Maatjie vir ‘n praatjie

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hallo almal,

Ek kry van tyd tot tyd navrae van lesers af oor die moontlikheid om met ander lesers kontak te maak vir sexy praatjies. Ek het dit op Telegram probeer, maar daar was min vroue daar. Vroue is maar meer versigtig met hierdie soort goed, lyk dit my – en ek kan dit ook verstaan.

Hierdie is ‘n poging om ‘n ruimte te skep waar mense met mekaar kontak kan maak vir sulke “stoute” geselsies. Gebruik die kommentaar-afdeling hier onder om te vra waarvoor jy begeer en nommers ens uit te ruil.

Onthou dit vat ‘n rukkie vir nuwe kommentaar om goedgekeur te word.

Hoop hierdie help iemand. 🙂

Met lus en liefde

Annelise

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)