aandrang besluit het om oor te bly. Sy stap met haar glas uit op die stoep en ek volg kort op haar hakke en gaan staan agter haar. Ons verlustig ons aan die silwer en rooi spinnewebbe wat deur die weerlig veroorsaak word teen die donker nag se sluier. Haar silhouette teen die flitse roer iets in my binneste en ek brand om haar vas te hou en te koester, maar hou myself met moeite in. Later sit ons by die eetkamertafel en gesels. Ek bestudeer haar gelaatstrekke, die fyn kraaispoortjies om haar oë en let meteens op dat haar arms en hande slap op die tafel in my rigting lê.
Ek maak asof ek die gesprek in die rigting van haar ‘charm bracelet’ stuur en hou my hande palms na bo uit na haar. As sy haar klein handjies in myne neersit hardloop elektrisiteit soos die van die weerlig deur my hele liggaam. Ek vergeet wat ek besig was om te sê en omvou haar hande in myne. Sy glimlag skalks en onttrek haar hande.
Nadat ek kerse in die badkamer aangesteek het, vir haar een van my nuwe T-hemde gegee het, het sy gaan bad. Ek gebruik jare lank dieselfde seep en sjampoo, maar wanneer sy uit die badkamer stap ruik die hele vertrek hemels en skoon. Sy verdrink in my t-hemp, maar dit lyk so sexy dat ek begin stotter. Sy vra of sy in die sitkamer op die divan kan slaap sodat sy deur die venster die storm kan dophou en of ek net ‘n rukkie by haar sal sit en gesels. Ek maak ‘n verspotte grappie van vergrype, maar sy draai op haar maag en sê-vra dat ek maar haar rug kan krap as my hande jeuk. Ek gaan sit langs haar waar sy lê en stoot net my een hand stadig en ferm oor haar rug. Sy kreun, ek versit en plaas albei my hande, elk weerskante van haar ruggraat en begin op en af vryf. Die t-hemp klou aan my warm palms vas en sy gryp daarna as my hande opbeweeg en die t-hemp saamkom en haar boudjies se onderkante ontbloot.
Daleen vra my vir ‘n glas koue water en as ek terugkom sien ek dat sy steeds op haar maag lê maar toegegooi is onder ‘n laken. Ek sit die water neer en wil nagsê maar haar hand vat my aan die been en trek my weer langs haar neer.
“Nog net so bietjie,” fluister sy en ek begin weer haar rug vryf. Sy lê met haar kop sodat ek die kant van haar gesig kan sien en haar goue hare lê gebondel in haar nek. Ek vat die bokant van die laken vas en begin dit stadig aftrek net om met ‘n skok te ontdek dat sy die t-hemp uitgetrek het. Sy knyp die laken vas, maar haar mondhoeke glimlag as sy my vra dat ek haar vanaand moet respekteer. Ek knik instemmend en vra dat sy kan sê wanneer ek moet stop. Die eerste “stop” kom wanneer die laken tot net oor die bokant van haar boudjies afgetrek word. Die bokant van die klofie word net-net ontbloot en ek sien die twee dimpeltjies net bokant haar stuitjie, maar dan blaas sy die kers naby haar kop dood en ons is in donker gehul.
My hande gly nou behendig oor haar sagte vel, ek vryf harder waar die spiere saamgetrek voel. Kneus die harde knoppe met die onderkant van my palms totdat ek voel Daleen is heeltemal ontspanne. Die flitse van die weerlig verlig soms die kamer dan verkyk ek my aan haar sexy rug met sy sproeitjies op die skouers, die diep keep van haar laer rug met die twee dimpeltjies en die effe glimlag om haar aantreklike mondhoek. Ek gly my vingerpunte deur die keep, sak af en plant my lippe saggies daarin en soen liggies. Sy ruk, giggel en ontspan.
“Wat maak jy?” vra sy vermakerig.
Ek glimlag en antwoord dat daardie gedeelte van haar rug sopas geannekseer is en nou aan my behoort. Sy sug liggies vat die kussings met albei haar arms onder haar kop vas en lê weer plat. Dit veroorsaak dat haar tiete sulke poffertjies langs haar sye maak en dit is nie honderd jaar nie of die poffertjies is deel van die rugkrap. My horing druk ongemaklik teen my lyfband vas. Ek staan op, maak verskoning en haal die lyfband af met my
rug na haar toe. My hand glip voor by my broek in en ek druk my piel kant toe sodat hy meer plek het en gaan sit weer langs haar lyf. Voordat ek kan voel waar haar rug is slaan die donderweer en die hele vertrek word verlig. Sodra my oë fokus word hulle begroet deur die mooiste paar stokstywe tepels op sproetbelaaide tieties. My hande is net aan die onderpunte van haar borste as die volgende blits die vertrek verlig en ek die duiweltjies in haar oë gewaar. Dan is my mond oor haar stofstywe nipple en ek suig en knyp hom met my lippe terwyl my ander hand haar ander tiet vasgryp en masseer. Haar nipple begin amper direk uit ‘n so te sê afwesige aerola en dit is vir my ‘n eerste en maak my rasend jags. Ek voel hoe die kol van pre-cum in my broek vergroot en sopnat word. Dan trek sy my aan my hare nader aan haar en begin my soen. Haar hande vroetel my hemp oor my kop, haar bene gaan oop as ek die laken eenkant toe stoot en dan is ek tussen haar bene.
Behendig maak sy my broek se knoop los en trek die ritssluiter af. Haar hande hardloop onder my onderbroek se rek deur en sy stoot laasgenoemde tot net agter my boude. Haar hand glip voor by die onderbroek in maar in plaas van om ‘hom’ te ontbloot stoot sy haar hand tot agter my balsak, ‘cup’ my ballas in haar hand, druk haar arm af en my piel spring soos ‘n torpedo na vryheid. Terwyl sy haar knieë optrek treë ek aan reg voor die gaaitjie. Sy gryp hom vas en sleep sy kop deur haar sopnat slootjie. Die oomblik as my pielkop aan haar klit raak gaan sy in ‘n ‘frenzy’ in. Haar hele lyf ruk en sy maak sulke keelgeluidjies. Die reuk van haar vroulike lus stoot in my neus op en ek ritireer, sak my bors en druk my tong weg in haar poes.
“Nee, nee,” protesteer sy maar haar hande trek my gesig in haar poesie in. Ek lek en suig en knibbel. Rol my tong, lek op en af en druk my neus, tong en ken om die beurt tussen haar sopnat opgeswelde lippies in. Sy begin erg ruk en dit voel of sy snik maar as ek my kop wil oplig om te kyk of sy huil gryp sy my hare vas en druk my gesig dieper in haar poesie in. Dan verstar sy stokstyf en skop haar bene reguit.
Ek is effens afgehaal, maar as ek haar omgedopte oё in die volgende bliksemstraal se lig sien beur ek orent en maak myself tuis op die heuweltjie net bokant haar poesie. Haar knieё kom weer op, sy gryp my kloppende piel in haar hand en forseer sy kop tussen haar labia in. Sy is nie groot genoeg nie en kry weer ‘n ruk ‘frenzy’ terwyl sy my pielkop op en af en rond en bont oor haar koek vryf en probeer indruk. Haar poesie is kaalgeskeer, maar die haartjies is seker so drie dae oud en grof en hard. Dit prikkel en steek my pielkop en ek besef dat ek die mishandeling nie baie lank kan volstaan nie. Met ‘n hernieude poging beur ek weer voort en ek kan voel dat ek net-net nie deur haar knypspier kan dring nie.
Haar hand omvou nou my skag ferm. “Nee,” sê sy en ruk my piel wat amper in haar was uit. Ek kan nie meer hou nie en los my saadbom in ‘n verskeidenheid sarsies oor haar pubis, laer maag, haar tiete en tot in haar nek.
Ons kyk vir mekaar, ek sak op haar neer en dan begin ons onbedaard lag. Ek word wakker van die hond se gekrap by die agterdeur, is effens gedisorienteerd en dan slaan die werklikheid my. Daleen lê half bo op my, haar kop op my bors, arms om my lyf, koek teen my bobeen en haar been oor myne gevleg. Haar asemhaling is reёlmatig, hare ruik na bessies en boudjies word beklemtoon onder die laken wat effens in die boudgleuf ingegly het …
7 COMMENTS
Cunnilingus bly een van my gunstelinge, eintlik die grootste
ai ai net te lekker!
Ek het my lekker ingeleef in daai donderstorm-vryery.
Bobcat, weereens welgedaan. Sien beslis uit na die vervolg.
Knap gedaan meneer!
Onverklaarbaar is onweer soms gepaard met lekker seks. Hierdie is so’n voorbeeld.
Bobcat op sy beste en het vir my toeganglik jags gemaak.
Die storie eerlikwaar baie geniet en moes ook my lyfband losmaak! !
Goedgeskryf en dankie, Bobcat.
Net een vragie: Hoekom is die verhaal getitel “Vakansieromanse” ?
Sy was seker met vakansie…