
Pas geskei (1)
deur Bobcat
Dis vyfuur die oggend toe my selfoon lui. Ek druk die “mute” knoppie en probeer my slaap hervat. Die skerm se liggie gaan af, maar dan lui hy weer. “Wie de fok bel die tyd van die oggend op ‘n Saterdag,” blaf ek toe ek antwoord sonder om te kyk wie dit is.
“Ooo, klink my jy is in een van jou buie,” kom Jana se antwoord. Ek is onmiddelik wakker en nugter geskrik. Ons is bietjie meer as drie maande geskei en Jana het alle bande verbreek en met haar lewe aangegaan. Ek aan die ander kant het deur al die fases van verlies gegaan. Huidiglik is ek in die “gee nie ‘n fok om hoe getrek ek raak as ek verlang” fase nie.
“Is jy daar Erlank?” hoor ek haar weer vra.
My hart klop in my keel, want hoewel ek dit ontken is ek nog lief vir die teef, en ek maak eers keel skoon voor ek antwoord.
Jana begin egter reeds weer praat. “Ek trou oor twee weke met Raymond. Wou jou maar net laat weet.”
Daar heers ‘n stilte voordat ek oorkook.
“Mag jy en daai donner ‘n befokte toekoms saam hê,” skreeu ek in die telefoontjie in. Ek is nou so kwaad dit voel of ek ‘n aar gaan bars. “En Jana … verloor my telefoon nommer asseblief.” Ek druk die foon dood en gooi hom dat hy in stukke teen die toe deur van die kamer bars.
Raymond is so ‘n bleek sielietjie (met ‘n klein pielietjie) dink ek hardop terwyl ek die duvet van my afskop en na my bril op die bedkassie soek. “M-m-m … praat jy?” kom nog ‘n vrouestemmetjie onder die ander helfte van die duvet uit. Ek is effe oorbluf, maar dan onthou ek die rooikop wat ek gisteraand van die klub af saam huistoe gesleep het. (“Rebound sex,” jy sien.)
“Jammer …” ek kan haar naam nie onthou nie of onthou dat ek haar naam gevra het nie.
“Odette,” snork sy verontwaardig en haar groen oё blits in my rigting.
“Wel Odette, jy moet jou ry kry …” My sin hang in die lug, maar gelukkig is sy nie blond nie en binne minute het ek haar by die voordeur uit terwyl sy bel vir ‘n taxi.
Ek weet dit is ongemanierd en teen my persoonlikheid, maar ek is omgekrap, erg omgekrap en wil iets of iemand bliksem. Opsie twee is om vir Ansie te bel. Ansie is my beste vriend(in) vir baie jare. Ons verstaan mekaar. Ons help mekaar. Ons lag saam en ons huil soms saam. Sy is ‘n oujongnooi in haar vroeё dertigs, voller figuur as waaraan ek gewoond is, maar met die persoonlikheid van ‘n sirkus nar. “Daar is altyd iets om oor te lag” is haar lewensfilisofie.
Ek skakel van my landlyn af en haar selfoon gee die gehate respons: ”The subscriber you have dailed is not available.” Ek bliksem die gehoorbuis terug op sy plek, los ‘n hele rits vloekwoorde omdat my Saterdagoggend so skeef loop en gaan spring in die stort.
Na ‘n sterk koppie Douw Eghberts vat ek koers na Ans se huis met my bergfiets.
‘n Blok (so bietjie oordrewe) van haar huis af hoor ek haar lag en gesels. Toe ek voor haar hek stilhou sien ek dat haar wit karretjie gereed staan en dat sy besig is om te pak. Sy is op haar selfoon en ek beduie met die hand dat ek haar sal bel, maar sy wink my nader.
“More-more, gorgeous,” snou sy my toe terwyl sy haar selfoon in haar denim se gatsak druk. “Lyk of jy in leeupoef getrap het tjomma,” rammel sy voort terwyl sy my behoorlik van die fiets af sleep.
Na vyftien minute se intense gesprek en oor en weer gestry sluit sy haar huis en druk die karretjie se sleutel in my hande en klim by die passasiers kant in. Ek skakel die karretjie aan.
“Waarheen?” vra ek effe oorbluf. Sy glimlag, sit haar donkerbril op, vat aan my bo-been, loer oor haar donkerbril se raam na my.
”Margate!” skree ons gelyk en ek los die koppelaar.
“Putt … putt” sê die karretjie toe ek hom laat doodruk. Die Mazdatjie ruk en dit klink soos Comedy Hour soos Ans lag. “Poephol, jy moet die handrem losmaak,” snork sy.
Ek bloos verleё, giggel soos ‘n skoolseun, skakel weer aan en die rit begin. In my binneste het ek reeds berou dat sy my so maklik kon ompraat om alles net so te los, maar sien ek ook uit na ‘n week by die see sonder enige beplanning en herinneringe.
Op Villiers stop ons vir ontbyt. Ans het tydens die gesprek daarheen gereeld aan my bo-been gevat, ek het lanklaas water afgeslaan met die gevolg dat ek met ‘n effense pishoring uitklim. Sy stap om die motor, steek vas en kyk onbeskaamd na die voorkant van my denim, haak by my in en sê: “Kom Romeo, ek is honger”.
Onvermydelik het Ans die gesprek tydens ontbyt gereeld onder die belt gestuur. Ek het haar dopgehou terwyl sy soos ‘n tikmasjien, honderd woorde per minuut, gesels en soms met haar voet teen my been raak. Ansie is ‘n mooi vrou. Lang swart hare wat in ‘n stywe dik bokstert agter haar kop vasgemaak is, spierwit tande wat meer as gereeld agter haar bloedrooi lippe uitkruip, diep kuiltjies as sy glimlag en baie, baie sexy, blousel-blou, oё. Sy ruik altyd asembenewend en weet hoe om smaakvolle aan te trek.
Die na ontbyt gesprek het oor bederf gegaan en sy het my laat belowe dat nie een van ons iets sal sê of doen om die ander te keer om hom of haar te bederf as die so daaroor sou voel nie. Sy het geweet dat ek geen draad klere of enigiets gepak vir die rit nie en ek het gedink dat sy sinspeel daarop dat sy my sou bederf met geskenkies soos ‘n t-hemp of so iets.
Fok, het ek die pot heeltemal mis gesit.
Terwyl Villiers nog in die tru-spieёls wys, maak sy haar veiligheidsgordel los, skuif die donkerbril tot op haar kop, draai na my en pluk my ritssluiter oop. Ek protesteer, maar haar warm hand is reeds op my voёl.
“Sjuut,” sis sy deur haar tande. Onthou jou belofte!”
Die denim se knoop word losgemaak en my onderbroek weggetrek. Ek is uit die veld geslaan, maar laat haar begaan. Haar hand se bewegings is meesterlik en die hitte daarvan en die druk van haar stywe regterbors teen my linker-arm het my binne ‘n sekonde stokstyf.
Ek wil kyk, maar sy berispe my en sê dat ek moet fokus op die pad.
Ek raak bewus van die sjampooreuk van haar hare en ek voel hoe haar vol bloedrooi lippe my voёl omvou. Ek het al baie blowjobs gehad, maar hierdie rooi lippe doen iets anders as wat ek ken. Haar mond is koel op my warm kloppende voёlkop. Haar hand is warm teen my staf en die suigkrag wat sy op my voёl uitvoer is perfek.
Binne minder as ‘n minuut voel ek die naderende storm van my lende. Ek probeer haar stop, maar sy hou haar doof. My linkerhand gaan oor haar wang en liggies oor haar keel om haar weg te trek, maar sy beur nog harder af op my en ek ontplof in haar mond toe sy net onder my pielkop vas suig. Sy sak weer teen my staf af en ek kan voel hoe sy haar suigaksie versterk.
Die intensiteit daarvan is so erg dat dit voel of ek weer kom, maar ek besef dat dit die laaste trillings van ‘n erg erotise orgasme is.
Ansie suig nou my verslappende voёl soos ‘n stokkielekker, kom na ‘n paar minute orent, “smack” haar lippe en met groot vermaak sê sy: ”Als gesluk ma.”
Ek kyk verbaas na haar, want ek het nog nooit ‘n Eva raakgeloop wat regtig uit vrye keuse “sluk” nie. Sy wys haar tong tussen haar lipstif besmeerde lippe en daar is nie ‘n teken van my ekstase in haar mond nie. Ek verwag ‘n redelike gemors in my skoot, maar daar lê net ‘n baie gelukkige en opgekrimpte voёl met ‘n paar vlekke rooi lipstiffie.
Ons oё ontmoet vir ‘n paar sekondes, sy glimlag dat die kuiltjies wys voor sy haar donkerbril opsit en haar lipstiffie in die klein spieёltjie regmaak.
My emosies speel woer-woer met my en ek wonder wat voorlê …
(Lees volgende episode HIER)
7 COMMENTS
Sjoe ierdie stories kan interesant raak skryf net die opfol A.S.A.P
Wat het van Riempies en die ou tannies se avonture geword
Great storie sover.
Ek ry saam ?
Sjoe Bobcat, wat n storie. Niks so lekker soos om n bj te kry terwyl jy bestuur nie. Ons wag om te hoor wat op Van Reenen gebeur het.
Dankie, Bobcat, jou storie was uithaler ! ‘k het dit baie geniet…sien uit na ‘n opvolg as daar een gaan wees.
Groetnis
Wat n great storie.
Wow…lekker man!
Ek sien uit na die opvolg oor die week saam.
Heerlike storie, dankie Bobcat