Ontploffing

deur Whale

Die dreuning van die Ratel se enjin werk hipnoties op ons almal in.  Ek kyk half verveeld my troepe deur; almal sit met dieselfde afwesige uitdrukking op hulle gesigte.  As seksieleier is ek veronderstel om die klomp gefokus te hou, maar ekself voel die effek van gisteraand se kuier in die boskroeg.  Dit het liggies begin, maar die manne het gou innoverende idees gekry om getwala te raak.  En nou bliksem die son ons van twee kante af in die hart van Angola.

Ek kry lus vir ‘n sigaret, krap in my sakke, vat ‘n papiertjie raak en haal dit uit.  Dit is sy, haar gesig in wit-en-swart.  Donker hare, bruin oë.  Hare in ‘n bob gesny, die ligte materiaal van die bloes op haar skouers net-net sigbaar in die foto.  Ek ken daai bloes, ek ken hom goed.  My laaste aand in die States voor ek op die Vlossie moes spring terug na hierdie kakgat toe.

Ons het in haar Volla gery.  Drive-in toe.  Top Gun was uit, en dit was blykbaar die hit movie van die jaar.  Ek het paar vriende gehad wat Buccs gevlieg het by 24 Eskader, sou hulle daar ontmoet.  Ons het ‘n lekker parkeerplek in die agterste ry gesoek, die Volla gepark en gewag dat die knaap met die popcorn en koeldrank moet verbykom.  Die sagte bultjie van die kondoom in my browns-broek se sak het gerustellend onder my hand gedruk.  Ek het planne gehad vir hierdie aand, en dit was nie noodwendig net om movies te kyk nie.

Die aand het goed begin, ek met ‘n moerse boks popcorn en ‘n Coke, sy met ‘n kleiner boksie en ‘n Cream Soda.  Sy het lekker geruik, haar hare vars toe sy half onder my blad in skuif.  Die handrem met die twee heater-knoppe was effens in die pad, maar ek het seker gemaak ek skuif tog nader aan haar.  Ek kon haar elmboog baie effentjies op my skoot voel druk.  Ek moes hard op die fliek konsentreer om seker te maak ek weet hoekom Cougar sy vlerkies verloor het, en hoekom Maverick en Goose nou gekies is om Top Gun by te woon.  Sy het saggies aan die strootjie in haar koeldrank gesuig, en van waar ek gesit het kon ek net-net haar lippe uitmaak.  Die beeld daarvan het onverwags ‘n roering in my broek gebring.  Het ek my verbeel of het sy so pas effens harder met haar elmboog op my skoot gedruk.  Ek was nie seker nie, en het maar doodstil gesit en verder die movie gekyk.

Terwyl ons die manewales en helde-dade van die klomp op die skerm gevolg het, het ek bewus gebly van haar arm wat op my bobeen rus.  As ek regtig moes konsentreer weet ek sou ek haar elmboog op my voël voel druk.  Ek het Kelly McGillis hardop bewonder, en sy het ‘n snedige aanmerking oor “mans!” gemaak.  En skielik gebeur dit; voor ons op die skerm het Maverick vir Charlie op ‘n bed met sagte satynlakens neergelê, tussen ligte wit gordyne, met sy tong in haar nek gelek, dan in haar mond gedruk en haar ritmies begin ry terwyl Berlin Take My Breath Away sensueel in die agtergrond gesing het.  Terwyl ek na die toneel op die skerm gestaar het het ek bewus geword van haar asemhaling wat vinniger geword het, haar bors wat effens op-en-af dein onder my arm.  Ek het my kans gewaag en liggies met my linkerhand se vingerpunte oor die sagte volheid van haar linkerbors gestreel.  Ek het amper reeds toe beheer verloor toe ek voel dat sy nie ‘n bra aanhet nie, en dat die sagte roospuntjie duidelik teen die bloes uitgestaan het.  Ek het nie gedink ‘n eerstejaar-verpleegkunde student sou so gewaagd wees nie, ek bedoel, dit is immers 1986.

Ek moes ongemerk ‘n knop in my keel wegsluk toe Maverick Goose se lewelose liggaam uit die see probeer sleep, en sy het saggies met haar regterhand oor my bobeen gevryf, opgekyk en vir my gefluister dat sy netnou sal troos.  Ek het geknik, my hand nou onbeskaamd oor haar tiet gevou, besig om die harde puntjie sagkens te vryf en masseer.  Haar asem het reeds gejaag, die vensters was reeds besig om op te wasem.  Ek het toe eers besef my jet-jock pêlle het nooit opgedaag nie.

Maverick en Charlie het skaars opgemaak in die laaste toneel van die fliek of ek kry die Volla aan die gang met die verskoning dat ek nie in die lang tou karre wil sit as die fliek klaar is nie.  Sy het skalks geglimlag en geknik.  Fok! Sy sien deur my maar whatever.  Ons is daar weg, die Voortrekker Monument in dowwe oranje gehul.  Ek het koers gekies Uniegeboue toe, skielik trots op my land.  Sy het geweet waarheen ons gaan, het UNISA se geboue aan my uitgewys.  “Ek hoop jy gaan my daar spyker voor jy môre op daai Vlossie moet klim,” het sy heel kalm gesê toe ons om Fonteine-sirkel ry.  Ek kon my luck nie glo nie, geweet sy verwys na die sogenaamde ‘lover’s lane’.  Sy het haar hand onder die romp ingesteek en oomblikke later haar panty te voorskyn gebring en op my skoot neergesit.  “Vir die grens.”  Ek het geknik, en naby die Uniegebou ‘n donker plekkie gesoek om te parkeer.  Dit was stil daardie aand onthou ek.  Ek het haar sonder seremonie uit die Volla gehelp en dadelik begin vry terwyl ek beide hande om haar stywe boudjies geskul het.  Sy het saggies in my mond gekreun, meer intens soos ek haar boudjie geknie het.  Toe stoot sy my weg, vuur in haar oë toe sy na my kyk.  “Kondome in my handsak, maak gou!” het sy byna kwaai beveel.

Ek het in die donker gesukkel om die donnerse handsak se zip oop te kry, maar toe besef dat ekself kondome by my het.  Ek het sommer daar met die oop deur vir bietjie beskutting my browns afgetrek, die kondoom oor my stokstywe voël gesukkel en om die kar gestap.  Ons was steeds alleen, en toe sy my stywe horing sien het sy net ‘n stuitige “sjoe!” laat hoor.  Voor ek daarop kon reageer het sy oor die geronde neus van haar Volla gebuk, haar romp opgetrek en ‘n paar atleet-bene ontbloot.  My fokus was agter op daardie koekie wat soos ‘n ryp vrug tussen haar bene uitgesteek het.

Voorspel was nou nie meer ‘n opsie nie, ek het slegs twee vingers in haar ingedruk, gesnak van verbasing oor hoe nat sy is en my lid met een beweging in haar opgedruk.  Sy het soos ‘n dier gekreun en dit was my cue.  Ek het haar ritmies begin ry, die Volla se onderstel wat kreunend saam haar protesteer.  Ek het my regterhand om haar gevou, en met klitoris tussen die welige bos hare begin speel.  Tussen die kreune deur het sy omgekyk met ‘n begeerte op haar gesig wat ek nog nooit ervaar het nie.

“Sê my as jy gaan kom, ek wil dit proe!” was die opdrag.  Ek het geknik, vir ‘n oomblik opgehou pomp.  Maar die drukking in my ballas het nie weggegaan nie, en kort voor lank het ek dit uitgekreun: “Ek gaan kom.”

Sy het so vining omgedraai dat die kondoom afgetrek en op die grond geval het.  Ek het dit skaars opgemerk, en toe sy my voël in haar mond neem het dit slegs een beweging van haar tong gekos om my oor die afgrond te dwing.  My voël het sensitief gepols en met elke polsslag het sy gulsig en slurpend gesluk.  Haar mond was skoon toe die storm bedaar.

“Nou my beurt” het sy beveel en agteroor op die bonnet gaan lê.  Haar koek het voor my oopgemaak, en ek kon my eie sout proe toe ek haar begin eet.  My tong het met haar klit gedans, en sy het dit fyn in die stil nag uitgegil toe sy kom.  Die anti-klimaks het gekom toe iemand verder af in die pad “Vrystaat broer!” skreeu.  Ons het gelag en na haar plek toe gery.

Haar mond het steeds na my sappe geproe later daardie aand toe ek haar nog drie keer genaai het in haar woonstel in Silverton, Berlin krakend op ‘n plaat in die sitkamer.  My voël was sensitief toe ek die volgende oggend vir oulaas water gaan afslaan het voor ek op die Vlossie klim.  Dit was eergister, en nou sit ek hier in die warm ratel.  Glad nie daaroor verbaas nie voel ek my voël is styf, maar ‘n skielike harde slag ruk my uit my dagdroom uit.  Vir ‘n oomblik voel dit nie werklik nie, dan besef ek wat gebeur.  Die troepies spring soos een man uit toe die bevelvoerder se “lokval!” deur die lug donder.  Toe my voete in die sagte sand wegsak besef ek wat aangaan, dit is mos oorlog.  Ek registreer skielik dat ek op ‘n harde ding in die sagte sand trap toe die skoot afgaan.  ‘n Halwe sekonde later raak dit swart voor my, haar gesig die laaste ding wat ek sien.

 

 

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Ontploffing

  • Oct 19, 2018 at 8:29 pm
    Permalink

    Ek wil nou nie ouderdom weggee nie, maar daai was darem die dae en Pta was darem die plek. Mooiste meisies en spykerplek met die mooiste uitsig. Uitstekend oorgedra Whale…..

    Reply
  • Oct 19, 2018 at 5:07 pm
    Permalink

    Beetle bonnet… Dit bring nou herhinniringe terug…

    Reply
  • Oct 19, 2018 at 3:22 pm
    Permalink

    Verskoon die ‘pun’ maar dis ‘n Whale van ‘n storie !☺
    …hoeveel van ons wat bevoorreg was om ‘n Beetle te kon ry het nie op die “bonnet” genaai nie?
    Dankie Whale, soete herinnringe opgeroep !

    Reply
  • Oct 19, 2018 at 1:39 pm
    Permalink

    Whale, absoluut skitterend ou maat. Ken ek nie daai gevoel as jy weer moes opgaan bos toe nie. Net jammer dat die ou seer gekry het in die ratel, maar ja dit het ook gebeur.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)