Mymeringe van ‘n weduwee (3)

deur Wille Will

(lees vorige episode HIER)

Die volgende week kom Pani met ‘n bietjie kommer by Arí se pensĭoné aan. Sy wag nie lank voordat sy geroep word nie. Sy deur staan weer wa-wyd oop en sy stap binne, maar sien hom nie by sy lessenaar nie. Sy hoor die deur toegaan en gesluit word agter haar en sy swaai om.

Arí staan daar met ‘n siniese glimlag op sy gesig. Hy’t ‘n toegeknoopte, maroen, sy-kamerjas aan met goue poue daarop geborduur. Hy’s ook vars geskeer en lyk amper aantreklik vir haar.

“Trek uit daar by die lessenaar,” beveel hy en sy stap vorentoe. Sy haal haar arms uit die rok se kort moutjies en skuif dit dan met gemak af oor haar heupe dat dit op die vloer val. Haar een arm kom outomaties op om haar kaal borste te bedek.

Hy stap na haar toe terwyl hy ‘n wit roombuisie uit die kamerjas se een sak haal en die proppie losskroef. Hy kom staan teen haar en kyk af terwyl hy van die deurskynende jel op sy een hand se voorvingers uitspuit. Sy merk ‘n kloppende, blou aar wat in die middel, bo, op sy kaalgeskeerde kop pols.
Hy smeer die jel mildelik op en in haar poesie in, maar hy kyk aanhoudend net in haar oë in. Die koue jel voel ontsettend sensueel en wanneer sy afkyk wat hy presies doen sien sy hoe hy ook jel smeer aan sy voëlkop.

Dan kom hy regop en draai haar liggaam om en stoot haar bo-lyf plat op die lessenaar dat haar een wang teen die lessenaar se glasblad platdruk. Hy strek haar arms op dat dit bokant haar hoof lê en sy voel die ander rand van die lessenaarblad onder haar vingers.

Sy voel hoe hy haar onderlyf bietjie optrek en dan voel sy sy penis wat hy teen haar poesie op en af vryf. Dit voel ontsettend lekker met die glibberige jel en sy ervaar ‘n kloppende plesier in haar koek. Sy voel sy voël tussen haar lippe rondskuif en ‘n oomblik van paniek flits weer deur haar … maar dan sny die pyn in haar in asof dit versplinter in haar brein, wanneer sy penis met mag diep in haar ingaan. Dit voel asof haar poesie se binnewande met skuurpapier geskuur word en dan skeur iets vleserig binne haar en sy gil hard van pyn en gryp die lessenaar se kant bo haar krampagtig vas dat haar kneukels wit uitstaan.

Sy hande vryf nou haar skouers en sy stem is by haar oor wanneer hy sê: “Probeer vergeet van die pyn en dink net aan die lekker wat nou gaan kom.”

Intussen het sy voël pynlik in en uit haar poes gewoed en sy voel die aksie word al hoe vinniger. Skielik gaan een van sy hande oor haar maag net bokant haar vrug terwyl die ander hand nog steeds haar skouers intiem en sag masseer. Die onderste hand se duim en voorvinger is nou skielik op haar ’knoppie’ en knyp en vryf dit al hoe harder en vinniger. Die pyn vervaag skielik en‘n onbekende oerlus van plesier wel êrens binne-in haar op en sy besef dat haar lyf nou in ritme met syne beweeg asof sy sy voël tot by haar hart wil voel vasslaan.

Arí pluk skielik, met nog ‘n brul, sy membraan uit haar uit en sy voel blêrtse spat op haar boude en rug. Haar onderlyf beweeg nog steeds in afwagting op ‘n piek van lekker-kry, maar dit taan wanneer sy voel hy treë terug van haar lyf af. Sy sak op haar knieë neer langs die lessenaar en draai om en sien hoe Arí die laaste bietjie kom uit sy voël pers met sy duim en voorvinger, maar daar is ook bloed op sy staaf. Sy swart kykers priem weer in haar bruin oë.

“Jou vars mouní (poesie) gee my baie genot.”

Sy merk gedagtes wat flits in sy oë en dan sê hy: “Ek wil jou, veral vir daardie besonderse plesier, langs my sy hê te alle tye. Neem jou laaste drachmas en gaan sê vir jou Pa ek gaan jou my bruid maak en sal hom mildelik vergoed en na hom finansiëel omsien daarvoor.”

Hy steek sy een hand uit na haar en help haar regop kom.Hy buk en soen haar op haar voorkop en draai om en stap uit die vertrek uit. Sy staan vir ‘n oomblik gevries in skok terwyl sy laaste woorde deur haar brein eggo en kyk dan af na die lessenaar waar papiere verfrommel lê en die sakkie drachmas met ‘n donker bloedsmeer, wat ook op die glasblad is, op die sakkie se een kant lê en van die munte uitgeval het. Sy streel met een hand oor haar doos wat baie teer en seer voel en binne in haar klop dit en voel dit of dit aan die brand is.

(word vervolg)

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

4 thoughts on “Mymeringe van ‘n weduwee (3)

  • Dec 6, 2018 at 3:36 pm
    Permalink

    Willewill…..jy verstaan die kuns om hierdie tipe van verhaal te skryf.
    Die teenstelling van Ari en die meisie en haar opbouende lus hou ons aandag vasgevang.
    Goed geskryf!

    Reply
  • Dec 6, 2018 at 3:35 pm
    Permalink

    Willewill…..jy verstaan die kuns om hierdie tipe van verhaal te skryf.
    Die teenstelling van Ari en die meisie en haar opbouende lus hou ons aandag vasgevang.
    Goed geskryf!

    Reply
  • Dec 5, 2018 at 5:41 am
    Permalink

    Blikkie ou Will, wat n storie, weereens uitstekend geskryf. Nou weer n week wag vir die volgende episode.

    Reply
  • Dec 4, 2018 at 2:20 pm
    Permalink

    Ai tog lekker!! Nou is sy nog lus vir kom ook!!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)