So adverteer ‘n mens seks

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Volgens die bronne beskikbaar is hierdie die wêreld se eerste advertensie wat seks adverteer. Aangesien kombiekiehier soort van dink dat seks een van die heel lekkerste goed in die hele wêreld is, dink ons ook hierdie ad is briljant. Neem die boodskap ter harte 😉 en geniet!

 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)