Kombiekiehier Vreesloos

Hello almal,

Ek gaan nou-nou vir julle ‘n warm storie post, maar wil julle net gou weer van Kombiekiehier Vreesloos vertel of herinner.

Kombiekiehier Vreesloos is Kombiekiehier se willer, warmer sussie. Ek het hom bietjie ge-revamp, so sy klem gaan so bietjie verander nadat iemand vir my voorstelle gemaak het daaroor. Julle kan gerus ook vir my voorstelle maak oor enige van die drie sites, voel enige tyd vry. 🙂

Sommige van die stories daar was net bietjie te woes vir sommige lesers. Ek het hulle almal na ‘n aparte tab onder die menu toe geskuif en daardie stories moet nou met ‘n password oopgemaak word. Jy kan nie meer “per ongeluk” ‘n uiters vreeslose storie lees nie. Ek sal die password vir enigiemand gee wat dit vra.

Daar gaan baie meer video’s en visuele plesier wees. Vir die wat nie weet nie:  In Kombiekiehier Vreesloos sien mens poesies en penisse vir jou bloumaandagfoto. Die video’s wat ek daar deel is steeds kunstig en eroties, maar dis ook regte seks. Die stories se taal is meer reguit en soms kru. Wanneer daar Selfies is, is dit nie net van boobs en boude nie. 😉

Ek het ook besluit om my boek slavin met my Vreeslose lesers te deel. Ek publiseer dit hoofstuk vir hoofstuk en op die einde sal die hele boek onder sy eie tab daar wees. Daar gaan ook ‘n BDSM tab wees waar die foto’s en video’s meer in daardie lyn gaan wees.

Vreesloos se lidmaatskap kos ongeveer R50 per maand om te keer dat mense wat eintlik net moeilikheid wil maak daar nie dit nie kan sien nie. As trolle moet betaal vir iets (al is dit min) dan kan mens hulle opspoor as mens moet.

Die betaalopsie op die webwerf is deur Paypal, maar jy kan my direk kontak by kombiekiehier@gmail.com as jy op ‘n ander manier wil betaal dan sal ek vir jou bankbesonderhede gee.

Die storie wat ek vandag in Kombiekiehier gaan post is die tweede episode van Uther se Weduwee-verhaal. Hy het hom “vry” geskryf omdat ons gedink het ons sal dit in Kombiekiehier Vreesloos post. Maar ek gaan hom hier vir jou plaas, sodat jy kan sien hoe die stories in die verskillende sites verskil. Daar is ook ‘n hele paar van Boshcak se stories in Vreesloos. Laastens deel ek my Selfies net daar omdat dit ‘n veiliger plek is.

So ek nooi jou weer om Kombiekiehier Vreesloos te kom proe. Ek wag vir jou daar … 😉

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Kombiekiehier Vreesloos

  • Oct 23, 2018 at 3:48 pm
    Permalink

    ALtyd baie baie baie baie lekker om in Vreesloos te wees – kan dit nogal aanbeveel.

    Reply
  • Oct 23, 2018 at 2:39 pm
    Permalink

    Baie dankie Annelise.
    Sien uit daarna om die reis mee te maak.
    Sien jou defnitief daar.
    Ek dink na wat die afgelope ruk daar besig is om te gebeur is en gaan vreesloos elke pennie werd maak en soos vir my en baie ander is dit ‘n veilige plek om die inhibisies en klere eenkant toe te gooi.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)