
GROEN GRAS (2)
deur Bloukopkoggelmander
Twee weke later. Ek het ver gaan draf. Toe ek by ons strandhuis kom, hoor ek stemme op die stoep, my kinders is by ‘n skoolkamp, so ek stap deur om te gaan kyk. Op die stoep sit ‘n geel bikini top en blou demim broekie op die stoel oorkant my vrou, hulle drink koffie, sy suig rustig aan een van haar lang sigarette, hulle gesels asof hulle ou vriende is, my hart klop in my keel, ek hoor nie ‘n woord wat gepraat word nie.
Toe my vrou my sien, glimlag sy en sê: “kyk wie loop hier verby, jou seketaresse van so paar jaar terug – lyk sy nie pragtig nie.”
Ek groet effens skor.
“Gaan kry vir jou koffie, ek het filter koffie gemaak.”
Ek gaan haal vir my en gaan sit langs my vrou. Sy sit oorkant ons, bene effens oop, die gaping tussen vlees en materiaal net genoeg om mens te laat wonder of sy iets onderaan het. Ek sien my vrou se oë haak ook by haar mik vas. Ek weet nie of ek in ‘n droom of nagmerrie is nie.
Ek neem aan hulle het oor haar man gepraat, want sy sê vir my vrou: “jy het ‘n wonderlike man, ek hoop jy waardeer hom, goeie mans is baie skaars.”
Sy glimlag in my rigting.
Sy staan op. “Laat ek weg wees, julle het seker goed om te doen.”
My vrou staan ook gou op. “Wag ek het skons gebak, het jy al geëet?”
Sy huiwer ‘n oomblik. “Dit sal lekker wees, ek het nog nie vanoggend geëet nie.”
Ek volg die vrouens die huis in.
“Ek wil gou gaan stort” sê ek. My hart klop wild, ek is ‘n bekommerde man. Toe ek uit die stort kom staan my vrou daar. Daar is ‘n effense blos op haar wange, sy huiwer ‘n oomblik.
“Die vrou is ongelooflik sexy,” sê sy. “Sy straal iets uit wat my baie jags maak, onverklaarbaar vir my wil ek haar verskriklik graag kaal sien, jy het mos gesê sy het ‘n rowwe reputasie, kan ons so iets probeer?”
Ek voel effens verlig, knik. “As jy wil, ons sekslewe is maar saai, dalk het ons so iets nodig.”
My vrou draai om, ek gryp haar pols en trek haar terug na my toe, ek kan deur haar bloes sien haar tepels is hard, ek druk my hand voor by haar broek in en woel my vingers deur haar poeshare tot in haar gleuf, daar is ‘n klammigheid wat ek baie lanklaas gevoel het. Sy bloos en glimlag vir my. (Ons het die laaste paar jaar maar op KY-jellie staat gemaak.)
Nadat ons skons geëet en tee gedrink het, gaan sit die twee vrouens op die groot leerbank, ek gaan sit op die leerstoel oorkant hulle. My vrou kyk na my eks-sekretaresse en sê dan: “Jislaaik jy het ‘n seksie lyf.”
Sy glimlag: “Ek gym nou al twee jaar, het besluit om te man-up teen my buffel-man.” “Ek wens my borste was so mooi soos joune.” Sy lê oor na my vrou toe en streel oor haar tiete, “daar is niks fout met jou tiete nie.”
My vrou se tepels beur weer teen haar bra en bloes. Die tepels agter die geel bikini top raak ook skielik sigbaar. “Jy weet, ‘n groot harde piel is lekker, maar partykeer kan ‘n sagte vroulike lyf net soveel genot gee, ek en van my vriendinne het mekaar al so uitgehelp as die mans gaan jag, hulle vat in elk geval slette saam op die jagtogte, vir hulle vermaak.
My vrou bloos effens en kyk vir my.
“Ek is seker jou man sal groot waardering hê vir ‘n vertoning van die aard met ons twee in die hoofrol”
Ek kan sien dat my vrou die punt bereik het waar ek twee Saterdae terug was. Sy knik vinnig instemmend. Sy vat my vrou se hande en plaas dit op haar tiete, my vrou druk en vryf en laat haar hande onder die lap inglip. Sy trek my vrou nader en hulle monde ontmoet. Ek kan sien hoe my vrou bewe. Sy maak haar bikini top los en my vrou se mond vind haar tepels. My piel klop hard en regop in die hardloopbroek. Ek wil nader gaan, maar haar vinger beduie my terug. “Jy sal later ‘n beurt kry, jou vrou gaan nou eers leer om poes te eet.”
Sy help my vrou vinnig uit haar klere, daar is niks fout met haar lyf nie, haar tepels is hard en regop, “ek sien jy hou van jou poes wollerig, kyk myne en sy laat die denim broekie op die grond val, sy het ‘n fyn g-string aan wat sy stadig afskuif, sy druk haar kaal poes in my vrou se rigting, my vrou vat en woel haar vingers tussen die lippe in, haar klitoris spring uit tussen die lippe, my vrou plaas haar mond oor die klit en begin suig.
Sy ontrek haar uit my vrou se mond.
“Lê agteroor en maak jou bene wyd oop.”
Sy druk haar wys en middle vinger diep in my vrou se poes in, beweeg hulle ritmies in en uit op en af. “Jy is lekker slymerig, ons gaan lekker speel.”
Sy staan op, laat my vrou plat op haar rug op die leerbank lê, sy gaan sit op my vrou se maag met haar gesig na my vrou se poes.
“Laat my kom.”
Sy skuif haar poesie oor my vrou se gesig, terwyl haar mond in my vrou se wollerige poes inwurm tot haar mond en tong my vrou se klit en gleuf begin kasty. My vrou se tong en lippe woel om die groot klit. Sy kom op vir asem, loer na my vrou.
“Maak jou vinger nat in my dan druk jy jou vinger in my anus in.”
My vrou gehoorsaam.
My vrou kom eerste, fyn gille en hygend, haar maagspiere ruk, haar hele lyf sidder. Sy begin weer die klitoris in haar mond lek, haar vinger beweeg vinnig in en uit, dan kom my eks-sekretaresse ook hard, ‘n hopie slym skiet uit haar vagina en land op my vrou se ken. Hygend kom hulle regop, sy neem my vrou se gesig tussen haar hande lek haar ken skoon, hulle soen mekaar lank, tonge spelend in en uit mekaar se monde.
Dan kyk sy na my. “Jou man het hulp nodig, hy gaan ontplof, jy wil seker nie al daai kom op die vloer hê nie?”
Ek het lankal van my broek ontslae geraak, sy kruip hande viervoet na my toe, neem my kloppende piel in haar mond, die gevoel nou bekend, sy wink my vrou nader, my vrou kniel met haar kop ook by my piel, sy stoot my piel met haar tong in my vrou se mond in, vir die eerste keer ervaar ek my vrou se mond om my voël, terwyl my vrou my glans onbeholpe lek en suig, glip my balsak in my eks-sekretaresse se mond in, sy terg my balle met haar tong, haar ervaring laat haar besef ek gaan nie langer hou nie.
Haar gesig is teen my vrou s’n. “Gaan jy die kom vat of kan ek maar?”
My vrou lyk verward, sy suig my kop uit my vrou se mond, bedek my glans, ek kom hard in haar mond in, my maagspiere trek hard en onverpoosd saam, sy wag tot ek heeltemal klaar is voor sy my piel los, lek die laaste bietjie saad van die punt af, my vrou kyk in verwondering toe.
Ons gaan sit al drie net so kaal op die leerbank, ek in die middel, my hande rus op ‘n gladde en ‘n wollerige poes. Vier tiete naby of teen my, ek is in die hemel.
My vrou kom eerste tot verhaal: “Hoe smaak semen? Hoe voel die vinger in jou anus ding?
Sy glimlag. “Dis soos oesters, sluk net. Die vinger is lekker, maar ‘n dik kloppende piel is nog lekkerder, moet ek jou leer? My vrou knik haar kop vinnig op en af, ek is verstom.
Laat die middag lê ons drie naakte lywe verstrengeld op ons bed, my piel het vore geploeg deur twee slymerige poessies, was in twee anusse in en het weer my vrou se mond beleef, die keer soos ‘n regte porno-ster, tot ek ‘n klein lekseltjie semen gedeponeer het, wat sy sonder omhaal gesluk het. My balle voel soos ‘n leë papsak. Twee paar poeslippe lyk rou en opgehewe.
Epiloog
Ek en my vrou kyk nou dikwels saam na pornografie, kaal op die leerbank, partykeer kom ek en sy meer as een keer.
Ons onthaal ook gereeld my eks-sekretaresse in ons bed.
3 COMMENTS
Bly eroties
Baie dankie vir die heads-up Wille. Dis nou reg gemaak. 🙂
Foutjie : hierdie is nie GroenGras 2 nie dis herhaling van die eerste aflewering.