Kliënt
deur Ramkat Erasmus
Ek druk die knoppie en die hek swaai geruisloos oop. Ek sit die kar in rat en ry stadig teen die oprit op in die rigting van die groot huis op die koppie. My parkeerplek onder die afdak wag en ek trek in.
Ek klim uit, haal my sak uit die kattebak en kyk vir die soveelste keer na die uitsig oor die stad. Dis ‘n duur buurt en die uitsig is asemrowend. Eendag, belowe ek myself… Eendag gaan ek ook op so ‘n plek bly.
Ek maak die kattebak toe en stap na die voordeur toe. Langs die tamaai houtdeur is ‘n glaspaneel. Ek sit my hand op die paneel en ‘n ry liggies beweeg agter die glas eers na links en dan na regs oor my hand, dan van bo na onder en weer terug na bo. Die voordeur klik oop en die liggies agter die paneel gaan dood.
Ek stoot die deur oop en stap in. Voor my is ‘n trap wat na bo lei en twee gange, een na links en een na regs. Ek kies koers in die regtergang af en stap by die kamer in. Ek sit my sak neer, trek die ritsluiter oop en pak al my toerusting op die bedkassie uit.
Dan stoot ek die badkamerdeur oop, trek my t-hemp en denim uit en klim in die stort. Die huis se waterpype word deurentyd verhit sodat ek nie hoef te wag vir warm water nie. Ek was myself van kop tot tone, droog af, borsel my tande en trek dan my swart denim aan. Die t-hemp bly oor die handdoekreling hang. Ek trek ook nie weer skoene aan nie.
In die kamer maak ek seker alles is soos ek dit wil hê en dan loop ek kaalvoet oor die dik mat na die trap toe. Ek hou verby en kry hulle in ‘n tv kamer met ‘n reuse skerm wat lyk asof dit uit ‘n bioskoop kom. Hulle sit en kyk na een of ander kosprogram. Nie een van die twee kyk na my nie. Ek bestudeer hulle. Hy het ‘n swart pak aan, met ‘n wit hemp en rooi das. Swart sokkies en blinkswart skoene. Rooi-blonde hare. Skoongeskeer. Aantreklik. Sy het ‘n roomkleurige oorknoop rokkie aan en sit met voete onder haar boude ingevou. Voor haar op die mat lê ‘n paar swart hakskoene.
Ek loop tot agter hom, gryp hom aan die kraag en help hom uit die stoel uit. Sy kyk weg. Ek trek hom die gang af tot by die kamer. By die deur stoot ek hom eerste in. Ek vat hom tot by die stoel en draai hom reg om te gaan sit.
“Broek,” beveel ek.
Hy maak sy belt los en laat sy broek tot op sy enkels val.
“Onderbroek ook,” sê ek en hy druk die onderbroek af tot by sy enkels. Hy het reeds ‘n semi-styf aan hom. Ek druk hom terug sodat hy op die stoel gaan sit. Ek loop na my bedkassie toe en kies twee items. Die een ‘n ‘n groot swart honde-halsband met ‘n leiband aan. Ek sit dit om sy nek en skuif die leiband na agter toe. Dan beveel ek hom om sy hande agter om die stoel te sit, trek die leiband af en bind sy hande daarmee vas. Die tweede item is ‘n muilband met ‘n rubberbal in die middel en leergespes. Ek forseer sy mond oop en druk die bal in sy mond in. Dan maak ek die gespes agter sy kop vas. Daar is gaatjies in die bal sodat hy kan asem kry.
Ek staan terug en aanskou my handewerk. “Daar’s hy ou Pielietjies, sit jy gemaklik?”
Hy knik sy kop en sy horing staan nou mooi orent. Ek skiet hom met my wysvinger op sy pielkop en lag as hy ineentrek van die pyn. Dan draai ek om en loop die kamer uit.
As ek weer in die TV kamer kom het sy haar skoene aangetrek en sit nou met haar hande in haar skoot, haar oë vasgenael op die tv skerm. Ek loop tot agter haar en sit my hande op haar skouers. Sy trek ‘n diep asem in, maar kyk steeds vir die tv. Ek vleg my vingers in haar gitswart hare in en trek haar regop. Dan draai ek haar gesig na my toe. Haar diep-blou oë kyk vraend na my.
“Hallo Mooiding! Jy my gemis?”
Sy knik. Ek leun vorentoe en soen haar hard op die mond. Haar mond gaan oop en haar tong wurm in my mond in. Ek sit my vry hand op een van haar borste en voel hoe die tepel hard word onder my aanraking. Dan trek ek terug en glimlag vir haar.
“Jy reg vir die ding?” vra ek en weer knik sy.
“Kom” sê ek en stap kamer toe. Sy trippel agter my aan en volg my die kamer in. Ou Pielietjies sit steeds in sy stoel en kyk met groot oë na haar as sy inkom. Ek weet hy kan sien hoe haar lipstiffie gesmeer is van die soen en hy kan sekerlik van die lipstiffie op my lippe sien.
Ek trek haar hom tot sy voor my staan. “Kyk vir hom!”
Sy draai stadig om ek kyk vir Pielietjies wat met sy baadjie hemp en das en sy broek om sy enkels vasgemaak aan die stoek vir haar terugkyk. Haar roomkleurige rok maak met ‘n strik agter haar rug vas. Ek wikkel die strik los en laat die rok oopval. Ek sit my arms om haar lyf en vat ‘n swaar bors in elke hand. Deur die ragfyn material van haar bra kan ek haar stywe tepels voel.
Ek vryf ‘n paar keer sagkens oor haar borste en dan dop ek eers die een tiet en dan die ander uit die bra uit. Ek sit my hande weer oor haar borste en laat ‘n tepel tussen my wys- en middlevingers glip.
“Wee’ jy wat ou Pielietjies… ‘n Vrou se liggaam lieg nooit. Kyk hoe hard is haar tepels. Sy wil hê ek moet hulle suig…”
Hy knik sy kop, sy asem jaag en speeksel begin by die muilband verby oor sy ken drup.
Ek los haar borste en vee die hare weg van haar nek af. Ek soen haar saggies in haar nek. Sy kreun, druk terug teen my aan. Haar asem begin ook nou jaag.
Ek trek die rok van haar skouers af, en laat dit val. Ek skop dit eenkant toe. Dan maak ek haar bra los en laat dit ook val. Sy staan net met haar broekie aan poedelnakend voor haar man wat vasgebind met ‘n muilband en jagende asem vir haar kyk. Sy horing ruk-ruk van spanning en sy voëlkop blink van die vloeistof wat uit hom vloei.
“Lyk my ou Pielietjies raak jags. Wil jy sy draad gaan trek?” vra ek en sy skud haar kop.
“Ag toe man, gaan trek sy draad ‘n paar keer en suig hom ‘n slag of wat… Hy is per slot van rekening jou man…”
Weer skud sy haar kop, die keer heftiger.
“Sorrie ou Pielietjies… Lyk my sy’s nie vandag lus vir jou nie…” Met die sit ek weer my arms om haar lyf. Met die een vat ek ‘n tepel vas en begin dit tussen my vingers rol en ek glip my ander hand voor by haar broekie in. Ek glip my vingers tussen haar skaamlippies in vryf liggies aan die sopnat spleetjie.
“Hei ou Pielietjies! Sy is sopnat! Lyk my sy’s jags… Wat sê jy daarvan?”
Hy kreun en steun en die speeksel loop nou mildelik oor sy ken.
Ek lag, draai haar om sodat sy na my kyk en gaan dan op my kniëe voor haar. Ek trek haar broekie af oor haar heupe en ontbloot die strepie sy-sagte swart skaamhare. “Jip… Die vrou se liggaam lieg nooit… “
Ek trek haar lippies oop en glip my tong tussen hulle in. Sy kreun diep in haar keel en haar hande gryp my kop en wikkel tussen my hare in. Ek streel haar met my tong en sy druk haar heupe vorentoe.
“Harder!” fluister sy.
Ek lek en suig haar poesie tot haar liggaam begin ruk en sy met ‘n harde kreun kom.
Haar knieë swik en ek moet haar vashou dat sy nie omval nie. Dan kom ek regop, die smaak van haar lieflike vroulikheid steeds op my tong, die muskusreuk van haar sappe in my neus. My horing druk nou so hard teen my denim dat ek die ding losknoop en aftrek.
Ek loop na hom toe terwyl ek my draad lui-lui trek.
“Kyk ou Pielietjies, dis hoe ‘n man se piel lyk. Nie daai wurmpie van jou nie…” Hy maak sy oë toe en ek lag. Dan draai ek weer na haar toe. “Kom Mooiding… Kom ons wys hom.”
Sy beweeg na die bed toe en gaan lê op haar rug. Dan draai sy so dat haar kop van die kant van die bed afhang sodat hy haar gesig kan sien en sy vir hom. Haar raafswart hare hang tot op die vloer en haar vel is spierwit en haar sproete staan donker wit uit. Ek trek haar bene oop en druk my kop weer tussen haar bene in. Ek druk my wys en middlevinger in haar in en begin die bokant van haar poeswand streel. Sy gril van lekker en ek buig my kop af en begin haar weer lek, terwyl ek my vingers gebruik. Sy begin saggies vloek en dan kom sy weer, die keer met ‘n harde gil. Ek wag tot sy kalm is voor ek my vingers uittrek.
By die bedkassie kry ek ‘n leerbandjie en bind dit om my knaters en voël vas. Mens wil nie te gou kom as jy hierdie speletjies speel nie. Eers naai ek haar met lang hale terwyl sy op haar rug lê, dan laat ek haar op my klim sodat sy my kan ry terwyl sy steeds na haar man kyk wat teen die tyd ‘n wrak van trane, snot en spoeg is. As sy nog ‘n keer of wat gekom het, draai ek haar op haar kniëe en betree haar van agter af. Ek rol ’n kondoom aan my piel en vryf ‘n bietjie olie aan. Dan werk ek die olie tussen haar boude en anus in.
“Hei ou Pielietjies… Ek gaan my piel nou in haar hol indruk… Dink jy sy gaan daarvan hou?” Hy skud sy kop verwoed en mompel teen die muilband vas. “Wat van jou Mooiding? Dink jy ek moet jou bietjie van agter af vat.” Sy kreun en knik haar kop.
“Sorrie ou Pielietjies… Lyk sy wil in die hol genaai word…”
Hy kreun en steun en skud sy kop heen en weer maar ‘n paar kollejies kom begin by sy pielkop uitloop. Janee… Die liggaam lieg nooit.
Ek trek haar boude oop, en druk my pielkop teen haar anus vas. Stadig, baie stadig ontspan sy en dan glip ek in. Ek vat my tyd. Ek werk haar stadig en versigtig. Haar asem jaag en haar kreune word al hoe harder. Ek probeer my ritme by hare aanpas en soos haar asem harder en vinnger jaag naai ek haar harder en vinniger.
Baie girls doen die anale seksding, maar net omdat die mans daarop aandring. In my ondervinding is daar min van hulle wat rêrig daarvan hou. Mooiding is mal daaroor en sy het my al vertel dat haar anale orgasmes baie intenser as enige ander manier van kom is.
Dan begin sy ruk en skud en gil en gil en gil. Ek hou vas vir ‘n vale as sy uiteindelik bedaar laat ek los en sy val vorentoe, natgesweet, en hygand na haar asem.
Ek trek die kondoom af, maak die leerbandjie om my knaters los en draai haar om dat sy op haar rug lê. Een slap arm bedek haar oë en die ander trek krampagtig aan die lakens op die bed. Ek druk haar kniëe plat en kniel tusen haar bene.
Pielietjies sit en tjank soos ‘n baba. Ek kyk hom vol in die oë en begin draad trek. Dit vat nie lank nie, dan skiet ek oor haar pragtige tiete, haar maag en ‘n laaste paar druppels oor haar skaamhaartjies en haar poeslippies.
Ek maak al my toerusting bymekaar en gooi dit in my sak. Dan loop ek na Pielietjies toe, my horing nog halfmas voor my uit. Ek maak die muilband los en hy trek diep asemteue in. Dan loop ek om die stoel en maak sy hande los. Ek trek hom aan die leiband regop en rem hom na die bed toe. Hy moet half spring want sy broek en onderbroek is nog om sy enkels.
Dan druk ek hom vorentoe en hy begin my kom van haar aflek. As sy heeltemal skoon is, maak ek die halsband los en gooi vir Pielietjies op die bed neer.
Ek klim in die stort en was myself ordentlik. Ek trek aan, die keer skoene kouse en t-hemp en denim. Ek rits my sak toe en stap weer die kamer binne.
Hulle is weg, die bed is opgemaak en op die bedkasie lê ‘n bruin koevert met nuwe R200 note in. Ek wee thy gaan my later bel en my bedank vir die goeie diens en ‘n volgende afspraak maak.. Ek verstaan hulle nie maar ek vra ook nie vrae nie.
Ek druk die koevert in my broeksak, stap uit en klim in my kar. As die groot hekke agter my toemaak wonder ek vir die soveelste keer, wie nou eintlik die kliënt is…..
4 COMMENTS
Ramkat – weereens goed gedoen. Die ou moes net ‘n nat vinger streep onder ou Pielletjies se neus getrek het en Mooiding se G-string ook op sy kop neer gesit het. Sjame die arme ou.
JY verstaan duidelik die speletjie….
Baie sexy en kinky! Jy moes net sy draad vir hom gertek het…
Ek hoor jou, maar dis nie hoe die speletjie werk nie.