Kaptein, o my Kaptein (deel 9 van 10)
Deur Ramkat Erasmus
My kapteintjie het vir my gesê sy wil ‘n threesome hê saam met my en ‘n ander girl. Fokkit. Hoe reël mens so iets?
Ek steek versigtig voelers uit na Patricia toe maar sy kak my sommer uit toe sy agterkom waarheen my kop werk. Varkie lag net vir my en sê sulke goed gebeur vanself, mens kan dit nie reël nie. Ek oorweg dit om Kumalo te vra, maar besluit daarteen. Dan begin ek op die internet soek na iemand wat so iets wil doen, maar dit loop ook op niks uit nie. Ek begin soek na klubs waar sulke goed gebeur, maar dit klink alles vir my maar bietjie dodgy. Ek worrie oor my kapteintjie ook. Sy lyk vir my of sy te veel van porn begin hou. Ek mind nie die porn nie, maar as jou girl jou nie meer kan spyker sonder om eers porn te kyk nie is daar fout.
Een aand kom ek by haar cottage aan en daar staan ‘n ander kar agter hare geparkeer. Ek park die Busa, haal my helmet af en zip my leerbaadjie oop. Ek klop liggies en loop in. Daar sit ‘n rooikop op die bank. Sy’s omtrent 40 en sy het kwaai make-up aan. Sy staan op en ek sien sy’t mooi bene. Sy’t moerse hoë hakke aan en sy kyk my amper in die oë.
“Haai” sê sy. “Jy’s seker Van”
Ek knik.
“Ek’s Marietjie” en sy steek ‘n hand uit. Ek vat haar hand en brom aangename kennis, en ek ruik haar perfume.
Ek sit my helmet neer en vra waar Amanda is. Die rooikop beduie sy is by die eienaar se huis om huur te betaal of iets. Sy sê ook Amanda het gesê ek moet bier kry as ek wil.
Ek maak die yskas oop, en haal ‘n mout uit.
Marietjie vertel sy en Amanda het saam gewerk aan een of ander armyding en dis hoe hulle mekaar ken. Sy’s ook in die army, maar sy werk by hoofkantoor. Ek knik. Ek meen ek was in die army, maar ek is uit en ek wil nie eintlik weer iets met die organisasie te doen hê nie.
Sy vra my oor my bike en sê sy was lanklaas agterop ‘n groot fiets gewees. Ek sê ek sou haar vir ‘n spin gevat het, maar met die stywe rokkie wat sy aan het sal sy nooit op die bike kom nie. Sy lag en sê sy het al snaakser goed in haar lewe gedoen as bike ry met ‘n skirt aan. En sy kyk my in die oë asof sy my challenge.
Ek laat dit gaan en knik net. Sy vra of ek vir haar nog wyn kan ingooi en ek maak so. Dan kom Amanda by die deur in. Sy’t ‘n short aan en plakkies met so ‘n los toppie. Ek soen haar en sy soen terug. Ek is bewus van Marietjie wat ons uitcheck, maar hei, dis my girl en my girl se huis so ek sal haar soen as ek wil.
My kapteintjie sê sy en Marietjie wil gaan uiteet en ek is welkom om saam te kom. Ek sê ek het klaar geëet maar ek sal saamgaan en ‘n paar biere drink.
My kapteintjie trek ander skoene aan en gryp haar handsak en ons loop. Sy gooi haar karsleutels vir my en klim agter in. Marietjie sit voor langs my.
Soos ek in die straat indraai, skuif Marietjie sodat sy met Amanda kan gesels. Haar bene beweeg na my toe en die skirt ry teen haar bobene op. Ek kyk na haar, maar sy gesels te lekker. Ek kyk af en sien sy het ‘n swart pantie aan. Die ou dipstiek wil-wil regop staan, maar ek konsentreer op die pad en hy gaan lê weer.
Ek stop naby die ingang na die shopping centre toe en klim uit. Ek loop om en maak die deure vir die girls oop soos Antie Sybil my geleer het. Marietjie trek haar skirt ‘n bietjie af en ons loop in.
Die restaurant is nie te vol nie en ons kry ‘n tafel in die hoek. Ek trek hulle stoele uit en gaan sit met ‘n girl aan elke kant. Ek kry wyn vir die girls en ‘n bier vir my. Hulle praat oor wat hulle wil eet en bestel.
My kapteintjie vra hoe dit by die werk gaan en ek vertel van ‘n kontrak wat ons gescore het om ‘n busmaatskappy se busse te service.
Dan begin die girls allerhande kak te praat oor die army en hulle werk en wat die donnerse general nou weer gedoen het en so. Ek sit vir die ander mense en kyk en chip so elke nou en dan in as ek dink ek het iets intelligent om te sê.
Die kos kom en die girls eet. As hulle klaar is gaan hulle saam-saam toilet toe soos wat girls doen. Na ‘n ruk kom Marietjie op haar eie terug en skuif langs my in. Haar knieg raak aan myne en ek wil net my been wegtrek as sy haar hand op my been sit. Ek kyk vir haar en sy challenge my weer.
“Maak ek jou bang?” vra sy.
“Nee” sê ek en wonder wat die fok nou aan die gang is.
“Mooi” En sy vryf haar hand liggies oor my dipstiek. Die man staan onmiddelik op aandag en dan kom my kapteintjie aan en gaan sit op haar stoel. Marietjie vat haar hand weg en ek roep die waiter. Hy bring die rekening en ek betaal. Dan loop ons kar toe. Ek betaal vir die parkering en loop in die parking garage in. Dan skrik ek byna my gat af.
Marietjie druk my kapteintjie teen die kar vas en soen haar vol op die bek. Maar dis nie soen wat twee tjommies mekaar gee nie. Dis die soort soen wat jy soen voor jy naai. En Amanda soen terug. Skielik gaan die bonnet in my kop oop en die ligte gaan aan, en ek besef sy, of hulle, het als so gereël.
-0-
Ons is in Amanda se slaapkamer. Ek staan rond soos ‘n spaar piel terwyl Marietjie my kapteintjie weer soen en dan haar toppie uittrek. Sy pop haar tieties uit die bratjie uit en begin haar nippels suig. Ek besluit fok dit en begin my klere uittrek. As ek kaalgat is het Marietjie my kapteintjie ook heeltemal uitgetrek. Sy druk haar op die bed neer en druk haar arms agter haar rug op en zip haar rok af soos wat girls doen. Sy’t ‘n swart bra en ge-string aan. Haar vel is spierwit en sy’t sproete oor haar tiete. As sy haar bra afhaal pop haar tiete uit en hulle is groot. Sy trek haar g-string af en sy het al haar dooshaartjies afgeskeer. My kapteintjie los altyd ‘n strepie en ek laaik dit nogal. Ou pielman waai in die wind soos ‘n vlag by die Uniegebou en ek wonder hoe en waar hy gaan werk kry. Ek sien Amanda loer vir my en dan kyk sy weg as Marietjie tussen haar bene kniel en aan haar koekie begin lek. Sy gee ‘n moerse kreun en ek besef sy’t gekom toe Marietjie se lippe aan haar raak.
Ek besef as ek bly staan gaan ek fokkol kry en ek staan nader. Ek kniel op die bed en voer ou pielman vir die kaptein. Sy suig en lek vir ‘n vale terwyl Marietjie haar met die tong bewerk. Dan staan Marietjie op en gaan lê op die bed langs haar. Sy begin die kapteintjie se tieties suig en met die ander hand kry sy my aan die sakke beet.
Dis fokken lekker en ek voel hoe ek begin opbou na ‘n turbo blaas toe. Dan los Marietjie my sakke en dinge bedaar effens. Sy help die kapteintjie effens regop en stoot haar na die kopkant van die bed toe sodat sy met haar rug teen die muur rus. Dan kniel sy weer tussen haar bene met haar boude in die lug en begin lek en vinger. Sy kry my aan die piel beet en trek my om na haar agterkant toe. Ek laat my nie twee keer nooi nie en terwyl sy my kapteintjie laat krul van die lekker gee ek haar gas van agter af. Sy’t lekker sterk spiere en soos ek in en uit stamp trek sy saam en laat los, trek saam en laat los.
Ek kan nie meer keer nie, en ek pluk uit en skiet Marietjie se rug vol balghries. My kapteintjie het haar aan haar rooi hare beet en sy vryf haar poesie oor die rooikop se gesig.
Marietjie draai op haar rug en Amanda sak af en begin haar lek, van haar tiete tot by haar spleet. Ou pielman staan somer weer op aandag en ek skuif agter haar in en werk hom in haar boksie in.
Marietjie se asem blaas en sy vloek saggies as die kapteintjie se tongetjie haar klit begin boelie. Ek gee gas van agter af en die kapteintjie klou vas aan Marietjie se bene om nie omgestamp te word nie. Na ‘n ruk hou ek op en tel die kapteintjie se heupies op. Ek stoot haar vorentoe dat sy op Marietjie lê en hulle begin mekaar soen terwyl hulle hulle tiete teen mekaar vryf. Ek trek hulle bene oop en maak myself gemaklik. Dan steek ek die dipstiek in Marietjie se sappige doos in. Twee stote, dan trek ek uit en doen dieselfde met Amanda. So naai ek hulle om die beurt en hulle like dit kwaai, twee stote op ‘n slag.
Marietjie begin skree dat sy gaan kom en my kapteinjie sê sy ook. Dan begin Marietjie heen en weer ruk. Haar oë dop om en sy gooi amper die kaptein af soos sy kom. Ek ken al die tekens en sommer gou-gou kom my kaptein ook. Ek trek uit, rol Amanda van Marietjie af en gaan kniel langs hulle koppe. Ek pluk die ou dipstiek ‘n paar keer op en af en dan skiet ek oor hulle gesigte en hulle tiete.
-0-
Dis donker. Ek is voos gespyker en ek het ‘n kaal girl in elke arm. My klein, fyn en blonde kapteintjie in my linkerarm en die groot rooikop met die sproete op haar tiete in my regterarm. En ek dink by myself…
Fokkit. Some guys have all the luck.