Kombiekiehier se sexy doenlysie vir vroue
Anaïs Nin het geskryf: “You live like this, sheltered, in a delicate world, and you believe you are living. Then you read a book … or you take a trip … and you discover that you are not living, that you are hibernating. The symptoms of hibernating are easily detectable: first, restlessness. The second symptom (when hibernating becomes dangerous and might degenerate into death): absence of pleasure. That is all. It appears like an innocuous illness. Monotony, boredom, death. Millions live like this (or die like this) without knowing it. They work in offices. They drive a car. They picnic with their families. They raise children. And then some shock treatment takes place, a person, a book, a song, and it awakens them and saves them from death. Some never awaken.”
Om te lewe is om passie te hê. Passie hoef nie noodwendig seksuele passie te wees nie, maar seksuele passie lei tot plesier. En sonder plesier is die lewe nie lewe nie. Miskien is lewe om kanse te vat of miskien is dit om jouself met oorgawe in elke nuwe ervaring wat op jou pad kom in te gooi.
Dis dalk net om meer te ruik en voel en hoor – meer sensueel te lewe.
Kombiekiehier het so paar voorstelle vir wat elke vrou in haar lewe behoort te proe – voorstelle om daardie monotony, boredom, death siklus mee te breek. Net miskien is hierdie die “shock treatment” waarvoor jy gewag het. ?
In haar lewe moet elke vrou ten minste een keer:
Bloedrooi lipstiffie dra.
Flirt met of begeer word deur iemand heelwat jonger as sy. (Of self met hom ‘n middag tussen die lakens deurbring ? )
Killer hoë-hakke dra.
Die wolwe vir haar hoor huil.
‘n Heelwat ouer man ervaar.
Vir ‘n man wat met woorde toor val.
Deur ‘n man se rou, dierlike passie oorrompel word.
‘n Vrou se mond proe. (Of meer van haar as jy wil ? )
Iemand op haar lyf laat skryf.

Vir iemand ‘n sexy selfie stuur.
Porn kyk.
‘n Man-man-vrou ménage à trois beleef.
‘n Sonrok sonder onderklere dra.
Haar intellek met iemand worthy s’n paar.
Sexting doen. Iemand rasend lus skryf.
Sexy fotos van haarself laat neem.
Stroopsoet romanties behandel word.
Kaal in die maanlig wees.
Vry op die strand.
Geskilder word.
In ‘n openbare plek seksueel waaghalsig wees.
‘n Seksspeelding gebruik.
Op die heel minste. Soveel as moontlik hiervan. Ten minste een keer. Want lus. ?
(Dra gerus in die kommentaar deel by tot die lysie.)

























Heerlik. Lekker om te onthou wat jy reeds gedoen het en nuwe idees gekry. Dankie
Op so ‘n manier flash dat die toeskouers dink hulle het per ongeluk ‘n oogvol gekry?
Siandra
Baie waar. Dit is die seksieste voor stel nog. Vir so Baie redes!
Groete
Ek verstaan nie?
Annalise
So Baie redes.? Die bewusheid en die gedagte dat n vrou “per onfeluk”iets wys terwyl sy so iets beplan is vir my extremely sexy. Wow!
DD
🙂 🙂
Ek het hierdie bydrae vir ‘n paar vriendinne en vrouens gewys en in konsensus het almal uitgeroep vir die bevryding v/d vrou ! Daar moet weggebreek word v’d die homo erectus dominansie in seks en ons moet besef dis 2016 nie meer enge, maagdelike sixties nie !
Dankie Annelise dat jy ons aandag weereens daarop gevestig het. ☺☺
Vasgevang in die beelde is reeds ń paar fantasië wat ek sou wou uitleef met verwysing na Annelise se skrywe.