18 thoughts on “Selfie: Botterblom

  • Anonymous

    Blom, jy laat alles in my en aan my in opstand kom …….. Jy is ongelooflik sexy.

    Reply
  • Dafrika

    Blom… dis nou n baie grend foto van jou en ek hou van die manier hoe jy die fotos geneem het.. en daai lyf… ek le eerder op jou as op sterwe. .

    Reply
  • lukasvv69

    Jy het definitief nie swak beligting nodig nie. Kan jy nie maar so bietjie meer vir ons wys nie ASB?

    Reply
  • Anonymous

    Baie dankie vir jou baie sexy post, Botterblom. Ek hoop jy post gou weer. Dit is ‘n absolute plesier om na jou pragtige sexy lyf te kyk en daaroor te perve.

    Reply
  • Botterblom, WOORDE kan nie aan jou lieflike lyf die prag daarvan omskryf nie…net dade.
    Of hoe, ouens?

    Reply
  • Botterblom

    Dankie julle. Waardeer elke kompliment.
    Dit het bloedsweet en baie wyn gevat.
    Dankie tog vir selfoon kameras en swak beligting wat mens genadig is

    Reply
    • Daar was nog nie genoeg wyn in my huis nie

      Reply
      • Sal ons ‘n paar kaste laat aflewer Annie?

        Reply
  • Botterblom….ek gaan na jou selfie die hele naweek met ‘n suidelike “ongemaklikheid” deurbring.

    Dankie vir die deel!

    Reply
  • Ramkat

    Laat my somer na myself gryp!

    Reply
  • Ellis Brown

    Mannemarak!! Lieflik. Dankie virrie deel

    Reply
  • mydream

    Baie sensueel! pragtig

    Reply
  • Sjoe Botterblom, absoluut fantasies mooi. My rekenaar se skerm begin glads te rook soo hot is jy. BAie dankie.

    Reply
  • Van een vrou aan n ander…jy is regtig lieflik. My man mag maar oor jou perve

    Reply
  • Dit is nou letterlik en figuurlik n baie sexy foto. Mooi gedoen

    Reply
  • Toe ek Btterblom se volmaakte skoonheid sien dog ek ek het dalk doodgegaan en ek is in die Hiernamaals… tot my kloppende bult in my broek my aandag trek vir onmiddelike aandag!

    Reply
  • Nostradamus

    Liewe ouers Botterblom!
    Ek het gedink ek weet jy is sexy, maar liewe hemel!
    Hiermee vat jy die koek!
    Pragtig, sexy, sensasioneel, sensueel, eroties en volmaak.
    Nie een óf al die woorde saam beskryf jou nie!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)