Tyler Shields se erotiese fotografie

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Vandag brei ek die erotiese kuns afdeling van kombiekiehier so ‘n bietjie uit deur julle aan Tyler Shields se erotiese foto’s bekend te stel. (Julle sal erotiese kuns onder die warm multimedia deel van die menu kan opspoor.) Tyler Shields is bekend daarvoor dat sy foto’s dikwels geweld en gevaar uitbeeld. Net soos gewere kan seks sekerlik ook van tyd tot tyd as gevaarlik gesien word. Dis is juis soms waar die erotiek inkom – op daardie punt waar plesier en gevaar bymekaarkom. Ek het vir julle so paar van sy bekendste erotiese foto’s bymekaar gemaak.

                        

 

One thought on “Tyler Shields se erotiese fotografie

  • Willewill

    Wow!
    Wat ‘n bloemlesing, baie suggestief en uitdagend na die sensoriese..

    Reply

Leave a Reply to Willewill Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)