Fisio(2)

Hoe lank gaan ek lees: 2 minute

deur Niel A Morum

(Lees eerste episode HIER)

Voorwoord

Ek het, tydens hierdie spesifieke sessie, kaalgat uitgetrek en met net die japon aan, op die bed vir haar gelê en wag. Sy het deur die gordyntjie ingestap en gefrons toe sy dit sien, maar dit het haar nie gekeer om die lap weg te vat en te kyk nie.

Toe sê sy dat ek eerder moet aantrek, want haar assistent gaan koffie bring…

Ek het, net voor ek geloop het, haar bloes oopgetrek en ingeloer en haar bra weggetrek sodat ek haar tepeltjie net-net kon sien.

Dus:

Liewe Fisio

Ek kan nie besluit of jy bang was nie. Dalk eerder totaal onkant gevang. Dalk bietjie bang.

En nou het ek vrae en kommentaar.

Eers wil ek weet of jy nie gedink het ek gaan dit doen nie. Die antwoord is eintlik ooglopend: jy het nie. Al het jou SMS later gesê dat jy dit half verwag het.

Jy het gesê ek moet eerder aantrek, want sy gaan koffie bring. Wat as sy NIE koffie gebring het nie? Sou jy my toegelaat het om so daar te lê? Jy weet tog ek sou reageer het, of is dit juis waarom jy my laat aantrek het?

Ek wou sien; jy het gesê: “Nie nou nie.” Dit beteken dit gaan later gebeur … Wanneer?

En wat gaan jy my wys?

Hoe gaan jy my wys?

Ek wou vroeg die oggend al vir jou ‘n SMS stuur en vra dat jy jou rooi oopknoopbloes sal aantrek. Dit maak my knieë lam en is baie makliker vir toegang (as jy my sou wou wys, of as jy my sou toelaat om self te kyk).

Ek het dit oorweeg om in die agterste hokkie vir jou te gaan wag.

Jy soen lekker. Ek wil meer van jou soene proe.

Jy het nie eers gemaak of jy wou keer toe ek ingeloer het nie.

Ek wou hulle uithaal/ oopmaak om beter te kyk en te sien, dalk te raak.

Nee, eerlik: ek sou raak. Saggies, met net my vingerpunte. Totdat hulle meer vra.

Btw, jy het ‘n stunning lyf …

Hulle is dalk bietjie ligter as wat ek gedink het, maar steeds beautiful.

Ek het ‘n idee hulle is sensitief en reageer maklik, maar ek sal graag wil seker maak.

Het ek gesê jy soen lekker?

NS: ek sal niks doen wat jy my nie toelaat nie.

Sien jy ooit “slagoffers” by jou huis?

(As jy my tuis wou behandel, sal ek my mediese fonds uitput vir die voorreg, maar jy moet weet dat ek nooit klere sal aanhê nie …)

(Lees volgende episdoe HIER)

2 thoughts on “Fisio(2)

  • Niel A Morum

    Nope, nie tuis nie. Demmit

    Reply
  • Willewill

    Nou jaag Niel net ons lus spier(e) verder op,,, SJOE !
    Die volgende toneel MOET in die huis wees..(ek sal bydrae maak vir jou mediese fonds…)

    Reply

Leave a Reply to Niel A Morum Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

error: Kontak ons as jy iets van Kombiekiehier wil hou vir jouself. ;)