Gemeenskap

Hoe lank gaan ek lees: < 1 minute

Hello almal,

Hierdie is net om vir julle van ons forum te vertel. Miskien weet jy nog nie daarvan nie? Die naam is Gemeenskap en dis ‘n gratis ruimte waar julle kan filosofeer en flirt en praat oor enigiets wat julle wil.

Die goeie nuus is dat dit van gister af op Tapatalk is. Dit beteken jy kan met jou foon aan die gesprekke deelneem sonder dat die rekenaar by die werk op sexy prentjies oop is. 😉

As jy met jou foon na kombiekiehier.co.za toe gaan, sal jy die opsie kry om op Tapatalk te registreer. Gaan probeer dit.

Intussen gaan ek sommer ‘n warm onderwerp begin. Kom gesels saam. 🙂

One thought on “Gemeenskap

  • Blits

    Hierdie naam gekry omdat ek die stadigste ou op die rugbyveld was. Ook maar stadig met die ander geslag.

    Reply

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)