Die Memoires van Pieter Strachan (3)
As ‘n Land Rover breek …
deur Pieter Strachan
Kyk, om vir familie te gaan kuier oor Kersfees was nog nooit hoog op my prioriteitslys nie. Ek verkies veel eerder die stilte van Johannesburg oor Desember as al die Gautengers by die kus uithang. Maar my ma het knaend aangehou dat ek vir `n slag `n draai kom maak in Bloemfontein. En ek het haar amper `n jaar terug gesien. By die ouetehuis is daar nie slaapplek nie so ek het maar ingeboek by `n gastehuis. Na drie dae se praatjies oor hofsake met my broer en noodgevalle met my suster en hopeloos te veel kos, is ek terug na Sodom en Gomorra op Oujaarsdag.
Dit is bloedig warm en selfs die lugreëling keer nie die son se strale deur die vensters nie. Ek het op Kersdag `n sms gekry van Raulene, wat gevra het wanneer kom kuier ek bietjie in Stellenbosch. Haar kamermaat, Wendy, die deeltydse personal trainer wat onderwys swot, is blykbaar lus vir bietjie eksperimenteer met `n threesome – en soos Raulene dit stel, sy “het haar klaar vir `n ride gevat” en sy is warm in die kooi, behalwe dat sy bietjie te hard moan en die bure ontstel. Raulene vertel ook dat sy nog nooit so `n tight pussy geeët het nie. Dis goed, want om twee meisies te entertain wat nie altwee kante toe swing nie, is donners harde werk. Gelukkig gaan ek vroeg Februarie Stellenbosch toe vir besigheid en die idee van Raulene se gespierde bruinlyf en die onderwysertjie maak my klaar jags.
Net na die afdraai vanaf die N1 na Koppies gewaar ek die Land Rover met die oop enjinkap langs die pad staan. `n Jongerige ou met `n vest aan is doenig onder die enjin en `n entjie vorentoe staan `n meisie wat waai en my aandag probeer kry. Sy vang dadelik my oog, maar ek ry steeds verby, vandag weet jy nooit waste slim slenter kan dalk jou lewe kos nie. Ek kyk egter in my truspieël toe ek verby ry en ek slek tog die Audi af. `n Laaste goeie daad voor die einde van die jaar kan tog nie skade doen nie. En die meisie langs die pad speel tog ook `n rol in my besluit. Ek maak `n U-draai en stop langs die Land Rover.
“Wat’s fout?” vra ek. Die meisie staan nader, tot langs my deur.
“Hy het oorverhit. En natuurlik is daar nie water in die bakkie nie. Blameer vir Andrew, dis nie die eerste keer nie. Jy kan my nie dalk gou Koppies toe vat om die waterbottel vol te maak nie? Jy gaan mos daar verby?”
Ek kyk na haar. Sy is so tussen 23 en 27, mooi, amper eksoties, skouerlengte bruinhare en perky borste wat wys onder haar wit t-hemp, wat sy vasgeknoop het net bo haar naeltjie. Sy het nie `n bra aan nie. Haar lyf is nie gespierd nie, maar daar is bittermin vet om haar magie. Haar vel is bruingebrand, haar lippe vol. My piel besluit sommer vir my wat ek moet doen.
“Maak gou. Dis nog `n ent Pretoria toe en die son brand die kak uit my uit” sê die man by die bakkie vir die meisie langs my, op die passasiersitplek met die waterkan tussen haar bene.
“Toemaar ons is nou terug,” sê ek terwyl ek stadig wegtrek en die venster opdraai.
“Ek is Carmen, aangename kennis.”
Ek kyk vinnig na haar en sien dat daar bietjie sweet pêrel in haar nek.
“Pieter. Aangenaam. Jou man het darem baie vertroue in die mensdom om jou sommer so saam met `n vreemde man laat ry?”
Ek kyk na die rooi naellak op haar tone wat uitsteek by haar Flipflops. Haar voetjies is bruin gebrand. Carmen glimlag.
“Dis my broer. En met hierdie grand car het ek maar gereken ek sal veilig wees.”
“O so?” Ek kyk na haar mooi slanke vingers waar haar hande op haar skoot gevou is.
“Ek neem aan julle was met vakansie?”
“Jip,” sê sy terwyl sy haar hare terugdruk.
Ek ruik haar deodorant, dit ruik vars en jonk.
“Ons was in Plett by my Ma-hulle, hulle het `n huis daar.”
Die res van die 8 km tot op Koppies praat ons maar oor koeitjies en kalfies. Sy praat egter meer en ek kan voel daar is `n speelsheid in haar antwoorde. Ek leer ook dat Carmen `n kunsstudent is by TUT in Pretoria en dat sy twee maande terug opgebreek het met haar kêrel. Sy sê dat sy op hierdie stadium net “n bietjie pret wil hê en niks ernstig soek nie”. Dit maak my hoopvol. As ek my karate regspeel, sluit ek die jaar op `n hoë noot af. En vanaand wag die doktertjie-buurvrou by die huis “wat nie lus is vir `n klomp dronkmense Oujaar nie.” Whiskey en seks sal dit dan wees.
Carmen maak die kan by `n kraan vol by `n garage in Koppies. Ek kan sien hoe die petroljoggies vir haar staar. Terwyl sy vooroor buk om die prop op te sit, trek haar hemp op en ek kan die fynhaartjies op haar lae rug sien. Haar demin sak effens en haar lemmetjiegroen g-string steek uit. My hart begin vinniger klop. Ons klim weer op die grootpad, die kan weer voor tussen haar bene.
“So Carmen, het jy darem bietjie aksie gesien die vakansie?”
Carmen kyk speels na my. “Dis `n reguit vraag Pieter?” Sy glimlag. “Nope. Hopeloos te veel kinders. Net een botterbulletjie. Maar hy was te gou klaar. Young, dumb and full of cum. Jy weet?”
Carmen skuif bietjie terug op die sitplek, maak haar bene effens oop. Ek verbeel my ek ruik muskus.
“So wat doen jy vir `n lewe Pieter, die samaritaan?”
Ek kyk na haar, en sy weet dit. Ek sien haar tepels het styf geword onder die t-hemp. Sy streel sag oor haar voorarm. Ek kan voel hoe my piel styf word.
“Ek is `n konsultant,” sê ek.
“Jy kan my konsulteer as jy wil …” Sy maak haar mond effens oop.
“Ek is bevrees dit gaan dalk bietjie lank vat – ek is nie `n botterbulletjie nie.”
Sy sit haar hand op my bobeen. Ek is nou kliphard.
“Wel hy kan maar bietjie wag. Dis in elk geval hy wat so stupid was om nie die watermeter dop te hou nie. Trek af by daai boom.”
Ek slek af, stop (dalk `n bietjie te vining) onder `n koelteboom by `n piekniekarea. Ek kyk na haar en sy maak haar denimknoop en trek die ritssluiter effens af.
“Klim uit” sê ek en maak self my deur oop. “En bring die water saam.”
Sy weifel, maar klim toe uit. Ek wag vir haar voor die motor, die enjin steeds aan. Sy stap tot reg voor my met die kan.
“Wat wil jy doen met die …”
Ek laat haar nie klaar praat nie, vat haar ferm onder haar boude en lig haar op die enjinkap. Ek staan tussen haar bene en trek die res van haar ritssluiter oop, trek haar jean en haar panty saam uit, dit val op die grond saam met haar flip-flops. Haar pussy is nou reg voor my, sy het `n bietjie fluff bo haar klitoris. Ek buk af en suig hard aan haar skaamlippies. dit proe soos sweet en muskus. Sy kreun toe ek my tong binne haar druk.
“Aaaahh…” kreun sy sag.
Die haartjies bo haar lippe is na `n ruk ook nat soos ek my verlustig aan haar pussy. Haar binnebeenspiere begin styf trek na twee minute en ek stop. Haar voorkop en nek is natgesweet. Ek druk haar terug op haar rug op die enjinkap, druk haar knieë ook terug. Die rooi naellak staan uit op die Audi se swart enjinkap.
“Wag, my rug brand!”
Ek tel die kan water op en gooi die water agter haar uit op die enjinkap en dan oor haar wit t-temp. Haar tepels slaan donker deur. Sy trek self die hemp uit, haar bolyf is nat van sweet en die water uit die kan. Ek trek my cargobroek af, my piel stokstyf. Ek trek haar effens af op die kar, gryp haar heupe vas en gaan haar hard binne.
“Ugghh…” kreun Carmen met die eerste stamp. `n Dun stroompie sweet loop vrylik tussen haar borste af. Haar pussy is ongelooflik warm binne, en ek kan voel hoe ek teen iets warm stamp binne haar met my stokstywe ereksie. Sy gryp my om die nek en maak haar rug krom, haar bene nou om my rug geklem.
“Naai my jou bliksem! Naai my!”
Ek stamp nog harder, sonder dat ek my piel te ver uittrek, ek wil haar warm binnegoed voel. `n Lorrie kom verby en druk hard toeter. Sy kyk na links, haar gesig vertrek in ekstase. Ek druk haar terug op die enjinkap en sit haar linkerbors in my mond. Ek suig hard daaraan, haar tepel kielie my verhemelte. Na sowat vier minute, trek haar rug styf, en met `n natgswete gesig kom sy. Net daarna trek ek my voël uit en kom oor haar borste. Die semen smelt saam met die sweet en water op haar lyf. Sy kom vorentoe en soen my in die nek, haar lyf gloeiend. Daar is `n klam ets van waar haar lyf was op die enjinkap.
“Nou kan ek die nuwejaar ingaan,” sê ek nadat my asemhaling bietjie bedaar.
Sy glimlag, gly van die enjinkap af en trek haar broek en toppie aan, waar dit in `n bondeltjie voor die kar lê.
“Kom ons ry,” sê sy nadat sy klaar aangetrek is.
Sy sit die prop op die bottel en klim in die kar, haar asemhaling steeds vining. “Ek hoop nie ek het brandwonde op my rug nie. En indien ek het, is dit ook maar ok. Hierdie piekniekplek sal ek nie vinnig vergeet nie. Jy het my so lekker genaai dat dit `n hoogtepunt van my jaar was. Ongelukkig een wat ek nie op Facebook kan post nie.”
Ek glimlag, steek `n sigaret aan. “Kyk daar in die cubbyhole, daar is een van my besigheidskaartjies.”
Sy buk vooroor en vat een. Haar rug is steeds natgesweet en ek word sommer weer jags. In die verte sien ons die bakkie, haar broer klim uit as hy sien ons kom nader.
Carmen vat aan my been en knipoog voor sy uitklim. “Dankie Pieter.”
Haar broer vat die kan by haar en vra.
“Hy is dan net half? “Hoekom het jy die bottel nie volgemaak nie?”
Carmen antwoord: “Ons het dors geword.”
1 COMMENT
Ek ken daai dorsword!