Sweterige video’s

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hoop julle het al die nuwe “link” op die tuisblad raakgesien waar die nuutste warm video vir die week gewys word. Net onder dit is ‘n link na kombiekiehier se playlist waar die hele versameling gesien kan word. Hierdie Vrydagmiddag se video kom uit Wild Things. Neve Campbell en Denise Richards deel so ‘n bietjie vog in die swembad in die maanskyn. 😉 Wie onthou dit nog?

 

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)