Lusweer Donderdag: Op 7-dag pas
deur Rudi
Dit is warm buitekant. Ek het net ʼn kortbroek aan en lê op die bed en musiek luister. Ek ken die liedjies op die TDK kasset in my Walkman almal seker al uit my kop uit. Sting, Abba, Roxette… “She’s got the look…”
My vriende wat nie saam met my weermag toe is nie, is nie meer dieselfde nie. Of dalk is dit ek wat verander het? Afgebreek en weer nuut gevorm deur die korporaal. Afkak en sweet en min slaap. Dissipline. ʼn Sin vir dringendheid.
15 COMMENTS
Ek weet ek steek nou my kop in ‘n byenes in en ek wil nie soos ‘n natlap klink nie. Waardeer die vernuwing van die webwerf. Heeltemal eerlik, ek het die storie probeer lees, maar ek kon nie want die teks smelt weg in die verlydelike kurwes sodat dit vir ‘n ouer persoon onleesbaar is. Is dit moontlik om die teks groter en meer swart te maak?
Die kurwes is fantasties –
Ek gaan die teks van elke storie apart donkerder en duideliker moet maak, maar ek beplan om dit te doen. Die nuwes sal reg wees. Ek sal sommer nou vir jou hierdie ene ook reg gaan maak.
Is dit beter so Geriatrix?
Het jy die teks verander? ek moes iemand vra om vir te lees want die teks smelt nog steeds weg in die agtergrond. Met ASSEBLIEF nie dei agtergrond vernadr nie – dit is baie mooi
Auk! Nou doen ek my naam gestand! Het nie boontoe gekyk nie – sien nou eers die verbeterde teks.
Hehehe jy het my laat worry. Sal met die tyd die oues gaan
Jy het my laat worry ? Sal mettertyd almal reg gaan maak.
Hierdie is steeds vir my een van die heel bestes
Vir my ook, Jack.
Het die storie seker al 100 keer gelees. Dit maak my redeloos jags
Het hulle nooooit weer genaai nie?
Ja….
Fokken lekker
Sjoe! Amper beter as die eerste keer wat ek die storie gelees het!
Jou greep op die army is ongelooflijk, amper of jy self daar was…