Hunger tango
Ons het hierdie strange video op youtube raakgesurf en omtrent ‘n week lank gewonder of ons dit moet deel met julle. Dis vreemderig, maar tog sexy. Ongelukkig eindig dit baie skielik – wat mens amper laat voel soos wanneer iemand omdraai in die bed en slaap net na hy seks gehad het. 😉
Anyway, besluit sommer self wat jy daarvan dink. 🙂
