
Liedjiestorie: Bed of Roses
deur Ramkat Erasmus
Sitting here wasted and wounded
At this old piano
Trying hard to capture
The moment this morning I don’t know
‘Cause a bottle of vodka
Is still lodged in my head
And some blonde gave me nightmares
I think that she’s still in my bed
As I dream about movies
They won’t make of me when I’m dead
With an ironclad fist I wake up and
French kiss the morning
While some marching band keeps
Its own beat in my head
While we’re talking
About all of the things that I long to believe
About love and the truth and
What you mean to me
And the truth is baby you’re all that I need
I want to lay you down in a bed of roses
For tonight I sleep on a bed of nails
I want to be just as close as the Holy Ghost is
And lay you down on a bed of roses
Bon Jovi
Niek se What’sApp kom Vrydagoggend deur: “Vodka paartie. Van 16h00 af, more. Slaap jy oor?” Ek pos terug: “Ja”
Niek is my oudste pel. Ons kom al van Graad 1 af saam. Deur skool, varsity en ‘n ‘gap’ jaar in Europa. Ek ‘n argitek, hy ‘n mynbestuurder. Maar ou Niek het ‘n kop vir geldmaak en hy’s sommer gou-gou weg van die myn in Carltonville af, en het sy eie konsultasiebesigheid begin.
Hy werk in Suid-Amerika, Australië, Siberië en oral waar daar gemyn word. Elke keer as hy terugkom uit die vreemde uit word daar gepaartie. Uit Siberië bring hy vodka, Suid-Amerika, sigare, ens. Hy het my ook oor die jare aan die ore tot welvaart gesleep. Die erf wat hy in Westcliff bokant Johannesburg gekoop het was die begin. Ek het die huis ontwerp wat ek nog altyd wou, kroom, staal, beton en baie, baie glas. Van dag een af het Niek gesorg vir fotograwe en videospanne om die spul af te neem en toe ek my oë uitvee, is ek die grootste piel in die dorp – argitektonies gesproke. Die werk het ingerol en ek kon selfs vir my ‘n Porsche koop.
Ek het selfs vir my ‘n joolkoningin losgeslaan. Annelie met die swart hare, die blou oë en die perdebylyfie. Annelie wat my na ses jaar afgesê het omdat ek haar nie wou vra om te trou nie …
Ek trek die Porsche onder my afdak in op Niek se werf. Hy kom uit gee my ‘n skouer stamp en vra na Annelie. Ek trek skouers op en vertel hom van die afsê-besigheid. Hy kyk my kopskuddend aan. “Jy weet jy het opgefok, nê?” Ek kyk oor die stad wat onder ons lê en broei in die somerson. “Yip…”
Ons stap in en ek en hy en sy Malawiese butler begin die kroeg regpak. Wanneer die eerste gaste begin opdaag haal ek my oornagsak uit die Porsche en gaan sit dit in my kamer. Meeste van ons ken mekaar, maar daar is ‘n paar nuwe gesigte. Ek groet, probeer name onthou en gooi ysige vodka vir die wat wil hê.
Die blondine is nuut. Sy stel haarself voor as “Patricia, maar almal noem my Pikkie.” Ek gooi vir haar ‘n vodka en gaan staan op die stoep. Na ’n rukkie sluit sy by my aan. “En as jy so alleen hier buite staan?”
“Skep asem,” sê ek.
“Jy’t die huis ontwerp?” Ek knik.
“Befok”
“Goeie ding Niek het die geld gehad …”
Sy vat my lëe glas en loop die huis in. Die partytjie is nou in volle swang. Mense dans, suip, rook. Hier en daar ruik ek dagga op die aandbries. Niek se nuwe meisie is Margrit uit Etihopië uit. ‘n Baie pragtige swart vrou met ‘n elegansie wat mens se bek laat oophang. Sy sluit by ons aan en ek luister hoe sy met Pikkie gesels. Pikkie is ‘n fiksheidsghoeroe en ‘n joga-instrukteur en Margrit is een van haar kliënte.
Na ‘n ruk keer Margrit terug na die partytjie en ek en Pikkie gesels oor ditjies en datjies. Pikkie se hare is byna kaal geskeer aan die regterkant van haar kop en hang in ‘n lang sliert aan die anderkant af. Sy’t ‘n swart jogabroek aan wat bitter min van haar wegsteek en ‘n stywe swart toppie wat haar midrif kaal laat. Aanvallig. Baie aanvallig.
Na ‘n ruk begin die partytjie leegloop. As daar net sowat vyf of ses mense oor is , kom nooi Niek ons om in die sauna te klim. Hy bring handdoeke en ons stap om die swembad na die sauna toe.
Almal trek hulle klere uit, vou handoeke om die onderlywe en loop in. Margrit se tiete is verbasend groot vir haar maer lyf en haar swart vel glim in die flou lig van die sauna. Pikkie sit naby my en steek haar arm onder myne in. Sy is gespierd en lenig en van wat ek kon sien toe ons ons klere uitgetrek het, heeltemaal kaal geskeer. Niek vertel van ‘n sauna ondervinding wat hy in Rusland gehad het en binnekort is ons almal hulpeloos van die lag. Nog mense kom in. Daar is ‘n ouer man en vrou wat ek by ‘n vorige geleentheid ontmoet het. David en Eileen? Hy’t ‘n poniestert en ‘n oorring, sy’t ‘n indrukwekkende tatoe oor haar rug en boude en ringetjies deur haar tepels. Dan is daar ‘n jonger paartjie wat ek nie ken nie. Sy het ‘n bril op wat gou-gou toestoom en haar handoek is stewig tot bo haar borste om haar lyf gebraai. Duidelik nie gewoond aan saam sauna nie.
Niek gooi water op die warm klippe en die stoom brand lekker. Dan staan Margrit op, strek haar arms bo haar kop uit en laat haar handdoek val. Die meisie met die toegestoomde bril snak na haar asem en kyk grootog na die lang Ethiopiër. Margrit buk, tel haar handdoek op en kondig aan dat sy gaan swem. Pikkie stamp aan my en vra of ek genoeg gehad het. Ek knik en ons loop agter Margrit aan swembad toe. Die meisies spring in die koue water en gee sagte gilletjies. Ek laat my handdoek val en duik ook in. Die koue water maak my dadelik wakker en nugter. Ek rus met my elmboë op die rand van die swembad en kyk na Margrit en Pikkie wat hulle hare natmaak en agteroor gooi. Na ‘n ruk begin die koue water my vang en ek klim uit.
Pikkie roep my naam en kom ook uit die water uit. Ek kan nie help om te staar nie. Die meisiekind is mooi en haar gespierde lyfie laat my onwillekeurig aan seks dink.
“Is daar ‘n plek waar ek kan stort?” vra sy.
“Kom saam,” sê ek, en loop voor haar uit na my slaapkamer toe.
Ek maak die deur oop, klap my hande en die gordyne skuif geruisloos toe. Ek klap my hande twee keer en die ligte kom aan. Ek maak die badkamerdeur oop en draai die stort oop. “Maak jou tuis,” sê ek en loop na die hoek van die kamer toe waar ‘n volledige kombuisie agter houtpanele weggesteek is. Ek maak die yskas oop en trek ‘n bottel Byerskloof Pinotage uit. Ek skink twee glase en sit dit op die ronde tafeltjie neer. Ek draai die handdoek stewiger om my lyf en gaan sit. Ek hoor die stort afgaan en na ‘n ruk kom Pikkie uit. Sy is kaal en besig om haar hare met ‘n handdoek droog te vryf.
Sy sien dat ek vir haar sit en kyk, merk die glas wyn op en kom met ‘n fyn glimlaggie nader. “Het jy vir my ‘n japon of ‘n ding?” vra sy. Ek maak die ingeboude hangkasdeur oop en sien Annelie se japon. Ek stoot dit eenkant toe en haal een van my wit woljaponne uit. “Sal die een doen?” vra ek. Pikkie knik en vat die japon by my. Sy wikkel dit om haar lyf en gaan sit by die tafel. Na ‘n versigtige slukkie wyn knik sy. “Lekker wyn die!”
Ek knik. Vat ‘n sluk.
Pikkie leun vorentoe en die japon val oop. “So?” vra sy. “Wat beplan jy vir die res van die aand?”
“Jy.”
Sy kyk my lank aan, vat nog ‘n sluk en staan op. Die japon gly van haar lyf af. Sy kom nader, kniel voor my en vat weer ‘n sluk wyn. Dan maak sy my handdoek oop en vat my piel vas. Met die wyn nog in haar mond neem sy my in haar mond en begin die wyn rondom my pielkop spoel. Dan sluk sy en hardloop haar tong teen my skag af tot by my knaters. Sy vat hulle een vir een in haar mond en suig liggies. Ek vat haar lang hare aan die een kant van haar kop vas en vryf met my hand oor die kaalgeskeerde deel.
Sy suig en lek aan my voël en ek voel hoe die spanning in my begin opbou. Net voor ek kom lig sy haar kop, kyk my in die oë en sê: “Jou piel proe fantasties!”
Ek staan op, trek haar regop en stoot haar in die bed se rigting. Sy gaan sit op die bed se rand en leun terug op haar arms. Ek kniel, druk haar bene oop en kyk na haar poesie. Dis seker die perfekste poesie wat ek nog ooit gesien het. Heeltemal kaal geskeer met twee pragtige lippies wat, effens geswel, oopvlek na buite. Bokant hulle sit haar klit en ek sien hoe die vloeistof reeds uit haar uitloop. Ek buk vorentoe en blaas op haar klit. Die warm asem laat haar lippies saamtrek en sy kreun. Ek lek haar versigtig en gebruik my duime om haar oop te trek. Terwyl ek aan haar klit lek glip ek my middelvinger stadig in haar in. Ek begin die bokant van haar poesie streel en voel hoe die sponsagtige g-kolletjie swel. Ek hoor haar asem jaag en dan begin sy kreun. Ek lek harder en vryf vinniger en dan kom sy met met ‘n gil. Sonder om haar kans te gee om tot verhaal te kom, staan ek op, tel haar bene oor my skouers en druk my piel in haar in. Ek weet ek gaan vinning kom en ek stamp in haar in so hard as wat ek kan. Sy kom weer ‘n keer en dan kan ek nie meer hou nie en skiet haar glibberige poesie vol.
Ek staan lank so met haar bene oor my skouers en my piel binne in haar. Sy rol haar kop heen en weer en vloek saggies en aanhoudend. Dan laat ek haar sak en gaan lê langs haar.
“Dis koud,” sê sy saggies. Ek trek die komberse af en sy skuif op. Ek gooi ons toe en trek haar teen my vas.
“Ek hoop nie dis al wat ek vanaand kry nie…” sê sy.
“Die aand is nog lank,” antwoord ek en sy lag saggies diep in haar keel.
Later rol sy my om en klim bo-op my. Sy ry my hard en kom twee of drie keer voor ek weer in haar inskiet.
Nog later staan sy hande-viervoet op die bed se rand terwyl ek haar ‘doggy’. Dit vat my redelik lank voor ek weer kom en teen die tyd is sy voos genaai.
Sy kruip diep onder die komberse in en is sommer dadelik aan die slaap. Ek trek die gordyne oop en maak die skuifdeur effens oop. Ek gaan staan op die balkon en dink aan Annelie. Die sagte Annelie met poeshaartjies wat sy net vir haar bikini skeer. Annelie wat met ‘n diep sug kom, wat nooit vloek nie. Annelie sonder ‘n six-pack. My Annelie wat my nie meer wil hê nie …
Sagte musiek kom van iewers af aan. Dis Bon Jovi se Bed of Roses. Ek ken die woorde. Dis Annelie se gunsteling liedjie.
En skielik is my wange nat.
2 COMMENTS
Dankie Wil! Waardeer die kommentaar!
Ramkat
Buiten die knersende woorde van Bon Jovi se pragtige ‘song’ het ek my ingeleef in Ramkat se storie, soveel so dat ek die storie ‘n 2de keer gelees het ( wat ek selde doen met die stories )
‘n Befokte storie, bro, en ek vloek net as ek my emosies nie kan beheer nie ! die 2de keer het ek ook ‘n groot sluk gegee aan die einde v/d verhaal.