Liedjiestorie: I don’t like cricket
deur Ramkat Erasmus
Die Wanderers is vol. Net waar jy kyk sit mense met groen en geel hemde aan. Australië praat nou al vir weke groot oor waste pakslae hulle die Proteas gaan gee. Mens kan die opwinding in die lug voel.
Ek het deur ‘n pel van ‘n pel ‘n uitnodiging gekry na ‘n losie toe. Dis lekker gemaklik, die drank en kos is verniet en die mense beskaafd. Ek sit gereeld op die graswalle en alhoewel dit lekker is, is ‘n losie net soveel meer my styl, voel ek altyd.
‘n Nuwe paartjie daag op. Hulle is Indiërs. Hy kort, bonkig en oud. Sy lank, elegant met donker oë en lang swart hare en heelwat jonger as hy. Aan haar juweliersware kan ek sien dat hulle nie ‘n gebrek het aan geld nie. Hulle word deur die gasheer aan verskeie mense voorgestel en vir een of ander rede is ek nie een van hulle nie. Die spelers draf op die veld en dis sommer gou duidelik dat hierdie ‘n titaniese stryd gaan wees. Hier by die vierde boulbeurt kantel die eerste Australiese paaltjie. Die skare begin Mexican Waves doen en dis ‘n partytjie atmosfeer. Ek stap in om vir my nog ‘n bier te kry en die keer kom die gasheer na my toe en vra of ek die dame sal vergesal en haar help om ‘n goeie sitplek te kry. Die pragtige Indiërvrou staan eenkant met haar handsak oor haar skouer terwyl haar man en twee ander kopstukke gesels in ‘n hoek. Sy lyk verveeld. Die gasheer bring haar nader en stel ons voor. As sy my naam hoor kry sy ‘n effense fronsie tussen haar pragtige oë.
“Ramkat? Surely that is not a real name?”
Ek glimlag. “I’ll tell you the whole story outside …”
Ek vat haar drankie en stap uit, en sy volg. Wonder bo wonder kry ek twee stoele langs mekaar en beduie sy moet sit. Wanneer sy gemaklik is en seker is haar handsak is veilig gee ek haar drankie vir haar en gaan sit ook, met my bier in die hand. Sy vat ‘n slukkie van haar wyn en haar rooi lipstiffie laat ‘n merk op die glas.
“So? Tell me your story, Ramkat.” Sy spreek dit “Ram” soos in Engels vir ram, en “Cat” soos in Engels vir kat, uit.
“It’s Afrikaans for Tom Cat. That’s a male cat “
“I know what a tomcat is. I have a Masters in English literature”
“Sorry.”
“No need to be …” Sy draai effens na my toe, betrag my vir ‘n rukkie met haar donker oë en vra dan: “So why are you called a tomcat?”
Ek kyk na die baan waar nog ‘n Australiese paaltjie val en sê dan: “I used to have a reputation with the ladies …”
“Ah… so you’re a man-slut.”
Ek lag net. Waar is waar. Help nie om te probeer stry nie.
Sy vat nog ‘n sluk. “So why are you here?” vra sy.
“To watch cricket. I love the game.”
“Did you ever play yourself?”
“At school. I was a bowler.”
“My husband hates cricket. He comes to games to do business and to drink.”
Ek weet nie hoe om te reageer nie en hou maar my bek.
“He’s a lot older than me.”
“I noticed,” sê ek.
Sy vat weer ‘n slukkie wyn en dan draai sy heeltemal na my toe.
“What do you think our sex life is like?”
Dit voel skielik of my ore toeslaan. Ek vertrou nie my stem om reg uit te kom nie en skud dan maar net my kop.
“It’s non-existent. I haven’t had sex in 8 months.”
“Oh. I’m sorry.”
“I need a tomcat in my life.”
Ek verstik aan my bier. Fokkit, dit was vinning en direk op die man af. Ek kyk na haar en ek kan sweer daar is ‘n sweempie van ‘n glimlag in daai donker oë.
“So? What do you say?”
Ek skud weer my kop en dan kry ek ‘n hees: “But your husband…”
“By your own admission you are a man-slut. Don’t tell me that reputation is fake …”
“It’s not.”
“Good. So then perhaps you don’t find me attractive?” En sy vryf met haar rooi naels oor haar lyf. Ek sweer ek kan sien hoe haar tepels regop begin staan en ek voel dadelik die roering agter my gulp. Sy kyk af en sien wat daar aangaan en die keer is sy duidelik besig om vir my te lag.
“You’re joking with me …”
“I never joke about sex. I come from the country that gave the world the Kama Sutra, remember …”
Nou kyk, ‘n man is nie ‘n klip nie, en hierdie ding is, vir welke rede ookal, op ‘n silwer skinkbord op my skoot neergesit en my ma het nie bang kinders groot gemaak nie.
“I’m going to go out. Follow me in five minutes. When you get outside in the corridor, turn right. I’ll wait for you. If they ask, tell them you are going to the loo.”
Ek staan op en nog ‘n paaltjie kantel. Ek sit my bier neer en sê vir die gasheer ek gaan net gou vir ‘n pel van my hallo sê in die braaiarea. Hy vra of die Indiervrou, Vasti, okay is en ek knik. As hy maar geweet het …
Ek loop buitentoe en ‘n entjie in die gang af. Dan gaan staan ek en wag. Vyf minute gaan verby, dan nog vyf en dan nog vyf. Nes ek besluit ek het ‘n toets gedop, kom sy uit en stap in my rigting. Ek kry sommer so ‘n hol kol op my maag as sy aangestap kom.
“Did you begin to worry?” vra sy met ‘n brëe glimlag.
“Come.” Sê ek en stap weg. Sy gryp my aan die arm.
“I’m not going to fuck you in a car.”
“Don’t worry”
Ons stap saam en sy glip haar hand by my arm in. Ek lei haar na die uitgang en stap oor die straat na Wanderers Klub toe. Ek is al jare ‘n lid en een van die voordele wat lede het is ‘n oornagfasiliteit, vir die wat van ander plekke af kom of wat te veel gedrink het, of, in my geval, iemand wat iemand anders se vrou wil naai.
Die ou in die voorportaal ken my – dis per slot van rekening nie my eerste besoek aan die rodeo nie. Ek teken in, hy gee vir die sleutel sonder enige uitdrukking en ek lei haar na die trappe toe.
Teen die tyd wat ons by die kamerdeur kom is ek kliphard en ek kan die muskusgeur van wellus op haar ruik. Ek sluit oop en ons stap in. Ek trek die deur toe en sluit dit. As ek omdraai is sy reeds besig om haar klere af te pluk. Ek laat nie op my wag nie en begin ook uittrek. As ek kaal is het sy nog ‘n suspender en kouse aan.
“On or off,” vra sy.
“On” grom ek en bestorm haar. Ek tel haar op en vir so ‘n lang vrou is sy besonder lig. Ek sit haar op die bed neer en klim op. Ek druk my hand tussen haar bene in en sy is papnat. Terwyl ek haar vinger begin ek daai vol, rooi lippe soen. Haar tong gly in my mond in en haar klein wit tandjies byt aan my onderlip. Ek vinger haar hard en dis nie lank nie voor sy met ‘n diep kreun kom.
Ek skuif af en maak haar bene oop. Haar donker vel vertoon beeldskoon teen die wit duvet en as ek haar poesie met my vingers oopmaak sit haar vroulikheid glansend en pienk voor my mond. Die kontras is vir my verskriklik sexy en ek druk my tong diep in haar in.
“Aaah!” kreun s yen dan begin ek haar lek en soen. Ek gaan aandag aan die klit wat kiertsregop staan, bewerk die twee pienk lippes aan beide kant en druk my vingers in haar in. Ek soek die sponsagtige area aan die bokant an haar vagina en begin dit saggies streel terwyl ek steeds haar klit met my tong boelie. Sy kry my los gewrig met haar een hand beet en begin druk. Dan kom sy weer en laat los. Sy rol haar kop heen en weer, slaan met haar vuiste op die bed en trek my aan die hare nader.
Sy soen my diep, Asof sy my wil opeet. Wil verorber. Dan druk sy my gesig weg en kyk my aan asof sy besig is om een of ander aanval te kry.
“Tomcat,” sê sy. “You have magic hands and tongue. Will you do that again later?”
Ek knik.
“Now I want you to fuck me slowly. Very slowly …”
Ek rol oor haar, maar sy druk my weg en gaan staan op haar kniëe. Ek vat haar van agter af en haar warm poesie is fantasties. Ek druk stadig in en uit en konsentreer om nie te kom nie. Haar perfekte boude met die suspender en sykouse maak egter ‘n fokken erotiese prentjie en kyk naderhand vir ‘n kolletjie op die muur. Sy reik na agter en vat my knaters vas.
Die kolletjie op die muur help dat ek nie te gou ontplof nie, maar die hand om my sakke is nie die regte idee as jy Tantric seks wil doen nie. Ek besluit fok dit en gee drie of vier harde stampe voor ek in haar kom. Ek trek uit en val langs haar op die bed neer. Sy bly handeviervoet staan ek kyk na my. Haar oë groot en donker, haar pupille geswel.
“I hope you are not finished, tomcat”
“Fuck you,” sê ek.
“That’s what I was hoping you would do …” en sy giggle. Dit laat haar haar jare jonger lyk, soos ‘n tiener wat die eerste keer gesoen is.
Sy staan op, trek haar suspender en kouse uit en loop na die tv in die hoek. Sy skakel dit aan ek kry die krieket. Dan draai sy die klank heeltemal af en kom terug.
“Now mister tomcat, man-slut, Ramkat … I’m going to take you through the Kama Sutra.”
En sy neem my lingnam in haar mond. Deur die loop van die middag het ek haar yoni verskeie kere, op verskeie maniere weer geniet.
Ons kom by die losie aan net voor JP die wenlopies slaan. Die gasheer kyk my met geligde wenkbrou aan. Vasti se man besef nie eers sy was weg nie. As ek gaan sit met ‘n vars bier om die feesviering dop te hou, vat sy my foon en tik haar nommer in. Dan begin Bob Marley se liedjie speel en ek kan nie help om te lag nie.
“I don’t like cricket, I love it!”
6 COMMENTS
Nee, ek sien! Ons gaan nog báie krieketstorie kry!
Lekker!!
Jy mag maar skryf. Dankie vir lekker lees genot
Dankie Avanni!
Ramkat, ek gaan juis hierdie naweek die toets op Kingsmead kyk. Nounkyk, dis nie die Wanderers nie, maar ek sal nou regtig nie omgee om myself in só 3hoekie koekie vas te loop nie!
Geniet die krieket en hou maar jou oe oop… You never know your luck in a big city!
Ramkat, wat sal hierdie site sonder jou
wees ! Ek het toevallig ookal van
Wanderers se fasiliteite gebruik gemaak
maar jou eksotiese kerrie ervaring is ‘n
plus ! Kama Sutra bly ongelooflik !
dankie vir ‘n lekker lusmaak storie ! Het
al my Spaanse storie gelees ?