So ‘n paar weke gelede het ons vir julle na ‘n video van foto’s gelink wat Stephen Fourie, ons fotograaf-vriend in London, by die London Tattoo Convention geneem het. Vandag deel ons nog so paar met julle – vir so bietjie ekstra kultuur. π





Volg Kombiekiehier op sosiale media: