Maatjie vir ‘n praatjie
Hallo almal,
Ek kry van tyd tot tyd navrae van lesers af oor die moontlikheid om met ander lesers kontak te maak vir sexy praatjies. Ek het dit op Telegram probeer, maar daar was min vroue daar. Vroue is maar meer versigtig met hierdie soort goed, lyk dit my – en ek kan dit ook verstaan.
Hierdie is ‘n poging om ‘n ruimte te skep waar mense met mekaar kontak kan maak vir sulke “stoute” geselsies. Gebruik die kommentaar-afdeling hier onder om te vra waarvoor jy begeer en nommers ens uit te ruil.
Onthou dit vat ‘n rukkie vir nuwe kommentaar om goedgekeur te word.
Hoop hierdie help iemand. 🙂
Met lus en liefde
Annelise

Waar is die vrouens, die blad is mos juis hier vir lekker warm en stoute gesels van tyd tot tyd. Gits ek sit hier in die middel van niks en nerens, hoog en droog.
Ek sal ook graag wil gesels.
As jy as man ook wil chat oor gemeenskaplike dinge wat mens jags maak sal dit ook lekker wees
Sal graag wil chat J
Ek is n man in my vroë veertigs wat opsoek is na geselskap van n dame. Baie diskreet en ja, so bietjie stout. Ek is gesond , fiksen het goeie maniere. Ek hoop n dame lees die dalk raak wat sou belangstel in so iets.
Soek n dame in haar veertigs vir stoute chat en dalk meer (fotos), no strings attached.
Ek wil chat groot asb
Sal dit geniet
Soek n dame tussen 35 en 40 jaar oud om meet stout te chat en dalk te video chat.. no strings attached soek nie n verhouding nie
Enige dames van enige ouderdom is welkom om met my kontak te maak op die site dan sal ek my nommer vir hulle gee