Die trippie
deur Bospatrys
Wat ’n naweek! Ek moes ‘n seminaar oor die Suid-Afikaanse voëllewe in die Mokala Wildtuin naby Kimberley gaan bywoon. Die hoogtepunt sou ook ’n uitstappie wees om van die voëls in die omgewing te soek. Daar was nog ’n paar voëls in daardie area wat ek nog nie op my kerfstok het nie en ek was eintlik opgewonde oor die vooruitsigte.
Met die karavaan gehaak en die kameras gelaai het ek die rit Kimberley toe aangepak. Aangesien ek al in my sewentigs is probeer ek om nie meer as so 350km op ’n dag te ry as ek karavaan sleep nie. As wewenaar probeer ek gewoonlik ook om êrens langs die pad ’n bietjie opwinding te soek om my sekslewe op te kikker. Ek was vol hoop dat daar op die seminaar iemand sal wees om die aande draagliker te maak, maar ek het eintlik al geleer dat voëlkykers as ’n reël gefokus is op geveerde voëls en dat ’n mens maar droëbek sal huis toe gaan.
Vir my eerste stop het ek in ’n karavaanpark in Bloemfontein bespreek sodat ek daar nog ’n bietjie geselskap kan soek.
By die karavaanpark aangekom is ek baie flink en professioneel gehelp deur ’n baie aanvallige donkerkop jongdame. Sy het ’n baie stywe t-hempie aangehad wat nogal hard moes werk om twee pragtige tiete in toom te hou. Sy het heelwat gesels en het nogal baie belanggestel in die feit dat ek alleen op reis is. Ek het my staanpleknommer gekry en sy het vir my op ’n kaart gewys waar dit is en ook verduidelik waar ’n restaurant was wat ’n vinnige ete teen ’n billike prys kon voorsit.
Ek was amper by die kar toe sy my roep. Sy kom vinnig nader en ek kan sien dat sy effens ongemaklik is. Sy kyk my in die oë en sê: “Oom vir R500 sal ek jou na my skof afsuig, as jy belangstel.”
Ek kyk weer mooi na haar en besef dat benewens die mooi tiete, sy bene het wat tot onder haar arms kom met die mooiste paar boudjies om alles af te rond. Sy sal miskien ’n bietjie beter lyk as sy so 3-4 kilogram vetjies afskud, maar vir my lyk sy steeds baie seksie. Nou kyk, ek is ’n sucker vir ’n BJ, maar vanaand soek ek ietsie meer. Ek reageer dus deur te sê: “As dit net ’n BJ is sal ek jou R300 gee, vir R500 moet jy my suig en naai wanneer ek net-nou stort.”
Sy sug en ek besef dat dit nie iets is wat sy gereeld doen nie. Haar lyftaal sê ook vir my dat sy effens verleë is, maar dat sy dit oorweeg omdat sy die geld werklik nodig het. Sy stem in en ons spreek af dat sy na my karavaan toe sal kom wanneer ek terug is van die restaurant af. Sy het my uitnodiging om saam te gaan eet van die hand gewys.
Ek was skaars terug by die karavaan toe sy klop. Ek gooi my handdoek oor my skouer en kies koers na die badkamer en is baie dankbaar dat die karavaanpark een van die meer modernes is waar elke karavaan ’n private badkamer het.
Sy druk die deur met haar voet toe en begin om die t-hempie uit te trek. Haar kant-bra sukkel om daai twee pragtige tiete in toom te hou. Onder haar knielengte denim het sy ’n baie fyn deurtrekkertjie aan en ek voel hoe my voël teen my onderbroek beur. Ek begin om my hemp los te knoop, maar sy gryp my voor die bors en pluk my nader vir ’n baie passievolle soen. Haar tong speel met myne en toe ons opkom vir asem pluk sy my hemp af sodat die knope oral spat. Sy gryp my gordel en begin om my broek los te maak. Sy is duidelik so jags soos tien. My onderbroek was skaars op my knieë toe sy afbuk en my in haar mond neem. Hierdie meise mag maar! My knieë knak van die lekker en ek soek met my een hand haar klit terwyl die nader een haar tiete begin knie. Haar tepels is stokstyf en ek rol dit tussen my vingers en sy kreun van lekkerte. Haar poesie is sopnat en ek het haar klit skaars gevryf toe sy die eerste keer kom! Ek voel hoe my eie orgasme opbou, maar ek trek dadelik terug, want ek wil nie nou al kom nie. Sy kry die boodskap en help my om my broek behoorlik uit te trek en om die stortkrane oop te draai. Ek draai haar om en druk haar teen die muur. Ek vat altwee tiete so van agteraf stewig vas. Sy buig effens vooroor en met haar een hand lei sy my na haar poesie. My piel glip maklik in en ek begin ritmies pomp. Sy stoot terug na my toe en ek laat sak my hand en kry weer haar klit in die hande en bewerk dit. My orgasme is nou naby en ek voel hoe haar poesie begin saamtrek om my voël. Ons kom saam. Sy redelik heftig en ek effens meer bedees. Ek bly in haar en hou haar nog ’n rukkie vas. Sy draai om en vat die seep en begin was. Eers haarself en toe vir my.
Ons droog af en loop net so kaal na die karavaan toe en sy maak vir ons koffie. Uit die gesprek oor die koppe koffie lei ek af dat sy ’n enkelouer is met ’n kleuterdogtertjie en dat dit finansieël baie druk gaan. Die werk by die karavaanpark betaal nie baie goed nie, maar dit was al wat sy kon kry na haar egskeiding. Haar lamlendige man betaal nie onderhoud nie. Daar is egter vooruitsigte op ’n pos wat beter betaal, maar vir tyd-en-wyl moet sy maar volhou met die joppie by die karavaan park. Ek gee haar ’n duisend rand en ons kom ooreen dat ek op pad terug weer ’n nag of twee sal oorstaan.
Sy erken dat sy die seks baie geniet het en dat sy dit eintlik nodig gehad het en ek sit met ’n breë glimlag op my bakkies, want sover verloop my trippie baie goed.
Die volgende oggend toe ek die karaavan haak maak die ou buurvrou by die karavaan langsaan ’n snedige opmerking oor ontugtige ou mans! Haar man lag hardop toe ek vir haar sê dat sy minder van ’n ou suurknol sal wees as iemand haar ook ordentlik naai!
4 COMMENTS
Lekker man… ek sien uit na die terug ry storie ook. Netjies geskryf. Lekker gelees
Baie mooi! Ek dink sy gaan saam toer op n slaggie….
Bospatrys, uiters knap gedaan. Jou karanaan storie roep baie episodes by my op. Ons wag vir jou vervolg.
Karavaan kaskanades….(sug)…vêr in my verlede kan ek vele orgasmes herroep by ‘n karavaanpark.
Bosparadys vat dit mooi saam maar miskien moes hy die meisie saamgevat het op sy trippie verder?
Nietemin, lekker storie en ‘n smaail op my dial gesit.