Kombiekiehier maak oop wanneer jy moet toemaak

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Liewe leser,

Om bietjie te help waar ek kan in hierdie tye sal Kombiekiehier se inhoud weer verniet wees vir hierdie 21 dae van die Corona-grendelstaat.

Dit sal vir my baie help as jy aanhou betaal vir die lidmaatskap, maar as jy nie kan of wil nie hoop ek die webwerf help darem so bietjie om die dae om te kry. Daar is ses jaar se inhoud waardeur jy kan werk en ek sal steeds nuwes aanhou bysit. 🙂

Met lus en liefde

Annelise

2 thoughts on “Kombiekiehier maak oop wanneer jy moet toemaak

  • “My money is where my mouth is”.. dalk nie nou in die hiper-virus tyd nie maar ek dink julle weet wat ek bedoel 😉

    Ek bly by ons ooreenkoms. Namens, duisend ander sê ek dankie.

    Reply
  • Willewill

    Jy bly ‘n sagte hart mens, enig in jou soort.
    Dankie, ek hoop dit spoor nuwe mense aan om aan te sluit

    Reply

Leave a Reply to JouBok Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)