Stroopsoet

deur Uther Pendragon

Eendag lank, lank gelede in ‘n land ver hiervandaan was daar ‘n meisie (eintlik ‘n jong vrou, maar dan klink dit nie reg nie).  Sy strompel tussen die bome deur.  Jy sal dalk wonder wat ‘n meisie al strompelend tussen bome doen.  Die antwoord is eenvoudig – sy was verdwaal.  Daar was baie bome, want dit was ‘n woud.  Sy het gestrompel, want sy was honger en dors en moeg.  Dit was ‘n sy, want niemand gee ‘n duit om as dit ‘n hy was nie.

Haar gebrek aan vasvoetigheid het dalk ook iets te doen gehad daarmee dat sy die dag vantevore uit die rehab-sentrum in Vrydorp ontsnap het.  Sy het pas 21 geword en sy het besluit dat sy daar moet uit – ‘n rehab sentrum was die laaste plek op aarde waar sy haar mondigwording wou vier.  Geen drank, drugs of seks nie – newwer maaind rock & roll.  Maar nou het sy haar besluit berou en sou graag wou teruggaan as sy maar net haar pad terug kon vind.

Diep in die donker woud sien sy ‘n rokie tussen die takke deur trek.  Daar sien sy dit toe – ‘n klein huisie met klipmure en grasdak wat in die ooptetjie staan.  Sy klop eers en toe niemand antwoord of oopmaak nie, druk aan die lae deurtjie en dit swaai oop.  Sy buk om deur die lae deuropening na binne te tree.  In die gloed van die kaggelvuurtjie sien sy ‘n kers in ‘n kersblaker.  Sy steek die kers aan en in die flikkerende lig sien sy ‘n ry bedjies teenmekaar geskuif.  Sy tel hulle – daar is sewe bedjies.

Maar sy is baie honger.  Sy krap deur die kaste en kry ‘n groot pot met heuning en ‘n halwe brood.  Daar is ook ‘n kruik met wyn in.  Kort voor lank is sy tot boordens toe vol.  Sy sê vir haarself: “Happy, happy” en vat ‘n laaste sluk wyn as heildronk vir haarself. Sy trek haar nat en modderbesmeerde klere uit en dronkgedrink val sy kaal agteroor dwars oor die bedjies en raak so vas aan die slaap.

‘n Gedreun van stemme maak haar dronkerig wakker – sy sukkel om deur haar slaap-swaar ooglede in die donker te sien.  Sy kan dofweg figure uitmaak wat oor haar buk.  Die beelde kom skielik in fokus en sy sien drie groot harige figure wat oor haar buk.  Drie is minder as sewe, maar as hulle baie, baie groter as drie van die sewe is, is dit ‘n ander storie.  Sy kyk op in hulle starende oë en gil: “Dis fokken bere! Help, HELP!”

Duidelik is die bere gewoond aan gillende mense en ongeërgd stel hulle hulself aan die gillende meisie bekend: “My naam is Shorty,” sê die lange, my naam is “De Lange” sê die korte, “my naam is Tiny” sê die dikke.  “My naam is Stroopsoet,” sê die meisie wat intussen bedaar het.

Niemand het moedswillig gejok nie, maar almal se name was op die oog af verwarrend.

Die bere was moeg na hulle rondhardlopery in die woud en wou bietjie rus en aangesien hulle nog groter as Stroopsoet was, was die bedjies redelik vol lywe wat dig teenmekaar moes lê.  Stroopsoet het haarself tussen die warm bepelsde lywe tuisgemaak.  Dit was nie te lank nie of almal het begin vroetel.  Sy het hulle dik pelse gestreel en hulle het haar sagte pienk lyf gestreel.  Kort voor lank het hulle by die kort en die lank en die dik en die stank uitgekom.  “Hmmmm,” sê almal.

Almal het die waarheid gepraat.

“Biekie slapperig,” sê die een wat met haar tiete speel.

“Biekie dikkerig,” sê die een wat  met haar boude speel.

“Biekie natterig,” sê die een wat met haar poes speel.

 

“Hmmm, net reg,” sê sy.

 

“Ek is kort en bondig soos jy kan sien,” sê Shorty.

“Ek is lank van draad soos jy kan sien,” sê De Lange.

“Ek is verstik-dik soos jy sal sien,” sê Tiny.

 

“Hmmm.. net reg” sê Stroopsoet.

 

“Kyk hoe lekker mondig is ek,” sê sy – en toe wys sy hulle.

 

“Lekker lank,” sê sy en lek De Lange s’n op en af.

“Lekker kort,” sê sy en druk Shorty s’n sommer in haar mond.

“Lekker dik,” sê sy en gaan sit op Tiny s’n omdat dit al was wat sy daarmee kon doen.

 

“Hmmmm …. net reg” sê hulle almal.

 

Kort voor lank was sy hande viervoet op die bed wydsbeen oor de Lange wat onder haar lê, suigend aan Shorty voor haar terwyl Tiny haar boude ry.

 

“Biekie klein,” sê die een in haar mond.

“Biekie kort,” sê die een in haar kont.

“Biekie styf,” sê die een in haar hol.

 

“Hmmmm, net reg,” mompel sy, mond vol.

 

Haar lyf dril soos die bere pomp en sy word oopgerek soos nooit vantevore nie.  Trouens daar was dalk nog nooit ‘n vrou wat so vol mannetjiesvleis gedruk was soos gelukkige Stroopsoet nie.

 

“Hoe lekker warm,” sê die een in haar mond.

“Hoe lekker nat,” sê die een in haar kont.

“Hoe lekker styf,” sê die een in haar hol.

 

“Hmmmm – ry harder” mompel sy, mond vol.

 

“O, hier kom ek,” sê de Lange.

“O, daar kom ek nou ook,” sê Tiny.

“O, en ek,” sê Shorty.

 

“O, gorrel, gorrel” sê sy met sperms wat uit elke opening borrel.

 

Die bere lek nou haar hele lyf wat wellustig onder die tonge kriewel.  Haar dye is oopgespalk en elke keer wat ‘n tong naby haar boude kom rek sy hulle oop sodat die tong maklik toegang kan kry.  Haar lyf blink van hulle spoeg.  Kort voor lank krul haar lyf en trek haar bene styf soos sy afkom.

 

“Hmmm – net reg,” sê sy terwyl haar tone krul van lekkerte.

 

“Biekie kakkerig,” sê die een wat haar hol lek.

“Biekie visserig,” sê die een wat haar poes lek.

“Lekker soet,” sê die een wat haar dy byt.

 

“Wat maak jy?” skree sy.

 

“Nam,” sê die een.

 

“AAAAAUW, AAAAAUW, AAAAAUW,” gil sy.

 

“Nam, nam,” sê die ander.

“Aaaauw, Aaauw,” skree sy.

“Nam, nam, nam,” sê die laaste.

“Aaaaaaaauw,” kerm sy.

 

“Minder bene as sewe dwergies,” sê Shorty.

“Meer vleis as Sneeuwitjie,” sê de Lange.

“Soeter as die prins,” sê Tiny.

 

“Net reg,” stem die drie bere saam en Tiny voeg by: “ en Stroopsoet”.

 

En dit was die reine waarheid.

 

* Foto:  Delphin Enjolras Rustende vrou

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Stroopsoet

  • Avatar
    Feb 19, 2019 at 10:39 am
    Permalink

    En daar sit ek so ewe en wag vir ‘n gelukkige einde…

    Reply
    • Avatar
      Feb 19, 2019 at 1:33 pm
      Permalink

      Dit hang natuurlik af of jy dit vanuit Stroopsoet of die bere se oogpunt sien. ‘n Naai en ‘n braai was nog altyd beter as ‘n naai of ‘n braai. 🙂

      Reply
  • Avatar
    Jan 21, 2019 at 12:31 pm
    Permalink

    Dankie Uther, dit was nou erg vermaaklik. Sal nooit weer daardie stories met n straight face kan lees nie

    Reply
  • Avatar
    Jan 18, 2019 at 1:08 pm
    Permalink

    Ai,ai,ai Uther, jy sal nooit struikel om my te vermaak nie!…hehe
    Dankie tog vir iemand soos jy wat ons wegvoer van die algemene en verras met nuwe amusante kinkels!
    Jy bly ‘n stêr !
    baie dankie.
    Willewill

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)