Kitsch Erotiese Drome

Sexy of eroties is nie net ‘n liggaamlike eienskap nie. Dit is ‘n manier waarop iemand die lewe en die wêreld benader wat nie anders kan as om in alle aspekte van so ‘n persoon se wese deur te skemer nie. Daarom wil kombiekiehier die totale mens prikkel. Sexy is mooi borste of manlike voorarms, maar dis ook ‘n lag of ‘n manier van beweeg of selfversekerdheid. Intelligensie is verskriklik sexy. En dan is daar ‘n erotiese manier waarop iemand die wêreld om hom of haar interpreteer en weergee. In hierdie hoekie van kombiekiehier gaan ons van tyd tot tyd sulke erotiese kuns vir julle wys. As julle van iets weet wat ons hier kan deel, vertel ons daarvan, toe?

Vandag wil ons Martin Eder’s Erotic Kitsch Nightmares vir julle wys. Strange, sommige beautiful, sommige wild sexy. Wat dink julle?

Kyk hier.

Volg Kombiekiehier op sosiale media:

2 thoughts on “Kitsch Erotiese Drome

  • Oct 15, 2018 at 5:04 am
    Permalink

    Hierdie foto’s uit die argief ( Kombiekiehier is in 2014 nog in babaskoene) was uiters genotvol uit ‘n estetiese oogpunt.
    Dankie, Annelise, ek het dit voorwaar geniet!

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published.

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)