Roofkyker
deur Ramkat Erasmus
Sewe jaar in die tronk verander ‘n mens of jy dit nou wil weet of nie. Jy loop anders, jy praat anders en jy lyk anders. Polisiemanne, tronkbewaarders en sosiale werkers kan jou dadelik uitken as ‘n tronkvoël, maak nie saak hoe lank terug jy agter tralies was nie.
Die ergste is egter jou vriende, pelle, kennisse as jy uitkom. Meeste antwoord nie hulle fone nie, en die wat wel doen maak of hulle jou nie kan onthou nie of sê reguit hulle wil niks met jou te doen hê nie. En dis nou nie of ek ‘n reeksmoordenaar of pedofiel of verkragter was nie. Ek is ‘n kuberdief. Ek het rekenaarstelsels gebruik om mense se geld te verduister en omdat ek begin het om te spog met my nuutgevonde rykdom het iemand my, eers by die bank en later by die polisie, gaan aangee. Daarna was dit hof en ek kon nie die Ferrari of die penthouse in Sandton verduidelik met my salaris nie.
Tjoekie toe.
Gelukkig nie saam met moordenaars en verkragters toegesluit nie, maar dit was steeds nie lekker nie. My dierbare ma se maandelikse besoeke het my aan die gang gehou, want sy het elke keer twee cartons sigarette saamgebring en in die tronk is dit goud werd. Dit het my veiligheid gekoop.
Goeie gedrag, en die feit dat ek die tronk se rekenaarstelsel van virusse kon bevry en meer vaartbelyn maak, het my van parool voorsien na sewe jaar. Heelwat beter as die 18 wat ek oorspronklik opgelê is.
Ek het by my ma gaan bly. Vir twee maande. Toe vra sy my om te gaan. Om weer my weg in die lewe te gaan baan.
Net een van my ou pelle was bereid om met my te praat en hy was ook bereid om vir my werk aan te bied. Nic Cordier het ‘n fortuin gemaak met ‘n sagteware pakket wat hy ontwerp en aan FNB verkoop het. Met ‘n deel van die R350 miljoen wat hy verdien het, het hy ‘n landgoed buite Bloemfontin gekoop. Hy’t ‘n paar baie luukse chalets en ‘n boetiekhotel daar gebou, met ‘n 5-ster restaurant en ‘n spa.
En hy’t my ‘n pos as nagwag aangebied.
Tronkvoëls se keuses is redelik eng en karig en ek het ja gesê. My ma het my van ‘n buskaartjie voorsien en een van Nic se mense het my by die busstop opgelaai en na die landgoed toe geneem.
Ek het ‘n kamer gekry met ‘n stort, wasbak en enkelbed. ‘n Hangkassie vir my klere en ‘n TV en ‘n klein lessenaar/tafel affere en ‘n stoel. En natuurlik kon ek van die toilette buite gebruik maak. Drie stelle uniforms in die kas, ‘n klein 125cc skoetertjie en dit was dit.
Ek het ‘n selfoon gekry met voorafgelaaide lugtyd wat elke maand vervang is. Nie ‘n slimfoon nie. Geen internet vir my nie.
My werk was eenvoudig. Ry vanaf sesuur saans tot sesuur soggens elke uur die lyndrade. Prop die elektriese golfkarretjie in na ‘n rondte en loop dan tussen die chalets deur om seker te maak niemand peuter aan die gaste se karre of besittings nie. Dan weer terug golfkarretjie toe. Een maal ‘n maand kry ek vyf dae af. Dan begin dit weer van vooraf.
In ‘n Internetkafee het ek aanlyn vir Mientjie ontdek en ‘n afspraak gemaak. Sy is ‘n vriendelike, effens mollige prostituut, wat my dan vir ‘n uur of twee op een van my afdae trakteer. Nie liefde nie, maar goeie seks en vriendskap, op ‘n manier.
***
Een aand teken ek in vir my skof by die hoofhek en net as ek in die golfkarretjie klim kom ‘n gull-wing Merc by die hek aan. Simon beduie ek moet wag en as die gaste klaar ingeteken het vra hy my om hulle te gaan wys waar hulle chalet is.
Die Merc suis agter my aan en ek ry tot voor hulle chalet. As ek uit die golfkarrtjie klim loop die man reeds die voordeur in gevolg deur sy vriendin. Hy’s lank, donker en duidelik suksesvol. (Ek meen fok, hy ry ‘n R2,5 miljon kar!) Sy is slank, blonde hare, moerse donkerbril op haar gesig met so ‘n swart eenstuk ding wat oor haar skouers hang met dun bandjies en ‘n wye pof maak voor die material weer nou vasbind om haar enkels.
Sy gee my ‘n fyn glimlaggie en stap ook by die voordeur in. Die man kom staan in die deur, druk ‘n knoppie en die Merc se boot gaan oop. Ek vang die skimp en haal twee groot tasse en so ‘n kleintjie uit die kattebak uit. Ek dra dit in die chalet in en sit dit langs die deur na die slaapkamer toe.
Die man krap in sy beursie en gee my ‘n R50 tip. Ek sê dankie en maak my uit die voete.
Ek ry twee keer die lyndraad en doen my rondtes deur die chalets wanneer ek sien dat die ligte by hulle aan is. Ek stap saggies nader aan die venster. Die gordyne is toegetrek, maar nie heeltemal nie. Ek kry ‘n posisie in die skadu van ‘n boom en loer deur die gleuf in die gordyne.
Hy staan met een van die wit japonne, wat aan gaste verskaf word aan, en skink wyn. Een glas rooi en een glas wit, met ys in.
Hy gaan sit op die bank en suig aan sy rooiwyn. Na ‘n rukkie kom sy van die slaapkamer af in en loop na die tafel toe. Sy tel haar glas wyn op en vat ‘n slukkie. Sy het steeds die swart eenstuk-ding aan. Hulle gesels oor iets wat ek nie kan hoor nie. Dan sit sy haar glas neer en stap nader na hom toe.
Sy staan voor hom aan die anderkant van die koffietafel. Dan begin sy dans met sulke effense bewegingkies. Haar hande gly op na die skouerbandjies toe en sy begin die een stadig van haar skouer afrem. Ek sien hoe hy sy wyn naarsit en sy japon ooptrek. Tussen die stukke wit materiaal deur begin sy piel regop beur.
Sy rem die ander skouerbandjie ook af en hou die bokant van haar eenstuk vas met haar arm. Dan begin sy dit stadig laat sak. Die man het nou sy wynglas neergesit en hy trek lui-lui sy draad.
Sy laat die eenstuk stadig sak tot haar tepels uitsteek. Dan begin sy haar tepels met die een hand streel terwyl die ander hand nog steeds die material vashou. Haar borsies is sjampanjeglas grootte en haar tepeltjies lig pienk. Soos hulle harder word onder haar vingers word hulle groter en donkerder. Dan laat sy die material sak tot by haar heupe. Sy vat ‘n tietie in elke hand en rem en beur aan haar borste. Sy gooi haar kop agteroor en trek aan haar tepels. Ek dink by myself dit moet seker seer wees maar sy geniet dit blykbaar.
Die man vryf nou met sy handpalm oor sy pielkop. Die material hang om haar heupe en sy loop om die koffietafel en kniel voor hom. Sy vat sy hand weg van sy piel af en sit haar mond oor hom.
Ek het gedink Mientjie kan ‘n blowjob gee, maar hierdie pop verstaan die werk. Sy suig en lek en knibbel en sy rug trek al krommer. Dan los sy en beweeg weg. Ek kan sien hoe sy borskas op en af jaag, want die wit japon is nou heeltemaal oop.
Sy loop weer om die tafel en gaan staan met haar rug na hom toe. Dan buig sy vooroor en maak die bandjies van haar skoene los. Sy skop die skoene uit en begin die material stadig afdruk na onder toe.
Die swart lap gly sensueel oor haar boude en ek besef met ‘n skok dat sy niks onder die ding aan het nie. Sy laat die material val tot by haar enkels en dan buk sy weer langbeen vorentoe om die broekspype oor haar enkels te kry. Met die wat sy so vorentoe buk kry die man ‘n birdseye view van haar pragtige pienk poesie. Hy begin weer sy lat streel.
Sy skop die material weg en staan steeds vorentoe gebuk en loer vir hom deur haar effens oop bene. Dan gly sy haar hande om haar boude, voel-voel vir haar poesie en trek die lippes weg van mekaar of.
Sy begin haar heupe stadig heen en weer rol en trek die poesie al groter oop. Weer dink ek dit moet seer wees.
Die man staan op, gooi die japon van sy skouers af en stap om die koffietafel na haar toe. Hy draai haar om sodat haar hande op die koffietafel rus. Ek sien dat hy iets vir haar sê en haar kop beweeg op en af. Dan staan hy effens eenkant toe en met sy linkerhand op haar heup gee hy haar ‘n moerse kjap op die boud. Ek hoor deur die toe venster hoe sy kreun. Weer slaan hy haar en weer en weer. Haar lyf krul van die pyn, maar hy hou nie op nie en sy trek nie weg nie.
So skielik as wat hy haar begin slaan het so skielik hou hy op. Hy draai haar om en druk haar af op haar knieë. Hy vat ‘n bondel hare in sy een hand en druk sy piel in haar mond in. Hy begin haar mond naai.
Sy stik en slym begin oor haar lippe rol. Daar’s trane in haar oë en haar maskara begin in sulke swart strepe oor haar wange loop. Sy stik en trek weg, maar sodra sy haar asem terug het, maak sy weer haar mond oop en laat hom van voor af toe om haar gesig te naai en sy piel tot agter in haar keel te druk.
Dan hou hy weer op en trek haar aan haar hare regop. Hy behou sy greep en loop met haar na die bank toe. Hy buig haar oor die armlening en trek haar heupe na hom toe. Haar gesig kyk nou na die ruit toe waardeur ek vir hulle loer.
Hy begin in haar instamp en ek hoor haar weer kreun en later kerm. Hy gryp haar hare en trek haar kop agteroor. Dis wild, dis brutaal en dis dierlik. Spoeg, slym en trane loop teen haar keel af en oor haar borste. Die swart maskara strepe trek nou al by haar ken.
Dan kom hy. Hy puk haar regop, gooi haar op haar rug neer op die bank en skiet sy saad oor haar gesig. Hy trek en melk sy horing tot die laaste bietjie sperm op haar gesig is.
Dan draai hy weg en loop slaapkamer toe. Sy kom stadig regop en sit terug in die bank. Dan sien ek hoe sy een handjie tussen haar bene indruk en begin masturbeer. Dit vat nie lank nie dan hoor ek weer haar kreun en haar heupe ruk en ruk en ruk.
Die man kom in. Hy’t ‘n waslap en handdoek by hom. Hy gaan kniel en begin haar gesig saggies skoonmaak. Dan vee hy haar borsies af en al laer tot by haar maag. As alles afgevee is vou hy haar in die handdoek toe. Hy tel haar op en dra haar slaapkamer toe.
Ek beweeg so saggies as wat ek kan om die gebou, maar die slaapkamer gordyne in dig toegetrek en ek kan die aircon hoor raas.
Dan begin my horlosie biep en ek besef dat ek vir amper ‘n uur na hulle gestaan en loer het.
Ek maak my uit die voete, kry die golfkarretjie en begin weer die lyndraad ry. My horing druk ongemaklik hard teen my uniform broek en ek probeer hom reg druk, maar dit wil nie werk nie. Ek stop, klim af en druk my hand voor by my broek in. Ek trek my horing tot hy meer gemaklik is en klim dan weer in die karretjie.
Terwyl ek ry besluit ek dis tyd om te bedank. Al my informasie lê diep in die hardeskyf van my ma se Macbook Air. Tien minute en ek kan verdwyn na enige plek in die wêreld toe.
Skandenawië is waar ek wil wees, waar die meisies ysblou oë, en blonde hare het en waar ‘n man met geld ‘n nuwe lewe kan begin. Waar ek ‘n girl kan vind wat dit sal geniet as ek pakslae gee.
11 COMMENTS
Dit was n lang stilte, maar beslis die wag werd.
Dankie Ramkat
Ramkat – baie goed gedoen ou vriend. Sien uit na die vervolg verhaal.
I would love to spank you and fuck all your holes
Baie, baie sexy!
Thank God for small mercies : Ramkat is weer met ons !
Uiteindelik weer ‘n Ramkat-storie. Hierdie ene is vir my persoonlik erg seksie. 😉
Jy ‘n voyer van nature?
Vir wie vra jy Bobcat?
Vir jou Annelise….net nuuskierig….lol
Hehe nope. Dis nogal nie een van my kinks nie. Ek sal liewer seker in hierdie storie die persoon wou wees nie wie gekyk word as die een wat kyk. 🙂
Dink jy (Annelise) ‘n mens kan ‘n voyer en ‘n eksibisionis wees?
Ander kan ook sê.
Ek dink ‘n mens kan beslis albei wees. Ek is net nie ‘n voyeur nie omdat ek eerder deel van die aksie wil wees as net ‘n toeskouer wees. (Ek is met meeste goed in die lewe so. 🙂 ) Selfs al verstaan ek dat ‘n toeskouer van seks wel meer van ‘n “rol speel” as bv ‘n toekouer by ‘n kooroptrede. 😉