Pimm’s No.1 (finaal)
deur Wille Will
Taalversorging deur Lusman
(Lees vorige episode HIER)
Sandra het vinnig met die kroeg reggekom en die tyd het gevlieg. Sy kyk op en sy sien Francois verby die eettafel aangestap kom! Sy loer na haar horlosie … en sowaar, dis al oor twaalf. Sy trek onbewustelik haar uniform weer bietjie reg. Dis asof daar ‘n ekstra oemf by haar opkom.
Toe hy onder die flap deurbuk, sê sy: “Sjoe en dit?”
Hy plaas sy hande intiem op haar heupe. “Ag, daar is ‘n paar goed wat ek wou afwas van my lyf en uit my gedagtes kry, toe verfris ek maar. Dagbreek lê nog ‘n paar uur vêr.”
Sy trek sy strikdas bietjie reg en plaas haar palms op sy bors. Direk in sy oë sê sy “Ek’s bly jy’s terug.”
Hy buig oor na haar. Hul lippe raak gevoelig aan mekaar asof hul asems een geword het. Sy mond gaan oor hare. Hy kom agter sy ruik die Keulse water aan sy gesig.
Sy stoot hom egter liggies weg. “Kom ons maak eers klaar met hierdie gaste … dan kan ons mekaar dalk meer intens leer ken.” Sy kyk vraend in sy gesig of hy saamstem en vryf senuagtig oor sy bors met haar palms.
Met sy nou al bekende laggie druk hy haar een bors vol en intiem met sy hele hand en sê dan: “Akkoord! Soos jy vroeër gemeld het, let the good times roll.”
Die partytjie raak stiller en hulle is net sporadies besig met drankbediening. ‘n Paar van die gaste wat nie deel is van Riana se elite-binnekring nie het reeds huiswaarts gekeer. Die goue-lamé-mannetjies kom ingehuppel met silwer skinkborde met vars geperkoleerde koffie in groot, stomende bolglas-ketels daarop. Daar’s slegs ses gaste oor en hulle staan almal nader.
“Dink jy die paartie is nou oor?” vra Sandra saggies.
“Moontlik,” antwoord Francois langs haar. “Ek wonder of hierdie klompie ook oorslaap? Dis al tien oor drie.”
‘n Laggende stem vanaf die deur laat almal opkyk. “Moenie vir my sê julle is al uitgekuier nie, die jolyt moet nou eers begin!”
Riana lyk beeldskoon in die vollengte- noupassende swart aandrok wat uitklok van ‘n entjie onder die knie. Dis baie laag gesny by haar hals en haar borste druk vol by die boonste soom om asem te skep. Daar is ‘n spleet in die tabberd vanaf haar middel tot bykans op die vloer. Haar mooi bene vertoon pragtig daaronder. Die gaste klap spontaan vir haar hande en Francois en Sandra neem deel daaraan. Riana buig haar glimmende swart kop in erkenning, maar hou ook albei haar hande in die lug dat hulle bedaar.
“Die applous kom my twee werknemers, eerder nuwe vriende, Sandra en Francois toe.” Sy begin hande klap, gevolg deur die res en stap dan tot waar die twee staan.
“Dankie vir julle vriendelike, professionele diens vanaand. Ons sal beslis nie iemand anders gebruik in die toekoms nie. Aangesien hierdie oorblywende gaste ook oorslaap, kan ons verder onder mekaar regkom. Ek wens julle ‘n goeie nagrus toe.” Dan is dit asof sy ‘n toegewing maak: “Julle is welkom om eers saam koffie te drink met likeurs, maar as julle eerder wil gaan rus is dit ook goed so.”
Almal gee weer applous en Francois buig ook sy hoof terwyl Sandra met een hand liggies waai.
Francois en Sandra stap saam uit, en op met die trappe. Hy soek haar hand om vas te hou terwyl hulle die trappe bestyg, maar is verbaas as sy eers teësinnig is – maar dan toegee. Hy loer af na haar gesig. Dis effe stroef. Hy glimlag vir haar, maar sy beantwoord dit met ‘n vinnige glimlaggie wat dan weer vedwyn. Wat de fok is nou verkeerd? wonder Francois by homself.
Hulle is voor haar kamerdeur. Sy onttrek haar hand uit sy greep en bring haar kaartjie na die magnetiese gleuf. Sy kyk, nog steeds stram, oor haar skouer na hom, met die kaartjie weifelend bo die gleuf. “Is jy seker jy wil inkom vir ‘n laaste geselsie … of wat ook al? Of wil jy eerder gaan slaap?”
Hy frons. “Natuurlik wil ek inkom … ons het dan …” Hy begin mompel.
Sy druk haar vinger oor sy mond. “Sjuut, ons kan binne gesels indien nodig.”
Sy trek die kaart deur die gleuf en stoot die deur oop. Dan druk sy hom binne. Sy aktiveer die geen-toegang-kode op die toetsbordjie by die deurslot wanneer sy die deur op knip sit. Sy draai dan om na hom wat fronsend vir haar staan en wag.
“Waarheen is ons op pad as hierdie die begin van ‘n verhouding is, Francois?” vra sy terwyl sy ernstig in sy gesig staar.
“Wat’s fout, Sandra? Wat het jou nou so ontstel?”
Sy tree tot teen hom. “Ek’s nie ‘n jaloerse mens nie, Francois. Jaloesie is ‘n swakheid in ‘n mens se eie mondering om ‘n leemte te verdoesel. Ek het my seerkry-skanse laat val omdat ek iets in jou … in ons twee saam, gesien het … en ek wou dit ontgin, geestelik en fisies.”
Hy het intussen haar twee hande weer opgetel in syne. Hy vryf onophoudelik met sy duime oor haar kneukels. “Ek wil jou nie skielik aan my bind nie …”
Sy kyk eers af na hul hande en trek haar eie saggies uit sy greep. “Maar nadat ek so pas van jou jitter-ghlitter diep in die gleuf tussen Riana se ontblote tiete gesien het … het ek besluit ons moet maar net platoniese vriende bly … ek is nie volgende in lyn nie.”
Haar oë daag hom uit om dit te ontken.
Die konfrontasie ruk aan Francois, maar hy wys nie ‘n sweempie daarvan op sy gesig nie.
“Waarmee kom jy nou uit, Sandra?” Hy sien die erns in haar oë en besef skielik dat sy vir hom baie saak maak. Al moet hy, teen sy sin, ‘n leuen vertel … maar hier moet hy nou vinnig regmaak!
“Jy bedoel die ghlitter wat op my lyf was? … ha-ha-ha,” bars hy uit van die lag. “Hoe maklik kan ‘n vergissing nie ‘n situasie verander nie!” Hy neem weer haar hande in syne en hou dit styf vas, want sy probeer dit uittrek uit syne.
Hy kyk reguit in haar oë toe hy saaklik sê: “Riana het die botteltjies by my kom terugvra toe ek my ruskans gehad het. Die ghlitter was seker nie dig toe nie … toe moer dit uit op haar bors en rok, toe sy dit optel! Ek wou jou nog vertel daarvan … ha-ha-ha … ek kan jou langsaan gaan wys hoeveel ghlitter lê nog op my mat waar dit gebeur het! Sy’t ‘n blink petalje gelyk, hoor!”
Hy skud sy kop en glimlag toe hy sien sy kyk hom ongelowig aan. “Hoekom dink jy sy het eers so laat weer haar verskyning gemaak daar onder, nogal in ‘n nuwe tabberd? Sy’t maar seker nie goed genoeg gewas nie, daai goed kleef aan mens soos stront aan ‘n wolkombers – vra my!”
Sandra se bruin oë kry ‘n geel spikkel wanneer sy kwaad word, maar dit verdwyn nou. Want sy kan klaarblyklik nie ‘n gelieg in Francois se storie waarneem nie. Haar hande gryp weer vas in syne en dan laat sak sy haar hoof met ‘n bloos.
“Dit het m-my n-net geskok,” prewel sy saggies … “want jy’t ‘n verskil teweeg gebring in my …” Sy kyk weer op en sê, effens harder: “Ek het iets tussen ons gesien opbou en ek wou myself vir jou oopmaak, liggaam en siel. Dit beteken baie vir my.”
Sy sluk en sê weer saggies, met neergeslane oë: “Dis maar al.”
Francois plaas sy arms om haar skouers en druk haar styf teen sy lyf. Haar gesig rus teen sy skouer. Wanneer hy voel haar liggaam ontspan in sy arms, trek hy die ritssluiter van haar uniform op haar rug af, tot op haar stuitjie. Hy stoot haar ‘n bietjie terug en bring die twee geskeide pante agter na vore, oor haar skouers. Sy sit haar hande gewillig bymekaar sodat hy die moutjies oor haar arms kan afskuif.
Daar’s weer ‘n blos op haar wange as sy opkyk in sy gesig. Haar voorarms kruis outomaties oor haar borste wanneer die bolyfdeel van die uniform om haar middel val. Francois neem haar hande aan haar gewrigte saggies weg en laat val hulle langs haar lyf. Hy sug innemend terwyl hy staar na die pienk-bruin tepeltjies, wat regop staan op die ligbruin borste.
“Van nou af gaan ons nie meer goed toehou … dinge wegsteek vir mekaar nie, Spokie.” Hy kring met sy voorvingers op die areolas om haar tepels en sien hulle hoendervleis word. Hy voel hoe sy penis, wat nou stywer word in sy broek, êrens teen haar lyf raak.
Sandra se oë knip met genot eers toe, en dan weer oop, wanneer sy vingers kleiner sirkeltjies maak om haar tepels. Dis asof elektriese strale van lus tussen die punte van haar borste heen en weer spring!
“O vader … Francois,” hyg sy, wanneer die knop in sy broek dringend teen haar maag druk. Sy bring sy haar hande op en gryp hom aan sy gewrigte.
Francois glimlag innerlik. Hy maak sy broek se middelbandhakie los en trek die ritssluiter af. Hy staan ‘n halwe tree terug om sy broek af te trek. Sy oë bly egter vasgenael in Sandra s’n terwyl hy uit sy broek klim. Sy is ook besig om uit haar uniform te wurm. Sy skop dit eenkant toe.
Sandra trek die swart tanga vir eers op. Dit vou in haar gleuf in. Vir ‘n flitsende oomblik sien hy haar uitbultende vulvalippe langs die ingetrekte repie van die tanga. Sy vee ‘n spoegdruppel van haar lippe af as sy die duidelike etsing van sy dik ereksie in sy rooi onderbroek sien.
Hulle vou weer inmekaar in en hy streel met sy vingernaels op en af oor haar rug as hul lippe weer vassuig aan elkander. Haar hande is tussen sy hoofhare om hom dieper in haar mond in te dring.
Sy hande sak af en omvou haar boudjies wat vir hom voel asof daar ‘n ligte trilling in hulle is. Hy trek haar lyf stywer teen hom vas en voel hoe sy regop penis nou kloppend tussen sy maag en haar ribbes vasgedruk is.
Sandra sluk sy spoeg behaaglik en speel tergend met sy tong soos hul soen al hoe dringender raak. Sy voel haar tepels skuur teen sy borsspiere. Dit stuur erotiese seine af na haar nou baie nat poes. O fok, dis lekker! dink sy. Sy voel sy goue staaf, wat sy vroeër vir etlike sekondes in haar mond gehad het, dringend aandag soek teen haar ribbes. Hel, ek soek jou lyf! skree die ongeduld in haar.
Sandra dwing haar een hand op tussen hul lywe en kommetjie sy harde eiers. Sy hele lyf ruk!
“Sjit, wat doen jy,” sis Francois as hy sy mond wegruk uit hul kus.
Sy kyk net met ‘n misterieuse glimlaggie op in sy oë, maar laat sak dan dadelik haar kop en knibbel aan sy skouer. Sy skommel sy knaters soos iemand wat dobbelsteentjies wil gooi.
“N-ee-e wat,” stamel hy en tel haar aan haar boude op en laat sak haar neer op die bed agter hom. Haar voete raak nog aan die vloer, maar hy skuif haar liggaam op na die middel van die bed. Met sy voorvingers ingehaak by die midderifbandjie van haar tanga, trek hy dit ondertoe. Riana wikkel gretig haar voete daaruit as sy dit om haar enkels voel. Francois voel hoe warm en nat die mikpantjie van die kledingstukkie is as hy dit tussen sy vingers deurtrek voor hy dit eenkant toe gooi. Sy oë is dan op die weligheid van Sandra se naaktheid voor hom.
Hy gryp van die kussings en skuif dit onder haar agtersewe in, sodat haar onderlyf gelig is. Sy oë steeds op Sandra se mik gerig, sak hy op sy knieë af tussen haar onderbene. Hy skuif haar bene aan haar binnedye wyd oop. Sy bied geen teenstand nie.
Haar poes is nou so nat dat hy ‘n druppel sien blink op haar een lip. Dit lyk vir hom soos ‘n roos met dou wat daarop glinster. Hy kyk vir ‘n sekonde op na haar gesig en sien haar mond wat half oop is, met haar tong wat heen en weer oor haar onderlip speel. Haar oë is gulsig, afwagtend gerig op hom.
Hy laat sak sy gesig tussen haar dye terwyl hy sy bene terugstoot, sy maag rustend op sy stywe penis. Hy ruik die muskus wat soos mis in haar bekkenkommetjie hang as sy gesig reg oor haar poesie is. Hy pik die druppel op die poeslip op in sy mond. Raak-raak speel hy met net sy tong op en af oor haar gleuf.
“O-o-o-o,” skree Sandra, “… e-ek k-k-kan nie meer h-hou nie!” Haar bekken slaan op, in sy gesig in. Die volgende moment kom daar ‘n straal uit haar koek uit wat oor sy hele gesig spuit.
Hy lek en sluk haar sap vinnig en vee gou met sy een hand oor sy gesig. Dan skuif hy albei sy hande onder haar boude in en knyp hulle tussen sy vingers vas. Hy lek weer en weer, tot sy kalmer word, want haar lyf spring rond soos ‘n kat op ‘n warmplaat!
Wanneer hy nog net ligte sidderings in haar dye by haar koek voel, lig hy sy kop en vra: “Was dit geweldig, Spokie?”
Haar oë wat toegeknyp was gaan oop. Sy kyk af oor haar lyf, tussen haar tiete deur, in sy oë.
“Dis die eerste keer wat so iets met my gebeur, Francois … dit was fokken oorweldigend. Sorry, is jy orraait daarmee?”
“Dit is indirek ‘n kompliment vir my … dankie.” Hy trek sy hande onder haar boude terug en stoot hulle tussen haar binnedye op, sodat sy duime weerskante van haar gleuf opskuif. Hy trek haar poeslippe oop dat hy die pienk van die binnelippe kan sien, asook die opening van haar donker genotskanaal. Dan trek hy trek sy asem in en blaas stadig uit oor haar poesie, dat dit lyk asof die papierdun binnelippe beweeg.
Hy herhaal die uitasemery, ‘n paar keer oor en oor. Senings span saam in haar binnedye dat hy dit kan sien uitbult. Haar bene probeer desperaat toevou, maar sy ander vingers druk terug sodat hulle oopgesper bly.
“Fra … uh … F-rancois … uh … wat m-maak jy nou …” kerm Sandra. Haar vingers is skielik by haar lieste. Hy blaas ‘n laaste keer soos sy gesig nader kom. Dan steek hy sy tong in haar poesie in en beweeg dit vinnig in en uit met ‘n tongnaai-aksie!
“He-e-e-ene…asseblief ek gaan weer kom … sit hom in, sit hom in,” pleit sy. Hy kom op sy knieë regop tussen haar bene en trek ‘n paar keer sy voorvel terug oor die dik stam van sy penis. Die groot glans blink diep-pers. Sy prekom maak ‘n dun lel wat afdruip tot op haar poes. Sy asem jaag, en blaas effens.
Sandra hyg na haar eie asem. Was dit piepie wat sy netnou so onbeheerbaar oor sy gesig uitgelaat het? wonder sy. En … sy fokken asem! Dit was asof dit elke senupunt in haar poes gekielie het … vader tog, en sy tóng!
Francois kom regop van lêende posisie. Hy klim oor Riana se linkerbeen en kom staan op sy knieë langs haar. Hy draai haar liggaam op haar regtersy. Dan gaan lê hy en skuif sy lyf agter haar in – tot teen haar boude. Hy tel die boonste been in die lug op. Haar vulva is nou wyd oop en sentimeters van sy penis wat hy nog steeds in sy een hand het. Hy druk-druk met sy meneer teen haar nat lippe asof hy badwater toets met sy tone. Dan laat gly hy homself seepglad en diep in haar in, so vinnig en diep dat sy eiers klappend teen haar poes vasslaan.
Hulle al twee verlos die opgeboude lus met ‘n kreun. Dan begin hulle naai. Sy vingers druk in haar vel in soos hy haar een been in die lug hou …
En dit alles het met ‘n Pimm’s No. 1 Cup begin, flits dit deur Francois se brein in ‘n oomblik waarin die genot van sy spykerende piel in Sandra se poes die hoogte inskiet.

Sjoe Will.
Ek het amper gedink ek moet nog n episode wag om te hoor hoe Sandra sonder klere lyk. Lekker storie.
Will ou maat, weereens meesterlik.