
Petrol en Olie
deur Frik
Hy het ‘n paar maande gelede besluit om sy speelding – ‘n “Bucket Rod” wat hy oor die laaste jaar gebou het – op ‘n motoruitstallings te vertoon en dis hier waar hy haar die eerste keer gesien het. Sy oë het oor haar liggaam gedwaal, vanaf haar skoene, haar mooi bene, die stywe jean en die bloes met haar borsies, alhoewel klein, tog goedgevorm. Hulle het die dag heel skaflik gesels aangesien haar ou ook daar was. Die aand kon hy haar nie uit sy gedagtes kry nie en dat hy ‘n sterk konneksie kon aanvoel was nie sy verbeelding nie. Vir ‘n flitsende sekonde gaan hy deur die tweespalt emosie – ‘n morele herdenke in sy kop omdat hy getroud is.
By die volgende motorskou was sy weer daar. Hy het haar op ‘n afstand dopgehou en was seker sy doen dieselfde, so het dit maar van skou na skou gegaan – ‘n paar woorde wissel, niks verder, per slot van rekening haar ou was altyd saam. Selfs genoeg moed bymekaar geskraap om haar ‘n rit in sy “ Bucket” aan te bied … wat sy van die hand gewys het as gevolg van die weer wat te koud was. Hy het hom sommer vererg, maar dit nie gewys nie.
Toe sy hom die eerste keer sien was dit sy hande wat haar oӫ vasgevang het. Sy mooi, sterk hande, met lang, simmetriese vingers, ook gehou van hoe hy sy klere dra, sonder enige fieterjasies, maar tog getuig van goeie smaak, sy broek het sy boude mooi omvou. Sy was per slot van rekening relatief kuis, dog nie onskuldig nie.
Dit was lekker om met hom te gesels, geweet hy is getroud, maar dit het nie saak gemaak nie. Daarna het hulle mekaar gereeld by vertonings gesien. Sy was versigtig en wou nie dat hy agterkom dat sy meer van hom hou as wat gesond is nie. Toe nooi hy haar om saam met hom te ry, maar sy is nie reg aangetrek nie. Sy was toe van bo tot onder, kan nie eers ‘n bietjie been wys nie en dis koud. Sy was sommer vies, maar het belowe om op ‘n ander geleendheid saam met hom te ry.
Daarna het hulle mekaar min gesien. Tot die Saterdag van die laaste skou van die jaar.
Daai ronde boudjies wat so stiptelik rondbeweeg in daai somersrokkie kan net aan een persoon behoort. Sy hart maak ‘n bokspring as hy haar weer sien, dit was ‘n lang tyd. Hy staan nader en groet, sy groet terug en glimlag terwyl sy hom ‘n drukkie gee. Terwyl hulle oor karre gesels kan sy hom mooi dophou. Daai hande, pragtige oӫ en boudjies – vandag moet sy saam met hom ry.
Dan verskoon hy hom en stap weg. Hy wil haar ‘n bietjie dophou en homself verlustig in daai lyfie. Haar rooi hare hang tot amper by haar skouers, daai somersrokkie. En fok, sy is mooi. Sy hart klop vinniger en sy voël roer onrustig in sy broek, vandag moet hy plan maak dat sy saam met hom ry. Hy sal eers by haar ou skimp dat die “Promised Ride” nog uitstaande is en dat hy dit dalk vandag kan doen.
Die dag verloop maar soos al die ander – redelik boring, maar hy het ten minste iets anders om voor te kyk, later hoor hy by haar ou of sy nog wil gaan vir ‘n joyride, aangesien hy bietjie vroeër wil ry. Later toe haar ou haar kom vra of sy nog in sy kar wil ry, het sy ingestem, maar gemaak asof dit nie ‘n big deal is nie. Dis nie ‘n halfuur later toe haar ou terugkom en sê dis reg, reël dat hy haar sommer by die huis aflaai aangesien hy daar naby verby gaan ry. Hy kan sy luck nie glo nie – uiteindelik ‘n bietjie alleentyd saam met die rooikop …
Nog later toe hy reg is om te ry en het sy met die inklimslag gesorg dat hy ‘n glimps kry, en sy het geweet hy het gesien. Haar ou groet met ‘n “sien jou by die huis” en ondersteun haar liggies aan die arm en help haar oor die kant van die Bucket. Met die inklimslag, kan hy nie help om ‘n vinnige blik van haar wit panty te kry nie. Hy skakel die voertuig aan en terwyl hy haar help met die gordel, kan hy voel daar is geen onwilligheid nie, daar gaan ’n fladdering deur hom en hy voel hoe sy voël in sy kortbroek roer.
Hy het die hefboom van die Bucket se flikkers opgedruk en sy voet op die versneller gesit, Die stilte tussen hulle en die gesteelde blik laai die lug met elektrisiteit terwyl hy stadig uit die park uitry. Terwyl julle wegry kan hy jou nabyheid voel. Nadat hy in die grootpad indraai trap hy die petrol en die Bucket skiet vorentoe. Sy gryp vir vashouplek en voel sy been onder haar hand. “Wow, vat dit kalm,” is al wat sy uitkry, maar sy vat nie haar hand weg nie.
Dit was drieuur die middag en dit was warm. Sy moet regop sit! Bucket het mos nie sitplekke wat kan verstel nie, net een lange en sy moet klou dat haar somersrok nie oor haar kop waai nie. Dan word hy bewus dat sy stadig oor sy been vryf.
Met sy een hand op die stuurwiel beweeg sy ander een na haar been toe en streel oor haar knieë al nader aan haar panty. Sy giggel net en haar hand vou oor die knop in sy broek en sy begin hom saggies vryf.
“Dit voel goed,” sê sy saggies en voordat hy kan antwoord het sy haar hand in sy broekspyp ingedruk en aan ‘n baie nat pielkop geraak. Hy sug en trek sy asem skerp in terwyl sy vinger aan haar nou nat broekie raak en die kant wegtrek. Dan knyp sy sy hand vas terwyl hulle by die woonstel komplex indraai.
Terwyl sy die deur oopsluit en voor hom instap is die gedagte dat sy papnat is die laaste waaraan sy dink voor hy haar nadertrek, omdraai en begin soen terwyl hy die deur toestoot met sy voet. Hulle lippe roep na mekaar … sy tong gly oor haar mond … sy voel hoe haar tepels verstyf … sy hande volg haar rugstring tot by haar bra en sy voel hoe dit van my borste val … sy maak elke knoop van sy hemp een vir een los … haar hande streel oor sy maag en beweeg af na sy broek … haar hande sukkel blindelings om die zip oop te kry … sy voel sy harde piel teen haar hand … hy klim uit sy broek en sy sien hy is ook nie afgeskeep nie, nogal geseënd.
Terwyl hy die kondoom afrol, raak sy onslae van haar rok en panty. Hy buk af en vou sy arms onder haar bene en rug in … hy dra haar na die tafel. Sy was so warm en nat dat sy glad nie skaam of onwillig is nie. Hy het haar op die tafel neergestoot. Sy vingers het in haar slymsloot afgegly en met haar klit begin speel. … hy trek ’n lyn met sy tong oor haar borste … verby haar naeltjie … sy tong verdwaal tussen haar klit en die sagte teer lippe van haar paradys … so af en toe gly sy tong binne haar in, sy vou haar bene om sy rug toe hy sy harde piel met krag in haar indruk… In en uit pomp hy haar. … in en uit … hy lig haar op van die tafel… in en uit … op en af … in en uit … op en af … sy wil skreeu van ekstase …sy is naby aan kom … hy voel dit en laat sak haar terug op die tafel … en stoot himself nog dieper in haar in … alles om haar sweef … hy kreun en haar naels druk in sy rug … Hy ry haar hard en aanhoudend. Sy voel hoe die golwe in haar al hoe groter word.
Toe die ontploffing. Dit is oorweldigend. Met sy laaste energie dryf hy so hard as wat hy kan en kreun toe die orgasme deur sy liggaam ruk en hy die kondoom vol maak met sy saad. Verkwik en tevrede, maak sy haar oë oop en kom regop, sy weet hy kan nie lank bly nie, haar ou is seker al op pad huis toe. Hulle het vinnig aangetrek en toe sê hy dit nie die laaste keer is wat sy hom gaan sien nie. Sy het geglimlag toe sy hom by die deur soen en het geweet hy is die petrol en sy die olie en dat die twee meng. Baie goed meng
2 COMMENTS
Frik, lekker tergende opbou tot ‘n volmaakte aksie !
Dankie, dis puik…jaag vir die wenstreep met die volgende storie !
Thanks, Wille Will.. Nog maar n beginner