9 thoughts on “Leserselfie – pragtige Heuningkoekie

  • Uiteindelik weer : Een van Heuningkoekie se selfies !
    Ons sal NOOIT moegraak vir jou pics nie, stuur meer weer en weer en weeer……

    Reply
  • Dis nou perfeksie op sy beste. Baie dankie Heuningkoekie.🐝

    Reply
    • Dit is pragtig!! MAAR definitief nie n KOEKIE nie die KOEKIE is mos die kampioen!!

      Reply
  • F-u-u-uc-ck!
    Baie goed gedoen!

    Reply
  • Dit is mos nie n koekie nie?? Dit is iets belangriks en speel alte lekker maar die koekie bly steeds Kampioen vir verskeie redes!!

    Reply
  • Ellis Brown

    soos dit Cadburry’s Flake advertensie altyd verduidelik het : “One bite and all resistance crumble”
    Wragtig pragtig dame!

    Reply
  • Dankie vir die bederf Heuningkoekie. Lieflik. Nou wonder ek hoekom ek nie eerder my skuilnaam Rateltjie gemaak het nie….

    Reply
  • Nostradamus

    Bliksem. Dis pragtig!
    Daai jelly-tot smeek om mee gespeel te word!

    Reply

Leave a Reply to Petrus Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)